LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
Besluit watter liedere julle wil sing.
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Die wêreld het so klein geword
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Pa Marlise Joubert.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
oproep tot wagters op die mure
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Keerpuntgebeurtenisse
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Liriekeraai...Hoe maak mens?
MARANDA HOKKE NNRPF & KZNRPU KAMPIOENE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Gestorwe planeet Eveleen Castelyn.
Wie’s Hy? Adam Small.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Hartlik welkom in die Erediens!
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Bekering.
Die grootste is die LIEFDE
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Rom.1:18-32.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

LOOP EN VAL Louis Esterhuizen

Loop en Val Spreker praat direk met Matthews Motshwarateu – maak die gedig meer persoonlik

Dat dit so sou eindig? Vraag in r1 en 2 beklemtoon sy skok en ongeloof Kan nie glo dat Matthews se lewe so so eindig nie.

Sy talent en komieklike styl r3-5 Baie wedlope Baie oorwinnings Komieklike styl van hardloop en sy bynaam Ten spyte van sy voorkoms was hy ‘n voorbeeld van totale toewyding

r6-9 beklemtoon ongeloof dat hy so gesterf het Baie medaljes verower en rekords verbeter/behaal Klem op hoe maklik hy gewen het Dit het gelyk asof hy self kon besluit of hy sou wen of nie

r 9-10 Sy dood r9 eindig met die woord ‘doodgeskiet’ – funksioneel: woord kry prominensie Dit was sy laaste wedloop – die wedloop van die lewe

r11-17 Die gebeure tydens die rooftog Hy val oor die wenstreep Dit is die eindstreep van sy lewe; die eindpunt Kort reels beklemtoon sy kort lewe Eers beroemde atleet sterf sonder roem omdat hy die wedloop verloor Niemand kan teen die Dood wen nie Wenner: die Dood/moordenaar

Slotreëls Verwys na Matthews wat na die skietery neerval en huiswaarts kruip Vroeër was hy op pad huis toe – het huiswaarts gekeer “Huiswaarts” vs “hulpwaarts” “Hulpwaarts” beklemtoon sy hulpeloosheid en staan in kontras met “triomfantelik” in reël 3 Ironies dat so ‘n beroemde man so moet sterf