Blind date Moontlike antwoorde:.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
KONTAK Antwoordgids.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Bybel Ongelukke.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Rondom my Dawie de Jager.
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Algemene feite oor sout
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
God se vreemde opdragte
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
“gevangene van die wet”
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Blind date Moontlike antwoorde:

ANTWOORDE: Ja. Dit verwys na die toe-oë-afspraak wat Nelda en Marnus het. Maar "blind” kan ook beteken dat Nelda te dom is om te sien dat ‘n mens nie jou inligting vir vreemdelinge gee nie en daarom is die afspraak ‘n gemors / misverstand. Sy het al baie keer (80) sy boodskappe vir Esmarie gewys. Hulle moes mekaar by ‘n tafel “in die hoek” kry en daar sou ‘n pers blom op die tafel wees.

ANTWOORDE: 4.1 Een van Esmarie se planne het hulle in detensie laat beland. / Esmarie lag die hele tyd oor Nelda se mislukte afspraak en maak sarkastiese opmerkings. 4.2 Esmarie maak ‘n plan om van Marnus ontslae te raak. 5. Nee. Hy is baie ouer as 15 en het al grys hare.

ANTWOORDE: 6. Tevrede / selfvoldaan 7. Miskien het Marnus nooit weer afsprake op Mxit met jong meisies probeer maak nie. Ons hoop ook Nelda het haar les geleer en nie weer inligting oor haarself aan vreemdelinge gegee nie. Nelda vee Marnus se nommer uit. Marnus probeer weer ‚n meisie vang. 8. Jongmense moet die gevare van sosiale media besef en versigtig wees.