AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Wat my ma my geleer het.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Op pad na jou destinasie!!
Leesbegrip.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Blind date Moontlike antwoorde:.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
God het nie witbroodjies nie!
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN GRAAD 4 Inligtingsaand AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Registerklasse 4A – Juliette Potgieter 4B - Lambert Louw 4C – Wimpie Pawson 4D – Elardus Coetzee 4E – Renier Louw Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Graad 4 personeel Graadhoof – Juliette Potgieter Afrikaans – Juliette en Ronel Engels – Lambert en Tanya Wiskunde – Bridget , Lambert en Tanya Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

SW – Renier, Pieter en Morne MBK – Anne-Marie en Peter Graad 4 personeel LO – Cobus en Elardus Musiek - Wimpie Kuns – Renier NW - Elardus SW – Renier, Pieter en Morne MBK – Anne-Marie en Peter Rekenaar –Luzanne Verryking - Elsabé Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Ons wissel... en nie meer tande nie... Meer as een onderwyser Tasse georganiseerd gepak... Sluitkassies beskikbaar – Juf Luzanne Dink en doen flink en vinnig Watter boeke benodig jy? Handboeke Meriete stelsel Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Tref MY Teiken Elke kind word aangemoedig om sy eie persoonlike teiken te stel. Omdat almal hul eie unieke behoeftes het, is dit belangrik dat kinders in oorleg met hul ouers sal besluit waaraan hulle vanjaar wil werk om hulself te verbeter. Elke klein stappie en verbeterinkie bring teen die einde van die jaar merkwaardige groei. Voorbeelde : verbeter leesspoed / ken jou tafels / skryf leesbaar / kry altyd 7 of beter vir speltoetse / geen versuime vir huiswerk nie gedoen nie … Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Huiswerk *Begin betyds – jy weet nooit hoe môre se program lyk nie ... *Moet NOOIT huiswerk afskryf nie *Gebruik huiswerk as inskerping van feite *Jy het nooit NIE huiswerk nie!!! – lees , leer jou tafels, teken, skop ‘n bal , klim ‘n boom , wees kreatief … *BEPLAN – veral in die besige sporttye! * Huiswerkboekie – afskryf is jou eie verantwoordelikheid – nie briefie nie. Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Opdragte en projekte Ten minste 1 projek per vak per jaar / klaswerk / geen MOOIMAAK opdragte nie – klem op inhoud Doen deeglike navorsing Ouers stel bronne beskikbaar , maar doen nie die navorsing nie Verwerk inligting – enigeen kan “copy” en “paste” en “print” Goue vraag: Het ek iets nuuts geleer? Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken HANDBOEKE Oortrek en versterking van handboeke Tasse Denim /lap / plastiese sakkies Plastiese oortreksels Klaskamerbeleid – kyk na dissiplinestelsel - teken en stuur terug Vorm met boeknommers – teken en stuur terug Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Wacky Wednesdays 14h00 – 14h40 ekstra klas aan leerlinge 14h40-15h00 onderhoude met ouers Leerlinge met uitvalle sal gevra word om dit by te woon – onder 55% vir Afrikaans en 45% vir ander vakke. Indien toetsuitslae nie na wense is nie ,is bywoning verpligtend!! Hierdie is NIE ‘n strafsessie nie, maar ‘n opregte uitreik om waardevolle hulp te verleen Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken PRETSPAN Uiters bekwaam en kundig – enig in hul soort Volg ALLE uitvalle op – na elke rapport word verwysings hersien Toets eerstens ore en oë Verwysings word gedoen deur onderwysers en Akademiese Hoof Ouers kan nie self toetsing aanvra nie Gratis diens – gryp die geleentheid aan Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Toetse Verklarende Woordeboek: Toets is ‘n ondersoek om gehalte te bepaal. Gehalte van (1)begrip, (2)kennis en (3)vermoë om toe te pas. Doel van die toets: Om te bepaal of die kind by bly en verstaan en om te weet wáár heronderrig nodig is. Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Toetse en eksamen Afbakening word gegee Leer struktuur Vermy papegaaiwerk –verstaan inhoud!! Lees vrae noukeurig Bepaal hoeveelheid feite volgens punte Volledige antwoorde Leesbare skrif Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Kognitiewe vlak Tipe vrae Beskrywend Vlak 3 – 20% Analise / Evaluering / Probleemoplossing Uitdaging – toepassing van kennis!! Vlak 2 – 30% Begrip/ Toepassing Weergee van antwoorde op soortgelyke manier, maar nie soos in boek. Vlak 1 – 50% Konseptuele kennis Gee dieselfde kennis weer wat geleer is. Papegaaiwerk Bloom se Taksonomie Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Maak jou punt... Assesseringsveld vir die jaar word opgestel Jaarpunt voortdurend bereken 4 Rapporte Jaarpunt = 75% Eksamen = 25% Al ses vakke dieselfde gewigswaarde 0-punt penaliseer deurgaans Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Akademiese spyskaart... Toetsreekse x 2 en Eksamen x 2 Maths Quiz en Sodoku - elke jaar distrikswenners en 2 jaar tot Gauteng-vlak TOP Presteerders – akademiese uitstappie na derde rapport Spelling Bee ANA Akademiese sprekers – Gretha Wiid op 17 Februarie Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Hoe help ons in graad 4? Geduldige en toeganklike personeel Heelbrein onderrig E-beam in al die klasse 3D lesse in ‘n verskeidenheid leerareas Opsommings / breinkaarte Wacky Wednesdays Inligtingspraatjies Kursus vir Graad 4-mammas Visagraaf – Dynamic eyes Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

Laerskool Kenmare - Tref die Teiken Hoe help ek my kind? Organiseer sy dag Ondersteun met huiswerk en leerwerk – moet dit net nie vír hom doen nie… Sorg dat hy genoeg slaap Pak gesonde kos en WATER in Wees ten alle tye positief teenoor sy skool en onderwysers!! Aanvaar hom onvoorwaardelik! Laerskool Kenmare - Tref die Teiken