LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Voorbereide Toespraak
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
“Gaan dan heen”.
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Op pad na jou destinasie!!
Leesbegrip.
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
Wat van die res van jou lewe?
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Is jy regtig graad 10?.
Webregistrasie.
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES HOOFSTUK 13 LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES

KERNELEMENTE VAN WERKSKONTRAK, WERKERREGTE, WERKERVERPLIGTINGE, DIENSVOORWAARDES EENHEID 1

ARBEIDSWETTE WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE (66 VAN 1995) Reëls vir verhoudings tussen werkgewer, werknemer, vakbonde Bevorder reg op regverdige arbeidspraktyke bv. vorming van vakbonde, kollektiewe bedinging, besluitneming dmv werkplekforums, stakings Argumente en dispute dmv onderhandeling op te los ipv stakings en hofsake Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA/CCMA), arbeidshof, arbeidsappelhof Nie van toepassing op weermag, intelligensiedienste en geheimedienste nie

ARBEIDSWETTE WET OP GELYKE INDIENSNEMING (55 VAN 1998) Bevorder gelyke geleenthede deur uitwissing van diskriminasie Reguleer regstellende aksie WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES (75 VAN 1997) Indiensnemingskontrak verpligtend Teen wet om kind jonger as 15 te laat werk Tussen 15 en 18 mag kinders geen gevaarlike werk doen Werknemers het pligte en verantwoordelikhede teenoor werkgewer

KERNELEMENTE VAN WERKSKONTRAK leer die kernelemente Werksure en werksdae Betaling Oortyd-tarief Verlof Jaarlikse verlof Siekteverlof Swangerskapverlof Kleredrag Werksverpligtinge Werksetiek

Beginsels van gelykheid en regstelling Arbeidswette bevorder gelykheid en regverdighed Verwyder onregverdige diskriminasie Regstelling ‘n manier om iets reg te stel of te korrigeer wat verkeerd of onregverdig is Soos wette om apartheid se onregverdigheid uit die weg te ruim Huidige onregverdigheid word hanteer deur: Tugverhore – vir werknemers se wangedrag Werksplekforums – om werkskwessies aan te spreek Vakbonde – werknemer verteenwoordig in tugverhore Bedingingsrade – verteenwoordig werknemers en –gewers in spesifieke sektore KVBA (KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE) – om geskille en dispute tussen werknemer en –gewer te bemiddel

Werwingsproses: algemene neigings en praktyke Vind geskikte mense vir spesifieke werk Verskillende maniere Advertensies in koerante, tydskrifte, beroepstydskrifte, kennisgewingborde, sakesentrums, werkskeppings- en selfondernemingsorganisasies E-werwing: werwing dmv internet Sosiale netwerke

Vakbonde en georganiseerde arbeid Verteenwoordig belange van lede in werksplekke Neem deel kollektiewe bedinging Onderhandel met werkgewers vir verhogings, beter werksomstandighede Vakbond-ampsdraers het die reg om Werkplek binne te gaan en lede te werf Vergader met werknemers buite werksure by werksplek Help werknemers met tugprosedures Spesiale verlof te kry vir vakbondkonferensies Kyk dat werkgewers werknemers behandel volgens wetgewing

GEORGANISEERDE ARBEID Vakbonde is ‘n voorbeeld. Ander voorbeelde is: Werkgewersorganisasies Federasies LEER DIE DEFINISIES HIERVAN

3. WAT VERWAG DIE GEMEENSKAP VAN JOU WAT WERK BETREF 3. WAT VERWAG DIE GEMEENSKAP VAN JOU WAT WERK BETREF? SKRYF ‘N KORT PARAGRAAF OM TE VERDUIDELIK. Om te werk Belasting te betaal Nie persoonlike dinge by die werk te doen nie Om nie werkseiendom te steel, misbruik of beskadig nie. Neem inisiatief en help probleme oplos Samewerking Opdragte van baas uitvoer Nie siekverlof as jy gesond is nie Wees organiseerd en produktief.

WERKSETIEK EN GEMEENSKAPSVERWAGTINGE Werksetiek = reëls of gedrag by die werk Toon wat aanvaarbaar of goed is by die werk Goeie werksetiek word beloon Gemeenskapsverwagtinge – wat mense verwag jy behoort te doen of hoe jy jouself behoort te gedra Werk as jy kan Goeie werksetiek Help nasiebou Vervul jou potensiaal Dra by tot ekonomie Betaal belasting Skep werk vir ander Mentor ander en dra jou kennis en vaardighede oor

Waarde van werk: hoe werk lewensbetekenis gee EENHEID 2

Hoe werk betekenis gee aan die lewe Die waarde van werk Betekenis – belang Vervulling – tevrede, vergenoegd, ingenome Passie – entoesiasme, geesdrif, ywer Waarde van werk is meer as net geld – dit gee doel en betekenis Hoe werk betekenis gee aan die lewe Selfverwesenliking – om jou potensiaal te bereik Maslow (sielkundige) beskryf selfverwesenliking as: potensiaal vervul doen wat jy in staat is om te doen ontwikkel altyd en bly nooit dieselfde nie LEES WAT DIE SIELKUNDIGES NOEM OOR WERK

