Veertig sinkplate teen die suidewind

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Lees en Kyk Letterkunde
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Woordsoortonderskeiding
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
DRAMA: KABV-VEREISTES
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Leesbegrip.
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rondom my Dawie de Jager.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
SPRING: OORSIG.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
EKSAMENRIGLYNE.
Vrugte van die Gees.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Veertig sinkplate teen die suidewind Nasionale Opleidingspan vir Tale – Provinsiale Werkswinkel Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Die kortverhaal Veertig sinkplate teen die suidewind Dana Snyman Mei /Junie 2017

Selfstudiegids Letterkunde: DIE KORTVERHAAL Selfstudiegids Letterkunde: Wat is 'n kortverhaal? . ʼn Kortverhaal is 'n kort stuk geskrewe fiksie. Dit bevat gewoonlik net een tema of geringe konflik en botsing. Die korter lengte van die teks bring mee dat die vertelling kernagtig en die gebeure en milieu beperk is.

HOE MOET EK ONDERRIG? Aktiveer voorkennis PRE-LEES Aktiveer voorkennis LEES let op hoe woordkeuse, taalgebruik, beelde, ens. die betekenis van die teks beïnvloed Gebruik leesbegripstrategieë POST-LEES beskou en beoordeel teks in geheel

WAT MOET EK ONDERRIG? KABV, bl. 32 Tydsverloop Literêre kenmerke Agtergrond en milieu Tydsverloop Intrige en sub-intrige Ironiese wending / afloop Karakterisering Literêre kenmerke Rol van verteller / perspektief Konflik Temas en boodskappe/les Toon en stemming

Agtergrond van Skrywer - Dana Snyman   Dana Snyman is in 1963 in Stellenbosch gebore. Hy het in 1980 aan Hoërskool Nylstroom gematrikuleer. Na matriek het hy as sekuriteitswag in Pretoria gaan werk.; is weermag toe; het in ʼn boekwinkel gewerk; het kaartjies by Sterland Bioskoop verkoop (in Pretoria) en was skakelbord operateur. Daarna het hy joernalistiek aan Pretoria Technikon bestudeer. Hy het sy joernalistiekloopbaan as misdaadverslaggewer by Beeld begin. Werk later by Huisgenoot, Wegbreek/Weg. Sy eerste boek, Uit die binneland, gepubliseer in 2005 en Anderkant die scrap (2006) en Op die agterpaaie (2008). (http://www.humanrousseau.com/authors/3099) Hy skryf gewoonlik oor mense wat hy ontmoet (sy reisverhale). In hierdie verhaal skryf hy oor Ventersdorp – sy tuisdorp. ʼn Satiriese (spottende) verhaal van hoe wit en swart Suid-Afrikaners in kleiner dorpies nog verwyderd van mekaar lewe.  

Vier mure teen die Suidewind – my swartoogvrou, my blondhaarkind Vier mure teen die Suidewind – my swartoogvrou, my blondhaarkind. Kareehoutstompe in die vuur, ketel en kaggel brons geskuur. My bont koei lê op koringstrooi my swart haan roep die dagbreek rooi. Soet deur die lang nag sing die reën; moflammers sal ek vroeg-Mei speen. Die wendam stoot sy uitloop oor – blink breek my ploeg die middelvoor . . . - G.A. Watermeyer (Reën in die voorwinter) Is daar ʼn verband tussen die gedig en die kortverhaal? – (moenie assesseer nie; slegs bespreking)

Kenneth Kaunda Distrik Munisipaliteit in die Noordwes-provinsie. DIE KORTVERHAAL Veertig sinkplate teen die suidewind- Dana Snyman Agtergrond Ventersdorp is ʼn dorp in Kenneth Kaunda Distrik Munisipaliteit in die Noordwes-provinsie.  

Tshing is ʼn woonbuurt van Venterdorp wat hoofsaaklik die swart- en bruingemeenskap huisves.  

ʼn deel van Tshing

Johannes se huis Nommer-plaat Venster-raam Groen deur sink was ʼn ou kennis-gewing-bord

PRE-LEES Woordeskat Township – woonbuurt (bl.100, par. 1) Makosi – aanspreekvorm om respek aan te dui (bl. 100, par. 2) Ogiesdraad – draad wat gebruik word om ʼn hoenderhok te bou (bl. 100, par. 4) 4. ...  

