BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Gedagtes rondom die nagmaal
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Hierdie Lewe.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS DIE TYE IN AFRIKAANS Me. J. van Zyl

** Die VOORWERP is die persoon/ding AAN WIE die werkwoord GEDOEN WORD WEET JY WAT DIE ONDERWERP, DIE VOORWERP EN DIE GESEGDE IS? ** Die ONDERWERP is die persoon/ding wat die werkwoord DOEN ** Die VOORWERP is die persoon/ding AAN WIE die werkwoord GEDOEN WORD ** Die GESEGDE is die WERKWOORD(e) in die sin

KORREKTE WOORDVOLGORDE BEDRYWENDE VORM S*TOMP*I S = SUBJECT (Onderwerp) * = eerste WERKWOORD T = TYD O = OBJECT (Voorwerp) M = MANIER P = PLEK * = res van die WERKWOORD I = INFINITIEF (om te + ww.) VOORBEELD: DIE JONG SEUN HET NIE LANK GELEDE NIE DIE BAL HOOG IN DIE KLAS GESKOP OM DIE ONDERWYSER KWAAD TE MAAK.

BEDRYWENDE VORM S*TOMP*I DAAR IS DRIE TYE IN AFRIKAANS: TEENWOORDIGE TYD VERLEDE TYD TOEKOMENDE TYD Teenwoordige tyd = Present Tense Verlede tyd = Past Tense Toekomende tyd = Future Tense DIE SEUN SPEEL MET DIE BAL DIE SEUN HET MET DIE BAL GESPEEL DIE SEUN SAL MET DIE BAL SPEEL Die seun = onderwerp speel/het gespeel/sal speel = werkwoorde, d.w.s gesegde die bal = voorwerp

‘N PAAR DINGE OMTRENT DIE BEDRYWENDE VORM: ALHOEWEL JY ‘N SIN KAN BEGIN MET DIE TYD, MANIER, PLEK, INFINITIEF OF DIE VOORWERP (LYDENDE VORM), IS DIE GEWONE MANIER S*TOMP*I DIE WERKWOORD IS ALTYD IN DIE TWEEDE PLEK (*), BV. Ek het nie my werk gedoen nie. Die leerlinge sit dadelik regop. BEHALWE AS DIT ‘N VRAAGSIN OF ‘N BEVELSIN IS - DAN IS DIE WERKWOORD IN DIE EERSTE PLEK BV. Het jy nie jou werk gedoen nie? Sit nou dadelik regop! In die VERLEDE TYD is daar die reël: ALLE WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE- HER- ER- ONT- EN VER- KRY GEEN GE- IN DIE VERLEDE TYD NIE Voorbeelde: begin, gesels, herken, erken, ontvang, verlaat ONSKEIBARE WERKWOORDE KRY GEWOONLIK OOK NIE DIE GE- IN DIE VERLEDE TYD NIE Voorbeelde: voltooi, omhels, agtervolg Uitsonderings: weerlig, waarborg, oordeel, raadpleeg, rangskik

BEDRYWENDE VORM OEFENING het, saans, om goeie punte te behaal, in die koshuiskamers, die studente, hulle leerwerk, aangepak, met mening sal, onstuimig, die gevaarlike, see, blou, baiekeer, pragtige, begin, word, kan drie maande gelede, in die omgewing, hy, was, om mense te soek, reeds. eet, altyd, yskoue, die kinders, stout, roomys, in die klaskamers, om af te koel, warm jong, wie se, meisie, die, hond, is, weg, baie, ontsteld, is die tyd, toe, videospeletjies, ek, het, gespeel, van, het, vergeet, ek Die studente het saans met mening in die koshuiskamers hulle leerwerk aangepak om goeie punte te behaal. Die gevaarlike, pragtige, blou see sal baiekeer onstuimig kan begin word. Hy was drie maande gelede reeds in die omgewing om mense te soek. Die stout kinders eet altyd yskoue roomys in die warm klaskamers om af te koel. Die jong meisie, wie se hond weg is, is baie ontsteld. Ek het van die tyd vergeet toe ek videospeletjies gespeel het.