HOOFSTUK 15 STUDIEVAARDIGHEDE

GEREEDMAKING VIR SUKSES: STRATEGIE OM SUKSESVOL TE WEES IN GR 12 EKSAMEN EENHEID 1

HERSIENING VAN EIE STUDIEVAARDIGHEDE Werk my studiemetode vir my? Kan ek nou vrae beantwoord wat ek nie voorheen kon nie? Is ek op my eksamens gefokus? Wat is my prioriteite?

TYDBESTUUR Vermy tydverkwisters (Facebook, Whatsapp, partyjies, en ander afleidings) Doen wat jy moet doen eerste. Priotiseer akademiese tyd as belangrikste.

PROEFEKSAMEN Kry laaste drie jaar se eksamenvraestelle met memo’s Koerante se bylae Gebruik mindmaps / opsommings as hulp met eerste vraestel. Merk jou vraestelle self en vul opsommings /mindmaps aan Vra vir hulp by tutors/studente/onderwysers as jy nie die vrae verstaan nie Maak seker jy verstaan die vraagwoorde / instruksies

OPSOMMINGS Maak seker jou opsommings is volledig voor die eksamen begin Hersien opsommings twee dae voor die eksamen. Die dag voor die eksamen spandeer jy om ou vraestelle uit te werk.

HERSIENING Gaan deur al die hoofstukke, skrifte, huiswerk opdragte, toetse en eksamens. Vra vir hulp as daar afdelings is wat jy nie verstaan nie.

Aktiewe leer Passiewe leer MENSE ONTHOU GEWOONLIK… (leer aktiwiteite) MENSE IS IN STAAT OM… (leer uitkomstes) Aktiewe leer Passiewe leer Definieer, beskryf, lys, verduidelik 10% van wat hulle lees 20% van wat hulle hoor 30% van wat hulle sien Demonstreer, toepas, prakties 50% van wat hulle sien en hoor Analiseer, definieer, skep, evalueer 70% van wat hulle sien en skryf 90% van wat hulle doen

NA TWEE WEKE ONTHOU ONS: LEES HOOR WOORDE KYK PRENTE KYK FLIEK KYK NA UITSTALLING KYK NA DEMONSTRASIE SIEN HOE DIT GEDOEN WORD NEEM DEEL AAN GESPREK GEE ‘N PRAATJIE DOEN DRAMATIESE VOORSTELLING SIMULEER DIE WERKLIKE ERVARING DOEN DIT 10% WAT ONS LEES 20% WAT ONS HOOR 30% WAT ONS SIEN 50% WAT ONS SIEN EN HOOR 70% WAT ONS SÊ 90% WAT ONS DOEN EN SÊ

VOEDING Gebalanseerde maaltye Eet gesonde peuselhappies Vermy suikers en stysels “voedsame voedselhappies”

VOOR JOU EKSAMEN Vermy swaar maaltye wat jou vaak sal maak Eet ontbyt/middagete /peuselhappies voor eksamen Gaan badkamer toe voor jy skryf Water en kos word nie in die eksamenlokaal toegelaat nie.

REKREASIE Ontspan gedurende voorbereiding Kort, gereeld, verstandig

SLAAP Ten minste 6 ure per nag Vermy deurnagte Vermy pille wat jou wakker hou

SELFRESPEK EN MOTIVERING Wees gemotiveerd en ywerig Vermy negatiewe selfgesprekke

Hersiening van studievaardighede en hersiening van eksamenskryfvaardighede EENHEID 2

VOOR DIE EKSAMEN Skryfbehoeftes Ontspan en moenie met ander leerders gesels wat jou gespanne kan maak nie Hou 30 minute voor die eksamen op studeer Wees betyds Doen ontspannings/asemhalingsoefening voor die eksamen

TYDENS DIE EKSAMEN Skryf eksamennommer Lees die vraestel Werk uit hoeveel tyd jy aan elke vraag moet spandeer Kyk na die puntetoekenning en skryf genoeg en volledig

LEES DIE VRAE Lees die vrae noukeurig deur Beantwoord net wat gevra word Volg die instruksies noukeurig – doen presies wat jy gevra word om te doen. DIT IS DUS BAIE BELANGRIK OM DIE VRAAGWOORDE TE KEN

Multikeuse vrae Antwoord die vraag voor jy na die antwoorde kyk Elimineer onwaarskynlike antwoorde Onderstreep werkwoorde, breek vraag op Maak seker antwoord is langs die regte nommer

