TAALFOKUS: MORFOLOGIE Simplekse, komplekse, stamme, voor- en agtervoegsels; samestellings en afleidings; Uitspraakverskynsels Platinum p. 29 - 30
samestellende afleidings woorde komplekse afleidings samestellings samestellende afleidings simplekse
Simpleks Eenvoudigste vorm van ‘n woord – kan nie in kleiner dele verdeel word nie Ook bekend as stam / basis van woord reis, bagasie, persoon, probleem Kompleks woord wat uit stam + een / meer morfeme bestaan reise, reisiger, bagasiewa, persone, persoonlikheid, problematies, probleemgeval
Samestel-lende afleiding same-stelling Bestaan uit 2 of meer stamme huishulp (huis+help), rugsak (rug+sak), swembadsuur (swem+bad+suur) afleiding Bestaan uit ‘n stam + morfeem(e) reise (reis+e); gerieflik (gerief+lik); ontvlam (ont+vlam) Samestel-lende afleiding Bestaan uit meer as een stam + morfeem(e) reisagentskap (reis+agent+skap)
ontembaar (afleiding) stam morfeem afleiding stam kan nie in kleiner betekenisdele verdeel word nie. morfeme kleinste deel van ‘n woord met betekenis Kan nie op sy eie staan nie Het betekenis as saam met stam geb ruik word premorfeme (voor die stam) postmorfeme (na die stam) on tem baar ontembaar (afleiding)
spieëlkas (samestelling) stam same stelling stam kan nie in kleiner betekenisdele verdeel word nie. spieël kas spieëlkas (samestelling)
same -stellende afleiding stam morfeem same -stellende afleiding bed kas sie bedkassie on ken (kun) de onkunde
Verbindingsklanke Soms is daar verbindingsklanke tussen twee stamme bv. tydsgrens (tyd+s+grens); hondehok (hond+e +hok) Verbindingsklanke het nie betekenis nie (is dus nie morfeme nie) As eerste stam van ‘n samestelling op –s eindig en tweede stam met s- begin, het woord twee s’e bv. das+speld = dasspeld As eerste stam nie op –s eindig nie, het woord net een s bv. manskoen (man+skoen)
UITSPRAAKVERSKYNSELS Soms word klem op verkeerde lettergreep geplaas. Korrekte uitspraak: minister; distrik, paragraaf, Stellenbosch, melodie, nasionaal KLEM Spreek woord nie reg met geronde lippe uit nie hys i.p.v. huis; mier i.p.v. muur; deer i.p.v. deur Ontronding Spreek woord verkeerd uit met geronde lippe wanneer dit nie gerond moet wees nie seuwe i.p.v. sewe; mô i.p.v. ma; veul i.p.v. veel Oorronding
UITSPRAAKVERSKYNSELS (vervolg) ‘n Woord word volgens sy spelling uitgespreek Paarl moet uitgespreek word Pêrel; Ek wonner hoeveel pêre is innie kraal (as jy sê Ek wonder hoeveel perde is in die kraal = dit letteruitspraak) Letter-uitspraak letters wat langs mekaar staan, beïnvloed mekaar en dikwels spreek ons net een van die twee klanke uit oppie (op die), honne (honde), innie (in die), deurie (deur die), Assimilasie Soms beweeg ‘n deel van die lugstroom deur die neus as jy praat Ek voer die ganse ; ons, dons, krans, Nasalering
UITSPRAAKVERSKYNSELS (vervolg) Vokale word uitgespreek as Ə (soos i in sit) perty i.p.v party; pebliek i,p.v. publiek; vedag i.p.v. vandag Vokaal-reduksie