DIE LYDENDE VORM O * T DEUR S M P * I TEENWOORDIGE TYD (PRESENT) VERLEDE TYD (PAST) TOEKOMENDE TYD (FUTURE) MY WERK WORD VANDAG DEUR MY VINNIG IN DIE KLAS GEDOEN OM KLAAR TE KRY. MY WERK IS VANDAG DEUR MY VINNIG IN DIE KLAS GEDOEN OM KLAAR TE KRY. MY WERK SAL VANDAG DEUR MY VINNIG IN DIE KLAS GEDOEN WORD OM KLAAR TE KRY.

‘N PAAR DINGE OMTRENT DIE LYDENDE VORM: Jy moet begin met die VOORWERP in die sin Dan volg die regte werkwoord (afhangende van die tyd): 1. Teenwoordige tyd: WORD 2. Verlede tyd: IS 3. Toekomende tyd: SAL Dan kom enige tyd-woorde, bv. vandag, nou, (WANNEER?) Dan kom deur+ONDERWERP Dan kom enige manier waarop die werkwoord gedoen is, bv. vinnig, stadig, onnodig, lank (HOE?) Dan kom die plek waar dit plaasgevind het (WAAR?) Dan kom die res van die werkwoord: 1. Teenwoordige tyd: GEDOEN (as voorbeeld) 2. Verlede tyd: GEDOEN 3. Toekomende tyd: GEDOEN WORD Dan, laaste, kom enige INFINITIEF (WAAROM?) S*TOMP*I VERANDER DUS NA O*TdeurSMP*I

‘N PAAR MOEILIKER GEVALLE: 1 ‘N PAAR MOEILIKER GEVALLE: 1. As die ONDERWERP nie spesifiek is nie, soos byvoorbeeld “hulle” of “die mense”, laat ons dikwels die “deur hulle” of “deur die mense” uit in die lydende vorm: VOORBEELD: Hulle eet hulle middagete in stilte. (bedr. vorm, teenwoordige tyd) Hulle middagete word in stilte geëet. (lyd. vorm, teenwoordige tyd) 2. Onthou dus, as jy terugskryf in die BEDRYWENDE VORM, om die “hulle” weer in te sit as daar nie ‘n “deur hulle” in die lydende sin was nie. BYVOORBEELD: Die werk is gister gedoen. (lydende vorm, verlede tyd) Hulle het gister die werk gedoen (bedrywende vorm, verlede tyd) 3. As daar nie ‘n VOORWERP is om jou lydende vorm sin mee te begin nie, begin jy met DAAR. BYVOORBEELD: Die kinders slaap rustig. (bedrywende vorm, teenwoordige tyd) Daar word rustig deur die kinders geslaap. (lyd. vorm, teenw. tyd)

LYDENDE VORM OEFENING Die vrou spuit elke dag die tuin nat om die plante water te gee. Sy sal beslis aan die einde van die jaar goeie punte behaal. Hulle het die kelner van die restaurant na die tafel geroep. Die kinders het rustig geslaap. Sy het baie skryfwerkoefeninge in haar boek gedoen. Ek wonder baiekeer of engele regtig mense kan waarsku. Die tuin word elke dag deur die vrou natgespuit om die plante water te gee. Goeie punte sal beslis aan die einde van die jaar deur haar behaal word. Die kelner van die restaurant is (deur hulle) na die tafel geroep. Daar is rustig deur die kinders geslaap. Baie skryfwerkoefeninge is deur haar in haar boek gedoen. Daar word baiekeer deur my gewonder of mense regtig deur engele gewaarsku kan word.

VOORBEELDE UIT DIE MATRIEKVRAESTELLE Julle moet kinders met ’n lekkerny bederf. Babsie het die aandete verbrand. Hulle vee die strate van bo tot onder. Die leiers van die gemeenskap het hierdie aksie ondersteun. Selfbeeldprobleme veroorsaak alkoholmisbruik. Navorsing het die redes vir alkoholmisbruik uitgewys. Ou mense glo fabels. ’n Fisioterapeut gee ’n goeie oefenprogram Kinders moet met ’n lekkerny bederf word. Die aandete is deur Babsie verbrand. Die strate word van bo tot onders gevee. Hierdie aksie is deur die leiers van die gemeenskap ondersteun. Alkoholmisbruik word deur self-beeldprobleme veroorsaak. Die redes vir alkoholmisbruik is deur navorsing uitgewys. Fabels word deur ou mense geglo. ’n Goeie oefenprogram word deur ’n fisioterapeut gegee.