GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
@FXit.
Advertisements

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
RAMINGS.
Dowe Kultuur.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Onderwerp 10 Die entrepreneur
‘n Oorsig van die Onderwys
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
Kenmerk: Offervaardigheid
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Blind date Moontlike antwoorde:.
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Aksiebeplanning.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Filp. 2:
Vaardighede in Lewenswetenskappe
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
1 Pet. 4:
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
IN TYE VAN EENSAAMHEID Les 4 vir 27 April 2019.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Beslote Korporasies ONR 314.
NEHEMIA Les 2 vir 12 Oktober 2019.
Transcript van de presentatie:

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER AS ONDERRIGSTRATEGIE

GROEPWERK (SAMEWERKING) Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS

WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169) Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal) Fokus verkuif na aktiewe ontvangers van inligting Rekonstrueer /sin maak Werk aan ‘n realistiese opdrag Leerders effektief om aan mekaar te verduidelik Fokus op kommunikasie Verbeter probleemoplossing vaardighede DEFINIEER DIE UITKOMS

BEPERKINGS (171) Leer hoe om te leer in die omgewing “vaardigheid” Almal nie bereid om hulle deel te doen nie Almal nie aanvaar in die groep nie Kan nie ‘n bydrae lewer en voel nie bevoeg nie Onderwysers wil nie beheer “verskuif na die groep” As die aktiwiteit nie gemonitor word nie, kan daar tyd gemors word Rangskikking in die klas

BEPLANNING EN IMPLEMENTERING (172) Beplan vooraf Berei leerders voor Besluit op watter basis sal u die groep indeel Berei materiaal voor Ontwikkel riglyne Stel die probleem Rangskik die leerders en werk die reëls uit.

2. IMPLEMENTERING (173) ONTHOU AS DIE LEERDERS NIE VERTROUD IS NIE LAAT HULLE TWEE- TWEE BEGIN SAAMWERK Stap 1: uitkoms Stap 2:gee die nodige inligting deur Stap 3: vorm groepe onderleiding en selekteer rolspelers Stap 4:fasiliteer/moniteer Stap 5:aktiwiteite om die gevolgtrekking te maak Stap 6: beplan assessering

WAT HET SKEEF GELOOP?

KO-OPERATIEWE GROEPWERK Rol van die onderwyser Wat is ko-operatiewe groepwerk? Rol van die leerders Voordele Om saam te werk om ‘n spesifieke doel te bereik

GROEPE Spesialisgroep Tema 1 die beplanning van die metode noukeurig neer te skryf 2 die waarde van die metode krities te evalueer 3 die nadele van die metode krities te evalueer. 4 die voordele van die metode krities 5 die metode te meet aan die kritieke uitkomste wat leerders moet kan demonstreer 6 ‘n rubriek ontwikkel wat u (as onderwyser ) kan gebruik om die leerders te assesseer

Stimuleer die leerders terwyl hulle werk-kom ons implementeer

ROL VAN DIE LEERDER Positiewe interafhanklikheid tussen leerders te verseker Leerder wil mekaar bystaan en ondersteun Individuele verantwoordelikheid te ontwikkel Geskikte interpersoonlike vaardighede word aangeleer Elke lid moet reflekteer oor wat gesê word.

ROL VAN DIE ONDERWYSER Indeling van groepe (bord;rolverdeling) Opdragte vir elke groep Bepaal metode van terugvoering Vat saam Bepaal wyse van assessering Fasiliteer (bly gefokus) Motiveer Kontrole uitoefen oor vordering

NADELE Leerders hou nie van groepwerk,verkies om alleen te werk Moet van mekaar leer –slegs as dit effektief is Wil nie as groep geassossieer word nie Sukses word verseker as lede die interafhanklikheid besef Kan faal as elke lid nie sy bydra as belangrik beskou nie

Dink aan ‘n voorbeeld uit u vak waar dit toegepas kan word! VOORDELE Bevorder en moedig samewerking tussen groepe aan Verbeter kommunikasie vaardighede Individuele en groepspoging is suksesvol Uitruil en verbalisering van idees Leerders word aangemoedig om oor hulle wyse van leer te dink Is selfverantwoordelik vir leer en besef verantwoordelikheid Baie werk kan in kort tydjie afgehandel word Dink aan ‘n voorbeeld uit u vak waar dit toegepas kan word!

Reflekteer krities op koöperatiewe leer as ‘n onderrigstrategie Rede vir die implementering: meer leerders is geneig om akademies suksesvol te wees Teoretiese perspektiewe Motivering Sosiale kohesie Kognitiewe ontwikkeling Kognitiewe uitbreiding

Motivering Groepsbeloning moedig studente aan om mekaar te ondersteun Groeplede bereik persoonlike doelwitte Moet gemotiveerd wees om te leer –maak nie saak watter strategie ons gebruik nie Intrinsieke motivering

Sosiale kohesie Studente wil mekaar help want hulle gee om en wil suksesvol wees Sosiale interafhanklikheid Selfevaluering –struktureer ‘n positiewe klimaat

Kognitiewe perspektiewe Kognitiewe perspektiewe: Interaksie -studente betrokkenheid verhoog (Vygotsky) Kognitiewe uitbreiding - Hoekom? Motiveer moedig aan en ondersteun Kohesie tussen groepe - behaviouriste: onmiddellike terugvoer - kognitiewe: belangrikheid van verbalisering/begrip - ontwikkelingsproses: ewe-knie modellering - humanistiese :natuurlike nuuskierigheid