Talle Tonge Mathews Phosa.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
Onderwyser Antjie Krog.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe behandel ons gedigte in die klas??
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Die straatkind Linda Roos.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Brief Fernel A. Abrahams.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Rondom my Dawie de Jager.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
“gevangene van die wet”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Transcript van de presentatie:

Talle Tonge Mathews Phosa

Talle Tonge Talle tonge het ek een tong op ‘n gegewe oomblik ‘n heuningtong ‘n bitter tong ‘n tong stomp genoeg om te swyg my skerp tong klap klap soos ‘n sweep en keep diep en laat bloei my suur tong brand brand soos asyn en laat krimp inmekaar en skend Talle tonge het ek een tong op ‘n gegewe oomblik ‘n tong om te sny ‘n tong om te salf Ek het talle tonge

Inversie Normale woordorde word omgedraai “Ek het talle tonge” word “Talle tonge het ek” Die inversie beklemtoon die verskillende maniere waarop ‘n mens die tong gebruik

Universeel Die gedig is ook universeel, want dit is op enige mens op enige plek in die wêreld van toepassing.

Alliterasie Assonansie Talle tonge My skerp tong klap klap soos ‘n sweep Stomp/swyg Sweep, keep; Brand, brand soos asyn Assonansie

Die tong kan seermaak, heelmaak, maar meestal maak ons seer Kontras Die tong kan seermaak, heelmaak, maar meestal maak ons seer Stomp versus skerp Tong, stomp, skerp, klap, sweep, keep, brand, krimp, skend. Meeste woorde is eenlettergrepig. Hy gebruik kort en harde vokale en diftonge om by dra tot die idee dat die tong skerp kan wees en seermaak Skerp eksplosiewe klanke

Heuning Idiomatiese Uitdrukkings Heuning in die mond, gal in die hart hê – dit is wanneer ‘n mens slegte bedoelings agter mooi woorde wegsteek. Iemand heuning om die mond smeer – iemand vlei, sê wat iemand wil hoor sodat jy sy guns kan wen.

Talle Tonge Die spreker verwys na “ek”, maar dit is van toepassing op alle mense (UNIVERSEEL) Talle tonge het ek een tong op ‘n gegewe oomblik ‘n heuningtong ‘n bitter tong ‘n tong stomp genoeg om te swyg my skerp tong klap klap soos ‘n sweep en keep diep en laat bloei Tong: verskillende funksies Metafoor Figuurlike betekenisse: Bitterbek (ontevrede), hartseer veroorsaak, haat versprei, seermaak. Vermoë om stil te bly Herhaling van klap dui op die slaan aksie van die sweep Tong kan seermaak

en laat krimp inmekaar en skend Suur: nors en onvriendelik / suur brand en maak letsels Herhaling van “en” = polisindenton my suur tong brand brand soos asyn en laat krimp inmekaar en skend Talle tonge het ek een tong op ‘n gegewe oomblik ‘n tong om te sny ‘n tong om te salf Ek het talle tonge Vergelyking “Ek” is in ‘n hoofletter. Die klem val hier op die individu en spesifiek die leser

TEMA Die mens het vir elke situasie ‘n ander tong Taal kan in verskillende registers gebruik word om verskillende funksies te verrig Taal is ‘n sosiale vaardigheid Die gedig dui ook op die sensitiwiteit en kompleksiteit van taal en dag ons dit versigtig moet gebruik