Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My siel, Pa Marie van Rensburg
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Gedagtes rondom die nagmaal
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Direk en Indirekte Rede
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Die grootste is die LIEFDE
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord. Let goed op na die leestekens.

Inleiding Voegwoorde word in 3 groepe verdeel. Met elke groep gebeur daar iets anders met die werkwoorde in die tweede sin. Groep 1 voegwoorde: Neweskikkende sin Sin 1 is net so belangrik soos Sin 2 Groep 2+3 voegwoorde: Onderskikkende sin Sin 1 is belangriker as Sin 2 Kom ons begin…

MEOW + DOG Groep 1 Voegwoorde Daar is geen verandering in woordorde nie. Sin 1 voegwoord Sin 2 Watter voegwoorde val in hierdie groep? , maar en of , want , dog óf… óf nóg… nóg Sowel…as MEOW + DOG A N F A A N R T

Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Lawrence eet en drink koffie Lawrence eet. Lawrence drink koffie.

Groep 2 Voegwoorde Alle voegwoorde wat begin met “d” behalwe Woordorde in tweede sin verander. Werkwoord 1 in sin 2 volg direk na die voegwoord. Watter voegwoorde val in hierdie groep? dan; daarna; dus; daarom; derhalwe; nogtans; nietemin; anders; gevolglik; al; toe; tog; buitendien. Alle voegwoorde wat begin met “d” behalwe dog en dat

Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Lebogang eet daarom is sy nie meer honger nie. Lebogang eet. Sy is nie meer honger nie.

Groep 3 Voegwoorde Alle voegwoorde wat eindig met “dat”, “wat” Woordorde in tweede sin verander. Werkwoord 1 in sin 2 gaan na die einde van die sin. Watter voegwoorde val in hierdie groep? Dat; omdat; totdat; voordat; nadat; sodat. Wanneer; hoeveel, waar; waarom; omdat. Wie; terwyl; alhoewel; toe; sodra; sedert; aangesien; as; mits; tensy indien. Alle voegwoorde wat eindig met “dat”, “wat” en alle Vraagwoorde

Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet totdat sy versadig is Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet totdat sy versadig is. Susan eet. Sy is versadig.

Kom ons kyk na die volgende voorbeelde. Verbind gou die volgende sinne: Jan eet sy kos. Hy is honger. (want) Die seun doen sy huiswerk. Hy kry goeie punte. (daarom) Ons is baie bly. Dit is amper kersfees. (omdat)

Jan eet sy kos. Hy is honger. (want) Want  voegwoord groep 1 Woordorde verander glad nie. Sin 1 voegwoord Sin 2 Jan eet sy kos, want hy is honger.

Die seun doen sy huiswerk. Hy kry goeie punte. (daarom) Daarom  voegwoord groep 2 Woordorde verander: werkwoord 1 direk na voegwoord. Sin 1 voegwoord ww1 sin 2 Die seun doen sy huiswerk; daarom kry hy goeie punte

Ons is baie bly. Dit is amper kersfees. (omdat) Omdat  voegwoord groep 3 Woordorde verander: werkwoord 1 skuif na die einde van die sin Sin 1 voegwoord sin 2 ww1 Ons is baie bly omdat dit amper kersfees is.

Groep 1 Groep 2 Groep 3 , maar en of , want , dog óf… óf nóg… nóg Sowel…as dan; daarna; dus; daarom; derhalwe; nogtans; nietemin; anders; gevolglik; al; toe; tog; buitendien. Dat; omdat; totdat; voordat; nadat; sodat. Wanneer; hoeveel, waar; waarom; omdat. Wie; terwyl; alhoewel; toe; sodra; sedert; aangesien; as; mits; tensy indien

Wat as daar ‘n hulpwerkwoord in die sin is??? Ek voel gelukkig. Ek sal ‘n present kry. (omdat) ANTW: Ek voel gelukkig omdat ek ‘n present sal kry. Hulpww gaan voor die werkwoord aan die einde van die sin. Hulpwerkwoorde: wil/wou Moet/ moes Sal / sou kan/kon . Gaan /mag

Wat as ek moet begin met ‘n Groep 3 voegwoord???? Ek het skool toe gegaan. Ek was siek. Alhoewel…….. WAT MAAK EK NOU?? Stappe: 1. Onderstreep V1 in altwee sinne. 2. Besluit watter een van die twee sal ‘n beter SIN 1 maak. NB: jy moet weet wat voegwoord beteken. 3. Plaas die werkwoord van Sin 1 aan die einde en die werkwoord van Sin 2 aan die begin. Alhoewel ek siek was, het ek skool toe gegaan.

GEEN LEESTEKENS VOOR GROEP 3 VOEGWOORDE NIE!!! ONTHOU… Dis ALTYD werkwoord 1 van SIN 2 wat rondskuif. Jy kan jou sin NET met ‘n Groep 3 voegwoord begin. “Al” van Groep 2 is die enigste uitsondering waarmee ‘n sin begin kan word. Leestekens vir die voegwoord groepe: Groep 1 Groep 2 Groep 3 Komma  ,maar ,want ,dog GEEN leestekens  en of sowel…as óf…óf nóg…nóg Kommapunt  ;dus ;daarna ;nogtans ,al ,dan ,toe GEEN LEESTEKENS VOOR GROEP 3 VOEGWOORDE NIE!!!