HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Eigenschappen van parabolen
Advertisements

Gelijkmatige toename en afname
Kracht.
Sport en verkeer Hoofdstuk 3 Nova Klas 3H.
Traagheid Een bewegend voorwerp wil z’n snelheid houden.
Newton - VWO Energie en beweging Samenvatting.
Welk beeld bij.
Wat is de verplaatsing? Wat is de afgelegde weg?
Kracht bij enkele soorten bewegingen
Hoofdstuk 3: Kracht en Beweging. Scalars en vectoren Grootheden kun je verdelen in 2 groepen  Scalars  alleen grootte  Vectoren  grootte en richting.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Besluit watter liedere julle wil sing.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
HERSIENING STROOMBANE.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
HERSIENING ELEKTROSTATIKA.
Blind date Moontlike antwoorde:.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Beskerm jou grootste bate…
Is jy regtig graad 10?.
Webregistrasie.
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
God se vreemde opdragte
Vaardighede in Lewenswetenskappe
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Interactieve powerpoint
Hartlik welkom in die Erediens!
HERSIENING MOMENTUM.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Voorkennis Wiskunde Les 7 Hoofdstuk 2/3: §2.5, 3.1 en 3.2.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
17. En die wenner is Konings 18.
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS

BEWEGINGSVERGELYKINGS PROJEKTIEL ‘n Voorwerp waarop die enigste krag wat daarop inwerk, gravitasie krag is. BEWEGINGSVERGELYKINGS

VOOR ONS BEGIN Tyd simmetrie ‘n Projektiel neem NETSO lank om van sy beginpunt na die maksimum hoogte te beweeg as wat dit neem om van die maksimum hoogte terug na die beginpunt te beweeg

VOOR ONS BEGIN ‘n Voorwerp wat van ‘n stilstaande oppervlak laat val word se begin snelheid is nul

VOOR ONS BEGIN ‘n Voorwerp wat van ‘n bewegende oppervlak laat val word se begin snelheid is dieselfde as die snelheid van die oppervlak.

VOOR ONS BEGIN By die maksimum hoogte wat die voorwerp bereik is die snelheid altyd nul.

Afwaartse gravitasie versnelling is altyd teenwoordig. VOOR ONS BEGIN Afwaartse gravitasie versnelling is altyd teenwoordig.

STAPPE Teken ‘n prentjie as een nie gegee word nie Kies ‘n rigting en vul al die inligting op die skets in Maak ‘n inligtingslysie en kies ‘n formule wat al die waardes het Los die som op Interpreteer jou antwoord indien nodig Verwysingspunt ‘n Punt in die verwysingsraamwerk wat as ‘nulpunt’ gebruik word.

PROJEKTIELBEWEGINGS

Vir Bal A Vir Bal B

VERWANTSKAP TUSSEN DIE GRAFIEKE