Waar of onwaar As een deel van die stelling waar is en die ander deel is onwaar, is die kanse groot dat die antwoord onwaar is, tensy daar ‘n kwalifiserende woord is soos gewoonlik of partymaal. Ekstreme stellings is gewoonlik onwaar Woorde soos meeste, sommige, gewoonlik, soms ens. maak gewoonlik ‘n stelling waar. Negatiewe stellings: verander dit in die positiewe, antwoord dan, en skryf die teenoorgestelde antwoord neer

Passende items Lees die hele gedeelte voor jy antwoord Begin met die maklikste items eerste Trek die passende items dood nadat jy dit gebruik het. Kies die alternatief naaste aan die waarheid as jy nie ‘n perfekte pasmaat kry nie. Vind uit of item meer as een keer gebruik kan word Kyk vir ekstra items aan een kant van lys Spaar tyd deur lang helfte van stelling eerste te lees en dan die kort woord in ander lys te soek

Voltooiing van sinne en kortvrae Lees sin noukeurig deur om dit reg te verstaan Antwoord net wat vraag vrae, nie als wat jy van onderwerp weet nie Antwoord wat die vraag vrae: Wie – persoon Hoekom – rede Hoe – proses Wat – ding Wanneer – datum Waar - plek

Gevallestudies Beplan voorruit Dink oor die vraag Beplan met behulp van mindmap Antwoord in volgorde wat aangebied word Besluit watter dele van info is belangrik Staaf jou antwoorde met bewyse of getuienis

Opstel vrae Onderstreep sleutelwoorde Beplan met breinkaart Nommer punte in volgorde Inleiding, paragrawe, slot Kom by punt uit Staaf idees en feite Hou by onderwerp Organiseer idees Fokus feite

Algemene eksamenfoute Agterlosig Verkeerde antwoorde by verkeerde vrae Lees nie Meer as een antwoord vir meerkeusevrae Gee nie voorbeelde Skryf lelik Spandeer te veel tyd op vrae waarmee sukkel Volg nie instruksies Vergeet om vrae te doen wat uitgelos is

LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES EENHEID 1

VERFYNING VAN PORTEFEULJE NA SKOOL Maak seker portefeulje bevat: Gesertifiseerde afskrifte van akademiese rekord I.D. dokument Verwysings en getuigskrifte Afskrifte van aansoeke vir: Toelating Beurse lenings kontakbesonderhede van al die plekke waarby jy aansoek doen ‘n Curriculum vitae

VERFYNING VAN PORTEFEULJE NA SKOOL Hou portefeulje op datum Vervang gereeld gewaarmerkte afdrukke Lys alles wat gedoen moet word Organiseer dit op ‘n logiese manier

TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT BACCALAUREUS-GRAAD Huistaal 40% Vier vakke of meer 50% Twee vakke 30% DIPLOMA Drie vakke 40% HOËR SERTIFIKAAT Twee ander vakke 40% Drie vakke 30%

TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT Besluit waar jy wil studeer en wat hulle aanbied Voldoen jy aan die vereistes? Kry aansoekvorm en voltooi Stuur in lank voor sluitingsdatum Sluit die relevante dokumente in Skryf neer of jy en wanneer jy vir onderhoud of keuringstoets moet gaan Doen by meer as een instelling aansoek Vind uit wat die spertye is

TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT SKRYF IN JOU SKRIF: TPT – TOELATINGSPUNTETELLING

TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT FINANSIERING STUDIEBEURS MERIETETOEKENNINGS BEURSE EN LENINGS SPORTBEURSE NASIONALE FINANSIËLE SKEMA VIR STUDENTE BEURSE VAN NASIONALE EN PROVINSIALE REGERINGS, MAATSKAPPYE, ORGANISASIES, WERKGEWERS, VAKBONDE ENS. WERKSTUDIEPROGRAMME EDULOAN LENINGS VAN BANKE

TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT FINANSIERING Vereistes: Goeie punte Geldelike behoefte Geslag Studieveld Lidmaatskap Kyk na: Sluitingsdatums vir aansoeke Terugbetalingsverpligtinge werksverpligtinge

LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES EENHEID 2

IDENTIFISEER BETREKKINGSGELEENTHEDE Met ‘n NSS: LEERDERSKAP: betaal nie, studeer en verdien geld SKADUWERK: help besluit of jy die regte beroep kies VOO-KOLLEGE: as jy finansieel behoeftig is kan die VOO beurse gee OORBRUGGINGSJAAR: reis, vrywillige werk, kry ‘n werk – gee meer tyd om na meer opsies te kyk NASIONALE WEERMAG OF POLISIEDIENS: ontwikkelingsprogramme word aangebied VRYWILLIGE DIENSTE: kan dalk hieruit werk kry VAARDIGHEIDSPROGRAMME: gee praktiese ervaring en maak jou meer indiensneembaar ENTREPRENEURSKAPPE: dit bevorder werkskepping en verlig armoede.