VAKBONDE TERME.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die produksieproses Onderwerp 15
Advertisements

Ongelykheid en armoede
Die trans-Atlantiese slawehandel
Rekeningkundige begrippe
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 2 Lesing 3.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.
Besigheidstudies Graad 11.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Beslote Korporasies ONR 314.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 6.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne.
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 4.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 7.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 2 Lesing 1.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
ARBEIDSREG VIR DIE BOER
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 7.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hand. 1:
\.
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Selfdegeslagverhoudings
LO Kwartaal 1 Graad 10.
FIRAC MODEL.
Sterrekunde en tegnologie
Beslote Korporasies ONR 314.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 1 Lesing 5.
Transcript van de presentatie:

VAKBONDE TERME

TERME: VAKBOND: ‘n organisasie wat gestig word om die belange en regte van werknemers te beskerm. REGTE: geregtig om iets te besit of om iets te doen, bv. die reg op ’n regverdige loon. GRONDWET: die stel reëls of wette waarvolgens ’n land geregeer word. UITBUIT: om op ’n selfsugtige of onregverdige manier voordeel te trek uit ’n persoon of situasie. AFLEGGING: mense word werkloos gemaak deur hul werkkontrakte te beëindig.

ONDERHANDEL: bespreek iets om ’n ooreenkoms te bereik. KOLLEKTIEWE BEDINGING: die proses waardeur werknemers saamstaan en gesamentlik onderhandel oor besoldiging (betaling) en werksomstandighede. Deur as ’n groep te onderhandel, kan werkers meer druk uitoefen as wanneer hulle individueel onderhandel. GRIEWE: die dinge waaroor mense ongelukkig is. GILDES: organisasies wat die opleiding van vakmanne bestuur het en hulle regte in die werkplek verdedig het. ARBITER: iemand wat aangestel word wanneer daar ’n geskil tussen groepe is, om albei kante van die saak aan te hoor en dan ’n besluit te neem om die geskil te besleg. STAKING: ’n georganiseerde vorm van nywerheidsoptrede waartydens werknemers ophou werk om die bestuur te dwing om kennis te neem van ’n spesifieke kwessie.

WILDE STAKING:. ’n skielike, onbeplande en nie-amptelike staking wat WILDE STAKING: ’n skielike, onbeplande en nie-amptelike staking wat nie deur die werknemers se vakbond uitgeroep is nie. NYWERHEIDSOPTREDE: enige groepaksie deur werknemers om bestuur te dwing om hul griewe en eise te voldoen. RESESSIES: tydperke wanneer daar ’n afname in ekonomiese aktiwiteite is en winste daal. PRIVATISERING: die proses waardeur die regering staatsondernemings en staatsbates aan privaat persone verkoop. DEREGULERING: die proses waardeur wette en regulasies wat die manier waarop besighede gevestig en bestuur word, verwyder (gederuguleer) word. SLOERSTAKING: ’n vorm van nywerheidsoptrede waarin werkers hul normale werksroetine volg, maar teen ’n aansienlike stadiger pas.

STAAKWAGTE:. vakbondwerkers wat buite ’n gebou STAAKWAGTE: vakbondwerkers wat buite ’n gebou protesteer om ondersteuning vir ’n staking te wen, of wat self staak. DOOIE PUNT: ’n situasie waar twee partye nie tot ’n ooreenkoms kan kom nie. OPSIONEEL: jy kan kies om iets te doen of nie, jy hoef dit nie te doen nie. BONDGENOOTSKAP (ALLIANSIE): ’n ooreenkoms of verbond waarin verskillende groepe mense onderneem om saam te werk vir ’n gemeenskaplike doel. DRIESYDIG (DRIEDELIG): ’n groot groep wat deur drie afsonderlike groepe gevorm word om mekaar te ondersteun.

WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE: WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE: die wetlike raamwerk van reëls en regulasies wat die verhouding tussen werkgewers en werkers in Suid-Afrika bepaal. WERKSPLEKFORUM: ’n formele struktuur wat binne ’n besigheid gevestig word om aan werknemers en werkgewers die geleentheid te bied om bymekaar te kom en belangrike aangeleenthede te bespreek, asook saam te beraadslaag en besluite te neem. GLOBALISERING: die proses waardeur hoëtegnologie- kommunikasie, lae vervoerkoste en vry internasionale handel die wêreld in een groot mark verander.