KONTAK Theo de Jager bl. 51.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
KONTAK Antwoordgids.
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Brief Fernel A. Abrahams.
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
VAT DIT OF LOS DIT
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Beskerm jou grootste bate…
Talle Tonge Mathews Phosa.
Wie’s Hy? Adam Small.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Transcript van de presentatie:

KONTAK Theo de Jager bl. 51

Verskillende vorme van kommunikasie/ om kontak te maak.

Mosselbaai se posboom

kontak Dui op kommunikasie tussen mense Daar is verskillende maniere waarop mense mekaar kan kontak, bv. Om ‘n brief te skryf. of om te bel.

Kontak: Ek kon jou met ‘n selfoon bel om te sê dat ek jou baie mis, maar die kaart was gekrap, die batterye pap en die boodskap het in die niet verdamp. Ek het vir jou ‘n brief geskryf en my hart se hoeke daarin uitgewas maar my pen was krom,my vingers te dom om die woorde in die koevert te pas. Toe het ek maar ‘n duif gestuur sonder skrif of klank, en nou wag ek, hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom met ‘n takkie blare in sy bek.

WOORDVERKLARING Kontak Om in aanraking te kom met iemand Kaart SIM kaart Die batterye pap Sy selfoon moet gelaai word In die niet verdamp Wegraak; heeltemal verdwyn Uitgewas Skoongemaak Koevert Briefomslag waarin jy ‘n brief bêre Duif dove

1. Ek kon jou met ‘n selfoon bel 2. om te sê dat ek jou baie mis, 3 1.Ek kon jou met ‘n selfoon bel 2.om te sê dat ek jou baie mis, 3.maar die kaart was gekrap, die batterye pap 4.en die boodskap het in die niet verdamp. In eerste strofe praat spreker van moderne kommunikasie/tegnologie. Jou – verwys moontlik na geliefde wat hy agter gelaat het. Mis - Hy verlang na geliefde Negatiewe woorde – kon(het dus nie kontak gemaak nie); Maar – dui op teentelling wat gaan volg. 2 praktiese redes hoekom hy nie kon kommunikeer nie – kaart gekrap (SIM – kaart) en battery pap Tegniese rede – boodskap verdwyn in kuberruimte.(Niet verdamp) Gebruik woord verdamp om aan te sluit by mis.

5. Ek het vir jou ‘n brief geskryf 6 5.Ek het vir jou ‘n brief geskryf 6.en my hart se hoeke daarin uitgewas 7.maar my pen was krom,my vingers te dom 8.om die woorde in die koevert te pas

‘n Hart het nie hoeke nie. Spreker kan nie gevoelens verwoord nie. Haal tog moontlik sy diepste gevoelens uit. Hart se hoeke – metafoor- moeilik om daaroor te skryf. Pen was krom – letterlik – pen gebreek figuurlik – kan nie gevoelens uitdruk nie. Vingers dom – sukkel om te skryf wat hy dink. Koevert – (envelope) – koevert het hoeke

9. Toe het ek maar ‘n duif gestuur 10. sonder skrif of klank, en nou wag ek, 11. hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom 12. met ‘n takkie blare in sy bek.

Hy het niks saam met die duif gestuur nie. Nie ‘n nota of enige iets nie. hy verwys na die tyd van Noag. sonder skrif – alliterasie doen drie goed – wag, bid en hoop. takkie blare in bek sal beeld wees van hoop en dat sy geliefde hom vergewe het.

kommunikasie, veral hoe moeilik dit soms is om jou gevoelens/ Tema kommunikasie, veral hoe moeilik dit soms is om jou gevoelens/ emosies aan ander te kommunikeer METAFOOR: IN strofe twee praat hy  van die hoeke van  sy hart uitwas. Die koevert het wel hoeke maar nie die hart nie. Dit beteken dat hy sukkel om wat in sy hart is, op papier neer te skryf, die koevert word met sy hart vergelyk

Regressie in gedig. In plaas dat dinge vorentoe beweeg en moderne dinge die belangrikste word. Beweeg hierdie gedig agteruit en die moderne word vervang met die outydse.

Saamgestel deur : E Cronje Hoërskool Kampsbaai