KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Dowe Kultuur.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Voorbereide Toespraak
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
WKOD (KURRIKULUMADVISEURS: AFRIKAANS)
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING
Op pad na jou destinasie!!
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
MA.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Rondom my Dawie de Jager.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
RESENSIES.
DIE ROL VAN SPESIFIEKE GISRASSE IN CHENIN BLANC PRODUKSIE
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
BOEKRESENSIE.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Skryfvaardighede Paragrawe
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Die grootste is die LIEFDE
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING NASIONALE ORIËNTERINGSWERKSWINKEL VIR TALE Metodologie Sessie 3.3: Inhoud: Skryf en aanbied GRAAD 11 2012

Skryf en aanbied

SKRYF en AANBIED Opstelle Verhalend Beskrywend Beredeneerd Bepiegelend Argumenterend Aantal woorde vir graad 11: HT: 350 – 400 woorde EAT: 200 – 250 woorde TAT: 180 – 200 woorde KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

se inleiding stel karakters en agtergrond bekend. Die verhalende opstel ʼn Verhalende opstel … Doel: om te vermaak vertel ʼn storie. se inleiding stel karakters en agtergrond bekend. het gebeure wat die spanningslyn skep. het ʼn afloop. het ʼn oplossing. het ʼn samevatting. 1. 2. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Skryf in die eerste of derde persoon. TAALKENMERKE van die verhalende opstel Skryf in die eerste of derde persoon. Gebruik gewoonlik die verlede tyd, maar baie skrywers gebruik die teenwoordige tyd om ʼn gevoel van die hede te skep. Beskryf opeenvolgende gebeure. Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui, bv. vroeg in die môre, later, ens. Gebruik die direkte rede om ʼn gevoel van die hede te skep; indirekte rede indien jy afstand tussen die leser en die karakter wil skep. Gebruik beskrywende woorde en frases waar nodig: bywoorde, byvoeglike naamwoorde, beelde, ens. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Wat is die sleutelwoorde wat aandui dat hierdie verhalende skryfopdragte is? Jy en jou maat ontdek ʼn groot boks wat gemerk is “Moenie oopmaak nie.” Jou vriend wil die boks oopmaak. Skryf ʼn verhaal oor wat volgende gebeur. Vertel oor ʼn tyd toe jy ʼn groot fout gemaak het. Jy en jou hond het ʼn ent gaan stap en verdwaal. Vertel wat volgende gebeur. Let op die woorde: Skryf ʼn verhaal of Vertel van ʼn tyd, of Vertel wat volgende gebeur. 6 KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Die beskrywende opstel Doel: om iets lewendigs te beskryf ʼn beskrywende opstel … beskryf wat die skrywer sien, hoor, ruik, raak en proe d.m.v. sintuiglike waarnemingsbeelde. skets ʼn duidelike beskrywing van mense, plekke, voorwerpe of gebeure. 7 KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Wat is die sleutelwoorde wat aandui dat dit ʼn beskrywende opdrag is? Beskryf jou slaapkamer. Verbeel jou jy vertel vir iemand wat nog nooit besoek by jou afgelê het nie. Daar is baie toeriste aantreklikhede in die Noord-Kaap om te besoek. Beskryf jou gunsteling plek waarheen jy besoekers kan neem. Jy mag vertel oor wat jy sal sien, hoor, ruik en hoe jy sal voel wanneer jy daar is. Kersoggend. Jy moet beskryf of vertel wat ʼn persoon kan SIEN, HOOR, RUIK, PROE OF VOEL. 8 KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

TAALKENMERKE van die beskrywende opstel Gebruik gewoonlik die verlede of teenwoordige tyd. Skep ʼn prent in woorde. Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde. Gebruik beeldspraak soos vegelykings, metafore, personifikasie en stylmiddels soos herhalings, kontras, klanknabootsing, ens. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Kinders speel nie meer nie Die beredeneerde opstel ʼn beredeneerde opstel … Doel: om argumente vir verskillende standpunte aan te bied stel ʼn argument / probleem. mag hoofargumente in die inleiding gee. lewer argumente vir, asook ondersteunende bewyse. lewer argumente teen, asook ondersteunende bewyse. het as slotsom ʼn opsomming en aanbeveling. 1. Kinders speel nie meer nie 2. Skoolgaan is lekker KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

TAALKENMERKE van die beredeneerde opstel Gebruik die teenwoordige tyd. Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat, soos skool, tuiswerk, boeke, tydsbesteding, ens. Gebruik voegwoorde en woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging / logiese opeenvolging aandui, bv. maar, omdat, dit bewys dat, daarom. Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Die bespiegelende opstel Doel: om ʼn idee te oorweeg / deurdink en emosionele reaksies en gevoelens weer te gee is subjektief. spreek gevoelens en emosies aan. mag ‘n gedeelte beskrywend wees. se gedagtes / idees / gevoelens wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en persoonlike betrokkenheid toon. 1. Die hond is die mens se beste vriend 2. Die familiebande is besig om uit te rafel KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

TAALKENMERKE van die bespiegelende opstel Gebruik persoonlike voornaamwoorde. Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat, soos skool, tuiswerk, boeke, tydsbesteding, ens. Gebruik woorde wat gevoel, siening aandui, soos „ek is oortuig dat ...”; „dit bewys dat ...”; daarom; omdat; maar, ens. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Die argumenterende opstel ʼn argumenterende opstel … Doel: om ʼn standpunte te verdedig; probeer om die leser te oortuig neem standpunt in. gee ʼn reeks uitgebreide argumente. Versterk die argument deur die openingsargument op te som en te herhaal. 1. Vroue se plek is in die kombuis Het die lewenspeil in Suid-Afrika verbeter? 2. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

TAALKENMERKE van die argumenterende opstel Gebruik die teenwoordige tyd. Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat, soos winkels, klante, ens. Gebruik woorde wat rede, oorsaak, logiese opeenvolging en voegwoorde soos dog, omdat, daarom KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Baie, baie dankie KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012