TYDENS LEES Karakterisering: Wat sê ʼn aksie/optrede/eienskappe van ʼn karakter? Karaktereienskappe – hoe die mens is; nie hoe hy lyk nie, bv. nederig, hardwerkend, doelgerig, ens. Voorkoms/beskryf die karakter, bv. rooi hare, lank, vet, ens. Ruimte en tyd: Plek – waar Tyd – wanneer Verteller Intrige/verhaalverloop Taal en styl

Veertig sinkplate teen die suidewind- Dana Snyman TYDENS LEES Veertig sinkplate teen die suidewind- Dana Snyman Die titel is die naam van ʼn kortverhaal. Dit sluit gewoonlik aan by ʼn belangrike aspek van die kortverhaal. veertig – getal (dui die aantal sinkplate aan) sinkplate – die plate wat gewoonlik gebruik word om dakke te bedek en om ʼn informele huis (shanty)/sinkkaia/makuku te bou. teen - voorsetsel die suidewind – ʼn wind wat vanuit die suide waai – verteenwoordigend van die koue DUS: Veertig sinkplate sal gebruik word om huisvesting/beskutting/ beskerming te bied. Titel:

Veertig sinkplate teen die suidewind- Dana Snyman . Plek: Tshing is ʼn woonbuurt van Venterdorp waar Johannes gewoon het. Plek speel ʼn baie ʼn belangrike rol in die kortverhaal. Selfs Johannes se volledige adres word verskaf: Marokkastraat 143, Extension Four, Tshing, Ventersdorp, Suid-Afrika. Tyd: Ons kan aflei dat die verteller vir Johannes na werk afgelaai het, want hy noem dat Johannes by sy pa werk en hom gevra het om die ogiesdraad by sy huis te gaan aflaai. Die enigste spesifieke tyd wat in die kortverhaal genoem word is die datum toe hy ʼn lidmaat van ʼn kerk geword het. Ruimte en tyd: Plek – waar? Tyd – wanneer?

Wat sê ʼn aksie/optrede/ eienskappe van ʼn karakter? . Karakterisering Wat sê ʼn aksie/optrede/ eienskappe van ʼn karakter? Karaktereiensappe – Hoe is die mens; nie hoe lyk hy nie, bv. nederig, hardwerkend, doelgerig, ens. Voorkoms – Beskryf/sê hoe die karakter lyk, bv. rooi hare, lank, aantreklik, ens. Johannes ... respekteer die verteller deur hom “Makosi” te noem. is ʼn lidmaat van ʼn kerk vanaf 26 Julie 1999. Ons kan daarom aflei dat hy godsdienstig is. is geduldig, want hy beantwoord al die verteller se vrae rondom elke sinkplaat. Die verteller is ... ʼn eerstepersoonsverteller/ek-verteller. nuuskierig, want hy wil weet waar Johannes die verskillende sinkplate kry. sentimenteel, want toe hy die wynrooi sitbank sien, dink hy aan sy kinderdae. Hy het as kind op die bank gesit en na Kraaines, Wieliewalie en die Waltons op TV gekyk.

(wat jy uit die verhaal leer wat jy by karakters/ situasie leer) TYDENS LEES . Boodskap/Les (wat jy uit die verhaal leer wat jy by karakters/ situasie leer) Mense van verskillende groepe stel nie regtig in mekaar se lewens belang nie. Die werkgewers stel nie regtig in die lewens van hul werknemers belang nie. Tema – een woord, bv. liefde, vernietiging en lewe Dankbaarheid – Johannes is bly en trots dat hy iets besit want hy sê “Dis my huis, Makosi”. Die verteller gaan laai ʼn rol ogiesdraad by Johannes se huis af. Hy sien dat Johannes se huis uit verskillende sinkplate bestaan. Hy vra vir Johannes waar hy al die sinkplate gekry het. Soos die verteller na die sinkplate wys, vertel Johannes met trots vir hom waar hy dit gekry het. Intrige/verhaalverloop

