TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Woordsoortonderskeiding
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Wat my ma my geleer het.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
oproep tot wagters op die mure
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Bekering.
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
DIE LIEFDE.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal Eenvoudige werkwoord ‘het’ + ‘ge’ Ek het ‘n boek gelees. Ek lees ‘n boek. ‘sal’ Ek sal ‘n boek lees. Werkwoorde begin met begin gesels herken ervaar ontmoet ondersoek verstaan misbruik Ek het my werk verstaan. Ek verstaan my werk. Ek sal my werk verstaan. Werkwoorde ‘is’ ‘was’ ‘sal’ (verander dis = dit is) Die eksamen was maklik. Die eksamen is maklik. Die eksamen sal maklik wees. Werkwoord ‘het’ met geen ‘ge’ in TEENWOORDIGE TYD Ek het ‘n mooi huis gehad. Ek het ‘n mooi huis. (jy besit iets) Ek sal ‘n mooi huis hê. Werkwoord + voorsetsel Ek het die boek opgetel. Ek tel die boek op. Ek sal die boek optel. ‘het’ maar GEEN ‘ge’

Hulpww + werkwoord Ek moes my werk doen. Hulpww verander net in VERLEDE TYD: Moet > moes Wil > wou Kan >kon Sal > sou Ek moet my werk doen. Ek sal my werk doen. Hulpww: ‘gaan’ ‘laat’ ‘kom’ > einde van sin voor ww Ek het in die dam gaan swem. Ek gaan in die dam swem. Ek sal in die dam gaan swem. 2 ww in selfde sin sonder voegwoord tussen-in: both verbs end: verb1 then verb2 Ek het die leeu hoor brul. 1 2 Ek hoor die leeu brul. Ek sal die leeu hoor brul. 2 ww gelyk gebeur, connect deur “EN” > verb1 (sit, lê, loop, staan) kry “ge-“ in VERLEDE TYD Die man het op die stoep (ge)sit en lees. Ek sit en lees op die stoep. Die man sal op die stoep sit en lees. Kombinasie van verbs verbind deur “EN” > beide verbs “GE-“ in VERLEDE TYD Ek het in my slaapkamer (ge)slaap en (ge)werk. Ek slaap en werk in my slaapkamer. Ek sal in my slaapkamer slaap en werk.

Voegwoord in sin: hanteer as twee sinne. Pas toepaslike reël toe. Die bokkie het weggehardloop, want die leeu het hom gejaag. Die bokkie hardloop weg, want die leeu jaag hom. Die bokkie sal weghardloop, die leeu sal hom jaag. ww skeibare werkwoorde Kan skei in 2 dele in TEENWOORDIGE TYD Klem op 1ste sillabe Ek het die lig aangeskakel. Ek skakel die lig aan. Ek sal die lig aanskakel. Onskeibare werkwoorde Klem op 2de sillabe Geen “GE-“ in VERLEDE TYD Hy het die hond mishandel. Hy mishandel die hond. Hy sal die hond mishandel. Voegwoorde ‘dan’ ‘as’ ‘wanneer’ ‘nou’ DAWN verander na ‘toe’ Ek het geskrik toe ek ‘n slang gesien het. Ek skrik as ek ‘n slang sien. GEEN TOEKOMENDE VORM NIE. Aantrek, afhaal, deelneem, gelukwens, goedkeur, grootword, liefhe, natgooi, saamgaan stilstaan, uitnooi, uittrek, weggooi Aanvaar, agtervolg, begin, bestaan, erken, geniet, herken, hersien, mislei, mishandel, misluk, omhels, ondersoek, onthou, ontmoet, oorhandig, oortuig, oorwin, vergeet, verstaan, voltooi