DIREKTE - EN INDIREKTE REDE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Gedagtes rondom die nagmaal
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
DIREKTE & INDIREKTE REDE
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Druk (Click) om voort te gaan
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIREKTE - EN INDIREKTE REDE Dit is die direkte woorde van ‘n persoon en die oorvertel daarvan vir iemand anders Me. J. van Zyl

‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: 1 ‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: 1. ONTHOU DAT JY DIE WOORDE NET IN DIREKTE EN INDIREKTE REDE VERANDER - NIE IN LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM, OF ONTKENNING, OF ENIGE ANDER TAALVORM NIE! 2. IN ‘N TOETS/EKSAMEN VERANDER JY NIE DIE TYE NIE - AS DIE SIN IN DIE TEENWOORDIGE TYD IS, BEHOU JY DIT IN DIE TEENWOORDIGE TYD, ENSOVOORTS, TENSY JY ANDERS GEVRA WORD. 3. IN DIE INDIREKTE REDE IS DAAR GEEN LEESTEKENS (OOK NIE ‘N DUBBELPUNT) NIE.

PUNKTUASIE IN DIREKTE REDE STELSINNE Sy het gesê: “Ek voel nie baie goed nie.” “Ek voel nie baie goed nie,” het sy gesê. “Ek,” het sy gesê, “voel nie baie goed nie.” VRAAGSINNE Hy vra: “Wanneer kom jy terug?” “Wanneer kom jy terug?” vra hy. “Wanneer,” vra hy, “kom jy terug?” BEVELSINNE Pa beveel: “Piet, sit nou dadelik stil!” “Piet, sit nou dadelik stil!” beveel Pa. “Piet,” beveel Pa, “sit nou dadelik stil!”

BAIE BELANGRIK ! ! JY GEBRUIK FEITLIK ELKE KEER ‘N VOEGWOORD AS JY VAN DIREKTE NA INDIREKTE REDE OORSKRYF: Hy sê DAT hy moeg is. Sy vra OF hy iets wil eet. Pa beveel DAT hy moet stilbly. Sy vra WAAROM haar broer laat is. Sy wil weet WIE my gehelp het. ELKE KEER AS JY ‘N VOEGWOORD GEBRUIK, MOET JY OPLET NA DIE WOORDORDE DAARNA, AANGESIEN HULLE GEWOONLIK IN GROEP 3 IS, WAT BETEKEN DAT DIE WERKWOORDE NA DIE EINDE VAN DIE SIN BEWEEG.

WOORDE WAT VERANDER VAN DIREKTE NA INDIREKTE REDE ek, jy, sy, hy, u my, jou, haar, hom ons, julle vandag, vanoggend, vanmiddag, vanaand gister, gisteroggend, gistermiddag, gisteraand môre, môreoggend, môremiddag, môre- aand gister eergister naaseergister môre oormôre nou gelede hier, hiernatoe hy of sy sy, hy/syne, hare, syne hulle daardie dag, daardie oggend, daardie middag, daardie aand die vorige dag, die vorige oggend die vorige middag, die vorige aand die volgende dag, die volgende oggend, die volgende middag, die volgende aand die vorige dag/die dag tevore twee dae gelede/tevore drie dae gelede/tevore die volgende dag/die dag daarna oor twee dae/twee dae later toe vantevore daar, daarnatoe

VOORBEELDE: Pa sê: “Ons het vanaand regtig lekker hier gekuier!” Ma vra: “Het jy gister hierdie stuk gras gesny, Piet?” Die man sê: “My dokter het eergister gesê dat hy nou op vakansie moet gaan.” Pa sê: “Soek jy die sleutels hier rond, Anne!” “Ons het gister draad gespan om ons plaas,” het hy gesê. Piet sê: “Dis my boek waarin jy skryf, Jan!” Ma vra: “Sal jy onthou om oormôre hierdie boek saam te bring, Piet?” Pa sê dat hulle daardie aand regtig lekker daar gekuier het. Ma vra vir Piet of hy die vorige dag daardie stuk gras gesny het. Die man sê dat sy dokter twee dae gelede gesê het dat hy toe op vakansie moet gaan. Pa sê/beveel dat Anne die sleutels daar rond moet soek. Hy het gesê dat hulle die vorige dag draad om hulle plaas gespan het. Piet sê dat dit sy boek is waarin Jan skryf. Ma vra of Piet sal onthou om oor twee dae daardie boek saam te bring.

UITROEPE IN DIREKTE EN INDIREKTE REDE AG NEE! AI! AI TOG! FOEI TOG! SIES TOG! WAT! NOOIT! GOEISTE! VERVLAKS! DEKSELS! ASSEBLIEF! DANKIE! EINA! VERVLAKS! WONDERLIK! HOERA! MAGGIES! SJOE! GMPF! JA! NEE! TELEURGESTELD SIMPATIEK VERBAAS ONTSTELD BELEEFD WAARDEREND MET ‘N UITROEP VAN PYN OPGEWONDE BEÏNDRUK ONGELOWIG BEVESTIGEND ONTKENNEND

UITROEPE IN INDIREKTE REDE Hy vra: “Sies tog, het jy seergekry?” Hulle skree: “Hoera! Môre is dit vakansie!” “Gmpf, dink jy ek glo jou?” vra Ma. Sy sê: “Ja, ons bly al tien jaar in Kaapstad.” Pa vra: “Sal julle asseblief julle voete afvee?” “Allawêreld, dis darem ‘n besonder mooi motor!” sê Pa. Jan skree: “Eina! Die doring het my seergemaak!” Ma sê: “Dankie dat jy my gehelp het, Susan.” Hy vra met ‘n uitroep van simpatie of hy seergekry het. Hulle skree opgewonde dat dit die volgende dag vakansie is. Ma vra met ongeloof of hy dink dat sy hom glo. Sy sê bevestigend dat hulle al tien jaar in Kaapstad bly. Pa vra beleefd of hulle hulle voete sal afvee. Pa sê beïndruk dat dit darem ‘n besonder mooi motor is. Jan skree met ‘n uitroep van pyn dat die doring hom seergemaak het. Ma bedank Susan dat sy haar gehelp het.

OEFENING: DIREKTE EN INDIREKTE REDE Anne vra: “Gert, kan jy vir my sê vir wie jy gister jou fiets geleen het?” Pa: “Jan, kom dadelik hiernatoe en bring hierdie boek saam!” Francois het gesê: “Die son skyn darem warm vandag!” Ma: “Anne, was dadelik die skottelgoed op!” “Die motor,” vertel Piet, “het op die draai omgeslaan.” Pa: “Dankie vir al die lemoene wat julle eergister gebring het.” Jack: “Het jy hoofpyn, Jan?” Anne vra vir Gert of hy vir haar kan sê vir wie hy die vorige dag sy fiets geleen het. Pa beveel Jan om dadelik daar-natoe te kom en daardie boek saam te bring. Francois het gesê dat die son daardie dag darem warm skyn. Ma beveel Anne om dadelik die skottelgoed op te was. Piet vertel dat die motor op die draai omgeslaan het. Pa het hulle bedank vir al die lemoene wat hulle twee dae gelede gebring het. Jack het vir Jan gevra of hy hoofpyn het.