Leesbegrip.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
Onderwyser Antjie Krog.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Dowe Kultuur.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
NA VOOR.
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Sessie 3.2 LEES EN KYK.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Gedagtenis maaltyd.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rondom my Dawie de Jager.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Skryfvaardighede Paragrawe
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Ons wag.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
EKSAMENRIGLYNE.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese 13 Mei 2018.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
“gevangene van die wet”
Visitasie.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

Leesbegrip

Wat doen vaardige lesers? Hulle lees nie net nie, hulle gaan in interaksie met die teks Voorspel wat verder gaan gebeur deur na die leidrade in die teks te kyk Vra vrae oor die hoofgedagte, boodskap of intrige van die teks Monitor begrip van volgorde, konteks en karakters Soek duidelikheid oor gedeeltes wat hulle nie verstaan nie. Verbind gebeure in teks met eie kennis en ervaring

Strategieë vir leesbegripvaardighede Wanneer jy die teks benader, sal die vaardige leser reeds die titel lees en wonder waaroor die teks gaan Leer leerders om hulle agtergrondkennis en bestaande kennis oor die vakgebied te aktiveer vir beter begrip

Strategieë tydens lees (vervolg) Identifiseer die hoofgedagte Onderskei die ondersteunende gedagtes en ander komponente Lesers bevestig, pas kennis aan of verfyn hulle idee van die hoofgedagte

Strategieë tydens lees (vervolg) Woordbetekenis en terminologie kan begrip verbeter of verswak. Gee aandag aan verwarrende terminologie en maak afleidings oor die betekenis. Kyk of dit wat jy dink dit beteken, begrip verbeter of nog verder verwar.

Strategieë tydens lees (vervolg) Monitor begrip van die teks soos wat die leeswerk vorder Hersien vorige gedeelte en gaan terug na dele wat hulle nie verstaan het vir beter begrip Bron: Internet

Visuele geletterdheid

Strokiesprente Leerders moet die volgende terminologie ken: Raampies Praat- en dinkborrels Lettergrootte en redes vir gebruik van hoofletters Ekstra inligting (gebruik om inligting te gee wat nie in die dialoog of beelde weergegee kan word nie). Spoedstrepe/bewegingstrepe Simboliek: gloeilampie bokant die karakter se kop wat beteken dat hy die lig gesien het en die idee gesnap het.

Strokiesprente (vervolg) Dat iemand slaap wat weergegee word deur ʼn saag wat ʼn stomp saag of ʼn klomp zzzz in ʼn ry ʼn Klomp stippels in ʼn ry wat wys dat iemand in ʼn sekere rigting kyk, of (messe in ʼn ry wat ʼn bose kyk weergee). %@#! of iets soortgelyks wat beteken om te vloek ʼn Gekrap of sterre om harde musiek of vals musiek weer te gee Klankeffekte: onomatopee wat spesifieke klanke weergee (bv. tok-tok-tok) Tipiese gesigsuitdrukkings om sekere emosies weer te gee Leerders moet geleer word om letterlike en figuurlike betekenis van visuele stimuli te interpreteer.

Strokiesprente (Vervolg)

In die ou dae Nou Luister na musiek Kyk na films Gesels met vriende Lees koerant Dankie Maak musiek