Ou testament Hoofstuk 23 maleagi tot christus
Israel onder Persiese regering Maleagi tot Christus = 400 jaar - Baie gebeur! Jode selde onafhanklik Persiese koning beskerm Jode teen omliggende volke Later Alexander die Grote – trek op teen Jerusalem
Baie Jode verval in Griekse godsdiens Egipte teen Sirië Jode twisappel tussen Egipte en Sirië Ly baie onder Antiochus Epifanes Baie Jode verval in Griekse godsdiens
Makkabeërs Verset teen tirannie van Antiochus - Judas vermag baie teen Siriese bevelvoerders Reinig tempel Nakomelinge het priesterlike waardigheid en leiding onder die volk Romeine help / bondgenootskap, maar skadelik
Herodes Koning van Romeine Probeer guns van Jode wen (Verbeter tempel) Roei egter geslag van Makkabeërs uit
Godsdienstige toestand Juda wil wet nalewe – as openbaring geëer – Ook in sinagoge gelees Skrif- en Wetgeleerdes verklaar wet Probleem: Werkheiligheid Formalisme ontwikkel
Godsdienstige partye Fariseërs: Sadduseërs: Esseners: Getroues: Regsinnig / volgens letter van die wet Sadduseërs: Vrysinnig / By dood stop alles / Nie ware godsdiens Esseners: Afsondering en onthouding Getroues: Meeste ongetroud / onthou van sekere kosse / mistiek en meditasie / verlang na Messias
Einde Ou Testamentiese Openbaringsgeskiedenis Hoofstuk 23 Einde Ou Testamentiese Openbaringsgeskiedenis