BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Besluit watter liedere julle wil sing.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Hierdie Lewe.
Druk (Click) om voort te gaan
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM

** Die VOORWERP is die persoon/ding AAN WIE die werkwoord GEDOEN WORD WEET JY WAT DIE ONDERWERP, DIE VOORWERP EN DIE GESEGDE IS? ** Die ONDERWERP is die persoon/ding wat die werkwoord DOEN ** Die VOORWERP is die persoon/ding AAN WIE die werkwoord GEDOEN WORD ** Die GESEGDE is die WERKWOORD(e) in die sin

KORREKTE WOORDVOLGORDE BEDRYWENDE VORM O*TVMP*I O = ONDERWERP * = eerste GESEGDE T = TYD V = VOORWERP M = MANIER P = PLEK * = res van die GESEGDE I = INFINITIEF (om te + ww.) VOORBEELD: DIE JONG SEUN HET NIE LANK GELEDE NIE DIE BAL HOOG IN DIE KLAS GESKOP OM DIE ONDERWYSER KWAAD TE MAAK.

DIE BEDRYWENDE VORM: Dit is sinne in O*TVMPI Hierdie sinne kan in die TEENWOORDIGE TYD WEES: EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. Hierdie sinne kan in die VERLEDE TYD wees: EK HET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OPGEËET. In die VERLEDE TYD is daar die reël:ALLE WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE- HER- ER- ONT- EN VER- KRY GEEN GE- IN DIE VERLEDE TYD NIE Hierdie sinne kan in die TOEKOMENDE TYD wees: EK SAL VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OPEET.

BEDRYWENDE VORM OEFENING het, saans, om goeie punte te behaal, in die koshuiskamers, die studente, hulle leerwerk, aangepak, met mening sal, onstuimig, die gevaarlike, see, blou, baiekeer, pragtige, begin, word, kan drie maande gelede, in die omgewing, hy, was, om mense te soek, reeds. eet, altyd, yskoue, die kinders, stout, roomys, in die klaskamers, om af te koel, warm jong, wie se, meisie, die, hond, is, weg, baie, ontsteld, is die tyd, toe, videospeletjies, ek, het, gespeel, van, het, vergeet, ek Die studente het saans met mening in die koshuiskamers hulle leerwerk aangepak om goeie punte te behaal. Die gevaarlike, pragtige, blou see sal baiekeer onstuimig kan begin word. Hy was drie maande gelede reeds in die omgewing om mense te soek. Die stout kinders eet altyd yskoue roomys in die warm klaskamers om af te koel. Die jong meisie, wie se hond weg is, is baie ontsteld. Ek het van die tyd vergeet toe ek videospeletjies gespeel het.

VAN BEDRYWEND NA LYDEND TEENWOORDIGE TYD VERLEDE TYD TOEKOMENDE TYD WORD IS SAL WORD

6. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan. STAPPE OM TE ONTHOU: 1. Bepaal die tyd waarin die sin is. Teenwoordige tyd: WORD Verlede tyd: IS Toekomende tyd: SAL 2. Ontleed die sin 3. Ruil die onderwerp en die voorwerp om. Sit WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voor gesegde in 5. ONTHOU : WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE- HER- ER- ONT- EN VER- KRY GEEN GE- NIE. 6. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan. O*TVMP*I VERANDER DUS NA V*TdeurOMP*I

4. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. 1.TEENWOORDIGE TYD : WORD 2. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. onderwerp voorwerp 3. Die koekies ek 4. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 5. V * T deur O M P * I

Die kinders slaap rustig. HOE NOU GEMAAK? Die kinders slaap rustig. Tyd ? Bepaal onderwerp en voorwerp. Ruil onderwerp en voorwerp om. Sit in: word/is/sal word + deur + ge- Gesegde aan einde van die sin. As daar nie ‘n VOORWERP is om jou lydende vorm sin mee te begin nie, begin jy met DAAR. Teenw : WORD Die kinders:O/W ???????????: V/W ??? WORD DEUR die kinders rustig GEslaap

LYDENDE VORM OEFENING Die vrou spuit elke dag die tuin nat om die plante water te gee. Sy sal beslis aan die einde van die jaar goeie punte behaal. Hulle het die kelner van die restaurant na die tafel geroep. Die kinders het rustig geslaap. Sy het baie skryfwerkoefeninge in haar boek gedoen. Ek wonder baiekeer of engele regtig mense kan waarsku. Die tuin word elke dag deur die vrou natgespuit om die plante water te gee. Goeie punte sal beslis aan die einde van die jaar deur haar behaal word. Die kelner van die restaurant is (deur hulle) na die tafel geroep. Daar is rustig deur die kinders geslaap. Baie skryfwerkoefeninge is deur haar in haar boek gedoen. Daar word baiekeer deur my gewonder of mense regtig deur engele gewaarsku kan word.

VAN LYDENDE NA BEDRYWEND 1. Bepaal die tyd waarin die sin is. Teenwoordige tyd: WORD Verlede tyd: IS Toekomende tyd: SAL 2. Haal WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voor gesegde uit 3. Ontleed die sin 4. Ruil die onderwerp en die voorwerp om. 5. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan. V*TdeurOMP*I VERANDER DUS NA O*TVMP*I

4.. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP . Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 1.TEENWOORDIGE TYD : WORD 2. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 3. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. Voorwerp onderwerp 4. Ek Die koekies 4.. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP . 5. O * T V M P * I

Die koekies is gister vinnig gebak HOE NOU GEMAAK? Die koekies is gister vinnig gebak Tyd? Haal is/word/sal word & DEUR & GE uit 3. Kry onderwerp en voorwerp 4. Ruil onderwerp en voorwerp om 5. As daar nie ‘n VOORWERP is nie, sit jy een in. 6. Sorg dat gesegde aan einde staan Verlede : IS Die koekies is gister vinnig gebak Wat : Die koekies Wie : ?? ?? Het die koekies gebak Die kok/Ma Sannie Die kok/Ma/Sannie het gister vinnig die koekies gebak.

VOORBEELDE Julle moet kinders met ’n lekkerny bederf. Babsie het die aandete verbrand. Hulle vee die strate van bo tot onder. Die leiers van die gemeenskap het hierdie aksie ondersteun. Selfbeeldprobleme veroorsaak alkoholmisbruik. Navorsing het die redes vir alkoholmisbruik uitgewys. Ou mense glo fabels. ’n Fisioterapeut gee ’n goeie oefenprogram Kinders moet met ’n lekkerny bederf word. Die aandete is deur Babsie verbrand. Die strate word van bo tot onders gevee. Hierdie aksie is deur die leiers van die gemeenskap ondersteun. Alkoholmisbruik word deur self-beeldprobleme veroorsaak. Die redes vir alkoholmisbruik is deur navorsing uitgewys. Fabels word deur ou mense geglo. ’n Goeie oefenprogram word deur ’n fisioterapeut gegee.