POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Ingrid Jonker Ingrid Jonker het onstabiele kinderjare gehad. Sy is op Douglas in die Noord-Kaap gebore en haar ma is baie vroeg oorlede. Sy moes toe grootgemaak.
Hoe behandel ons gedigte in die klas??
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
“Gaan dan heen”.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Kopiereg.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Rondom my Dawie de Jager.
Talle Tonge Mathews Phosa.
Joh. 14: :
Wie’s Hy? Adam Small.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM VOLRYM BINNERYM OF MIDDELRYM DUBBELRYM RYMSKEMA RYMDWANG FUNKSIES VAN RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK METAFOOR PERSONIFIKASIE

RYM HET ’n BEPAALDE FUNKSIE LEWER ’n BYDRAE OM DIE SKOONHEID VAN DIE GEDIG TE VERHOOG RYM IS KLANK ELEMENTE IN DIE POËSIE.

HALFRYM ALLITERASIE Die herhaling van dieselfde konsonante in ’n versreël. “en bedug beur ons nou, ’n bietjie broos ASSONANSIE Die herhaling van dieselfde vokaal in ’n versreël. “Onder die kameeldorings langs die rivier se droë loop sit bondels mense by hul aardse goed en woorde skiet soos saadpeule oop”

VOLRYM WANNEER VOKALE EN KONSONANTE AS ’n GROEP HERHAAL WORD. Beginrym Hier rym die begin woorde van ’n versreël met mekaar. Vrolik kyk die tweetjies na mekaar olik vertrek hul later met ’n traan ...

Binnerym of middelrym ’n Woord in die versreël wat rym met ’n woorde aan die einde van die versreël. “Stil in die duister lê ek so en luister hoe die spruite gesels en lag; maar bowe die pak van my wolkedak het die maan al lank gewag”

Dubbelrym Hier rym twee lettergrepe van die voorafgaande vers met die twee lettergrepe in die daaropvolgende vers: “Waarom bly jy immer kind? Liefde sal jy nimmer vind.”

Rymskema Die posisie van die rymwoorde in die versreël bepaal die rymskema. Paarrym aa bb Omarmde rym a b b a Kruisrym a b a b Gebroke rym a b c a Slagrym a a a a

Rymdwang Soms vind ’n digter dit moeilik om by die rymskema te bly. Die woord word dan verander om in die rymskema te pas. Vergelyk “kou” i.p.v. “koue” in onderstaande gedig : In elke grashalm se vou blink ’n druppel van dou en vinnig verbleek dit tot ryp in die kou!

FUNKSIES VAN RYM Dit is ’n belangrike vormelement en skep ’n patroon van ordelikheid. Deur rym word ’n sekere atmosfeer of stemming geskep. Rym verskaf ’n patroon en dien as bindmiddel. Rym is ’n beklemtonings middel : belangrike woorde word in rymposisies geplaas. Staan die rymwoord aan die einde van die vers, word dit beklemtoon en kan dit die ritme beïnvloed.

ENJAMBEMENT Dit is wanneer een versreël sonder enige leestekens in die volgende versreël oorgaan. Funksies van enjambement Dit verdoesel (versteek, versag) die rym. Dit het ’n uitwerking op beide die tempo en ritme. Enjambement kan die tempo versnel, byvoorbeeld by dramatiese gebeure. Dit bevorder vloeiendheid. Dit dien as bindmiddel tussen versreëls en tussen strofes.

POLISINDETON Dit is die herhaling van voegwoorde om ’n sekere effek te skep, byvoorbeeld: Hy het gesing en gedans en gelag en gejubel van vreugde.

BEELDSPRAAK VERGELYKING Hier word twee sake met mekaar vergelyk. die woorde : soos, net soos en nes, word gebruik om te wys dat daar gemeenskaplike kenmerke tussen twee vergelykbare sake is, byvoorbeeld Die bedrieër is so slu soos ’n jakkals Die bedrieër is soos ’n jakkals. Die bedrieër is nes ’n jakkals

METAFOOR Stel twee sake wat met mekaar verband hou, gelyk aan mekaar, byvoorbeeld Die bedrieër is slu soos ’n jakkals. Die bedrieër is ’n jakkals. Die jakkals het haar verkul en met al haar spaargeld weggeloop.

PERSONIFIKASIE Die vermensliking van die natuur, lewelose voorwerpe, diere en abstrakte begrippe. Menslike eienskappe word hieraan toegedig, Die uitken van personifikasie is nie voldoende nie, jy moet ook die funksie en doeltreffendheid daarvan kan onderskei. “Die sterre knipoog vir die maan en glimlag oor die nuwe dag wat kom.”