Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
WKOD (KURRIKULUMADVISEURS: AFRIKAANS)
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Skryfvaardighede Paragrawe
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
EKSAMENRIGLYNE.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Afhanklikheid van God.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
“gevangene van die wet”
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010

Kom ons wees eerlik… Om te skryf is moeilik Om te skryf is harde werk Om te skryf vat baie tyd Om te skryf is HEL MAAR… Dit hoef nie te wees nie (c) M. Swanepoel 2010

ONTHOU… ‘n Sin het ‘n BEGIN, MIDDEL en ‘n EINDE. ‘n Suksesvolle sin moet ten minste ‘n ONDERWERP, GESEGDE en VOORWERP hê. Die man / skop / die bal. Tog is dit ‘n baie “BORING” paragraaf as jy net sinne skryf wat ‘n ONDERWERP, GESEGDE en VOORWERP bevat!! Die man skop die bal. Die bal vlieg. Die man hardloop. Daarom moet jy ekstra inligting insluit om jou paragraaf interessanter te maak. (c) M. Swanepoel 2010

ONTHOU… Tyd Rede Plek Wyse Die BYWOORDELIKE BEPALINGS van TYD, WYSE, GRAAD, PLEK en REDE gee die ekstra inligting in ‘n sin. Die man skop die bal. Die man skop / VANDAG / die bal / HARD / DEUR DIE DOELPAAL / OM PUNTE AAN TE TEKEN. Tyd Wyse Rede Plek (c) M. Swanepoel 2010

ONTHOU… Jou sin moet die volgende vraag beantwoord: Wie/wat doen wat/waar/wanneer/hoekom? Elke sin hoef nie die hele Sv1TOMPv2I te bevat nie. Moenie jou sin te lank of ingewikkeld probeer maak nie. ONTHOU: KISS Keep It Simple, Stupid (and Short) (c) M. Swanepoel 2010

Wat het ons geleer… KISS Wie doen wat?  Basiese sin Wanneer, waar, hoekom?  Uitgebreide sin Onthou om leestekens te gebruik in jou paragraaf. Lees jou paragraaf hardop: gewoonlik skryf jy ‘n komma waar jy moet asemhaal. Jy skryf ‘n punt waar daar ‘n langer pouse is. (c) M. Swanepoel 2010

ONTHOU…Hoe om ‘n paragraaf aanmekaar te sit. Een paragraaf moet die volgende inligting bevat: Sin 1  Skryf waaroor jou paragraaf gaan. Sin 2-4  Gee ekstra inligting oor sin 1. Sin 5  Sluit paragraaf af deur skakel te gee vir jou volgende paragraaf. (c) M. Swanepoel 2010

ONTHOU… Byvoorbeeld Jan het Saterdag baie vroeg wakker geword. Hy was so opgewonde toe sy ma hom verras met ontbyt in die bed. Jan het ook ‘n briefie op sy skinkbord gekry. Hy het die briefie dadelik gelees. Hy kon nie wag om klaar te eet om sy verrassing te kry nie. (c) M. Swanepoel 2010

ONTHOU… Wat gaan aan in die paragraaf? Die seun word wakker. Hy is opgewonde. Hy kry ‘n briefie op die skinkbord. Hy lees die briefie. Hy kan nie wag om sy verrassing te sien nie. (c) M. Swanepoel 2010

ONTHOU… Skryf kortliks neer wat jy wil hê moet in die paragraaf gebeur. Elke kort idee is ‘n sin op sy eie. Maak seker dat jou paragraaf se idees altyd in vyf punte inpas. Moenie te ingewikkeld probeer skryf nie. Hou jou sinne kort en kragtig. Brei liewers uit in die volgende sin. (c) M. Swanepoel 2010

Jou fisiese opstel… Net soos jou sin, het dit ook ‘n begin, middel en einde. Begin Beplanning Jy beplan jou opstel. Middel Eerste poging (probeerslag) Skryf opdrag en maak foute reg. Einde Finale skryfstuk Jou finale produk met geen foute. (c) M. Swanepoel 2010

Begin… Jy kan nie net wegval en begin skryf nie, jy moet beplan. Beplanning is die meeste werk  die res is makliker. Elke tipe opstel het ‘n verskillende beplanningsformule: (c) M. Swanepoel 2010

Beplanningsformules… As jy ‘n opstel moet skryf wat amper soos ‘n storie is gebruik jy die volgende beplanningsformule: Skryf 2 kort idees neer waaroor jy wil skryf. Beantwoord elk van die volgende vrae: Wie Wanneer Waar Wat Hoekom Maar dit lyk nie eenvoudig nie?? Kom ons maak dit nog makliker. (c) M. Swanepoel 2010

Die handjie sal werk met meeste van jou opstelle!! … Waar Wat Wanneer Hoekom Die handjie sal werk met meeste van jou opstelle!! Wie 2 kort idees (c) M. Swanepoel 2010

Verbeterde hand (c) M. Swanepoel 2010

Beplanningsformules… As jy jou 5 sintuie moet gebruik om ‘n opstel te skryf gebruik jy die volgende beplanningsformule: Ruik Sien Hoor Proe Voel (c) M. Swanepoel 2010

Middel… Noudat jy beplan het, kan jy begin skryf aan jou eerste poging. Jy moet altyd ‘n eerste poging skryf. Jou eerste poging is soos ‘n oefenlopie. Jy mag foute maak en doodkrap. Jy mag te min of te veel woorde skryf, jou finale poging moet 100% reg wees. Al jou spelfoute word op jou eerste poging reggemaak. (c) M. Swanepoel 2010

Einde… Die Finale skryfstuk tel die meeste punte. Skryf ongelooflik netjies en leesbaar. Jou finale poging mag nie afgerammel word nie, want dit tel die meeste punte. Jy mag nie tippex in jou finale stuk gebruik nie. Jy moet ALTYD jou woorde tel en onder aan die skryfstuk neerskryf. Doen moeite met jou finale skryfstuk, want dit tel die meeste punte. (c) M. Swanepoel 2010

(c) M. Swanepoel 2010