My hand ritsel Cas Vos (1945 - ).

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
Afrika, my Afrika Daniel Hugo.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Sprokie vir ‘n stadskind
Die eerste “Vroegherfs”
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
Ek wil Willem Fransman (Jr.).
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
NA VOOR.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Pa Marlise Joubert.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Die huis luister Daniel Hugo Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Rondom my Dawie de Jager.
Talle Tonge Mathews Phosa.
Wie’s Hy? Adam Small.
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
DIE LIEFDE.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

My hand ritsel Cas Vos (1945 - )

Wie is die digter? Biografiese besonderhede

Cas Vos Gebore in 1945 in Rustenburg Voltooi sy skoolloopbaan in Pretoria Behaal ‘n doktorsgraad in teologie in 1984 Dien as predikant in verskeie gemeentes Later aangestel by die Teologiese Fakulteit van die UP In 2000 word hy dekaan van die fakulteit Hy tree in 2010 af

“My hand ritsel” kom uit die bundel “Intieme Afwesige” waarin daar besin word oor skrywerskap en die skep van poësie, maar veral oor betekenis self. BUNDELS

lees die gedig Wat is jou eerste indrukke van die gedig??

My hand ritsel – Cas Vos Ek merk hierdie gedig op papier,   As die skemer deur ruite val, ritsel my hand op leë papier, fluit 'n trein in die nag se oor. Sterre dryf soos bote op water en skadu's skuif in voor die maan. As my hand ritsel op papier, kom daar in die skemeruur 'n gedig uit swartland se drome. Ek soek tussen die fragmente na die omtrek van jou gesig, my oë dwaal oor die are wat op jou sagte hande vertak. Ek merk hierdie gedig op papier, lig soos asem in die nag se mond. 'n Gedig met horte en stote, my hand is stomp en dom van groen poësie se vlekke en woordlyne bly ontspoor. My hand skryf op papier in die vervalle skemeruur voor my woorde droog ritsel.

As die skemer deur ruite val, ritsel my hand op leë papier, My hand ritsel – Cas Vos   As die skemer deur ruite val, ritsel my hand op leë papier, fluit 'n trein in die nag se oor. Sterre dryf soos bote op water en skadu's skuif in voor die maan. 3. Gee ‘n sinoniem vir “ritsel” in r. 2. Antw.: sag ruis, of hoorbaar kraak of suis of suisel. 4. Na watter geluid verwys die spreker met “ritsel”? Antw.: Hy verwys na die geluid wat sy pen of potlood in die stilte van die nag op papier maak. Wie is die spreker in die gedig? 5. Watter soort beeldspraak kom voor in r. 4? Antw.: ‘n digter Antw.: vergelyking 2. Hoe weet jy dit? 6. Watter visuele beeld skep die spreker hierdeur? Antw.: Die spreker sit en skryf en daar kom ‘n gedig Antw.: Die sterre weerkaats op die water. STROFE 1

As die skemer deur ruite val, ritsel my hand op leë papier, My hand ritsel – Cas Vos   As die skemer deur ruite val, ritsel my hand op leë papier, fluit 'n trein in die nag se oor. Sterre dryf soos bote op water en skadu's skuif in voor die maan. 8. Wat is die betekenis van “fluit in die nag se oor” in r. 3? Antw.: Die metaforiese “trein” kondig die naderende aand of nag aan, wat op skemer volg. 9. Watter vorm van beeldspraak is hier ter sprake? Antw.: personifikasie: “nag se mond” 7. Wat is die funksie van die komma aan die einde van r. 2? Antw.: Dit staan in die plek van “en”, en los die probleem van ‘n dubbele “en” in die strofe op. STROFE 1 (vervolg)

STROFE 2 As my hand ritsel op papier, kom daar in die skemeruur 'n gedig uit swartland se drome. Ek soek tussen die fragmente na die omtrek van jou gesig, my oë dwaal oor die are wat op jou sagte hande vertak. 10. Waarna verwys “fragmente in r. 9? Antw.: Dit verwys na die spreker se gebroke herinneringe, maar kan ook verwys na stukkies papier waarop dele van gedigte (en of drome) geskryf staan, m.a.w. pogings tot skryf. swartland – (snw sonder hoofletter; eienaam Swartland): landboustreek in die Wes-Kaap. 11. Identifiseer die inversie in strofe 2 en dui die funksie daarvan aan. Antw.: Die posisie van “ritsel” in die middel van die reël eerder as aan die einde (“As my hand ritsel op papier” in r. 6) bewerkstellig ‘n bepaalde ritme deurdat “papier” klankmatig met “skemeruur” in r. 7 rym.

STROFE 3 en 4 Ek merk hierdie gedig op papier, lig soos asem in die nag se mond. 'n Gedig met horte en stote, my hand is stomp en dom van groen poësie se vlekke en woordlyne bly ontspoor. My hand skryf op papier in die vervalle skemeruur voor my woorde droog ritsel. 13. Lewer kommentaar op die slotreel van die gedig: “voor my woorde droog ritsel”. Antw.: Die digter se woorde word vergelyk met droe blare wat, wanneer dit beweeg of waai, kan verpoeier of wegwaai, en daar niks van oorbly nie. Dit dui dus op verganklikheid. 12. Waarna verwys “hierdie gedig” in r. 13? 14. Wat, dink jy, is die simboliese waarde van papier? Antw.: Dit verwys na die gedig binne die gedig in strofe 2 waar die spreker sê dat hy “tussen die fragmente” soek na die omtrek van die beminde se gesig, en dat sy “oë dwaal oor die are wat op (haar) sagte hande vertak”. Antw.: OOP VRAAG: Bv. ongeskrewe papier simboliseer ‘n nuwe begin of nuwe lewe.

Cas Vos se eie simboliek agter papier is interessant in die vlg. onderhoud: “Papier is vir my die ruimte waar woorde asemhaal en sug. Daar kan woorde ook dans … Dis ook die ruimte waar woorde gesluierd loop om pyn en weerloosheid te bedek. Verder is ‘n gedagte meestal so diep soos papier. Dis lig en vlugtig. Digby verdwyn. Ek vlug na papier om te skuil en te lag.” ( “Om die aarde aan te haal en ander gedigte”: Carine Janse van Rensburg, p. 256)

met die bekende gedig van DJ Opperman “Digter” uit Negester oor Ninevé Vergelyk die gedig ook met die bekende gedig van DJ Opperman “Digter” uit Negester oor Ninevé “en in die geel gloed van die kers snags deur die small poort van die wonder elke word laat skik tot klein stellasies vers”