Johannes sluit sy huis se deur oop. Die verteller raak bewus van verskilende geure in die huis. Dit ruik na tabak, paraffien, Lifebuoy-seep, sweet en piesangs. Die verteller het gesien dat die huis net uit een vertrek bestaan. Hy het gesien dat in Johannes die volgende in die huis het: ʼn bed waarvan die pote op verfblikke staan, ʼn primusstofie ʼn tafel die wynrooi bank Bokant die bank het die verteller ʼn sertifikaat gesien. Dit is die bewys dat hy aan ʼn kerk behoort. Johannes se regte naam, Tsepo Mbeli, staan op die sertifikaat. Die verteller het gevra “Wie’s Tsepo Mbeli?” Dit is die klimaks in die verhaal. Johannes is Tsepo Mbeli. Intrige/ verhaalverloop

Die spreker gebruik Setswana- of Sesotho-woorde Die spreker gebruik Setswana- of Sesotho-woorde. Dit sê vir ons dat oor ʼn swart persoon/persone gepraat word. Johannes gebruik ook assimilasie (“ʼn anner mannetjie”), wanneer hy Afrikaans praat (informele Afrikaans). In plaas van lemmetjiegroen sê Lemon-groen. Taal en styl

Intrige Moontlike vrae: Wat is die belangrikste gebeurtenis in die verhaal? (vlak 3) Is die verhaal chronologies gestruktureerd? Motiveer jou antwoord (vlak 3) Is die verhaal geloofwaardig? Motiveer jou antwoord (vlak 4)

Die verteller Moontlike vrae: Wie is die verteller in die kortverhaal? (vlak 1) Met watter soort verteller het ons in die kortverhaal te doen? (vlak 3) Tot watter voordeel strek sodaninge verteller? (vlak 3) Is die verteller geloofwaardig. Motiveer jou antwoord. (vlak 4)  

POST-LEES Karakters Moontlike vrae: Wie is die hoofkarakter(s)? (vlak 1) Waar woon die hoofkarakter(s)? (vlak 1) Watter soort werk het die karakter gedoen? (vlak 1) Gee TWEE karaktereienskappe van die hoofkarakter(s) / noem karakter se naam? (vlak 1 – indien in die teks genoem word/vlak 3 as die leser dit uit handeling en dialoog moet aflei.) Wat is die verhouding tussen die karakter(s) en newekarakter(s)? (vlak 1 – indien in die teks genoem word/vlak 3 as die leser dit uit handeling en dialoog moet aflei.) Watter soort konflik ervaar die hoofkarakter(s)/ newekarakter(s). (vlak 1 – indien in die teks genoem word/vlak 3 as die leser dit uit handeling en dialoog moet aflei.) Met watter karakter kan jy identifiseer/simpatiseer? Waarom sê jy so?/Motiveer jou antwoord. (vlak 4) Hoekom dink jy het die karakter reg/verkeerd opgetree? (vlak 5) Hoekom gebruik die karakter die hierdie taal (slang/Kaaps)? (vlak 5) Hoekom kan ons sê dat hierdie deel van die verhaal vir ons wys wie die karakter regtig is?  

Tema/boodskap/les Moontlike vrae: Wat was die skrywer se doel met die skryf van hierdie kortverhaal? (vlak 3) Wat is die tema(s) van hierdie kortverhaal? (vlak 3) Is die tema eksplisiet of implisiet? Motiveer jou antwoord. (vlak 3) Is die verteller geloofwaardig. Motiveer jou antwoord. (vlak 4) Bied die tema ʼn nuwe perspektief op die lewe? Motiveer jou antwoord. (vlak 4) Watter les leer jy uit die kortverhaal? Motiveer jou antwoord? (vlak 4) Watter boodskap wil die skrywer aan die leser oordra? (vlak 4) Waarom, dink jy, wil die skrywer die boodskap aan die leser oordra? (vlak 4)

Beeldspraak en stylfigure Moontlike vrae: Wat is die simboliese rol van die sinkplate? (vlak 3) Waarom, dink jy, is die getal 40 gebruik? (vlak 3)

Groepwerk: Stel ʼn taak volgens die voorgeskrewe kognitiewe vlakke van 17/18 punte op uit die gegewe voorbeeldvrae. (Jy kan jou eie vrae byvoeg.)