Interpunksie Jako Olivier - http://akkerkaans.org/ Jako Olivier (2016)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Handoplegging.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
DIREKTE & INDIREKTE REDE
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Semantiek Woordverhoudings
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Afhanklikheid van God.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Interpunksie Jako Olivier - http://akkerkaans.org/ Jako Olivier (2016)

Lesuitkomste Aan die einde van die leergedeelte moet jy in staat wees om: die funksies van die punt, kommapunt, komma, parentese, uitroepteken en aanhalingstekens te kan noem en Die punt, kommapunt, komma, parentese, uitroepteken en aanhalingstekens effektief te gebruik.

Bron: Interpunksie Verwys asb. na: Norme vir Afrikaans bl. 264-269

Interpunksie Leesteken – teken wat dele van sinne of opeenvolgende sinne skei / lees vergemaklik: Punt, dubbelpunt, kommapunt, komma, stippels, aandagstreep, parentese, hakies, vraagteken en uitroepteken. Skryfteken – onderskeidingstekens wat gebruik word om korrekte uitspraak aan te dui of dien as fonetiese simbole: Afkappingsteken, aksenttekens, deeltekens, hoofletters, kappie, koppelteken, verwysingstekens, fonetiese simbole en proefleestekens.

Interpunksie: punt Aan die einde van sin. By hakies: Volledige sin in hakies – punt binne die hakies. Ons volg die reël. (Dit staan so in die AWS.) As die deel binne hakies deel is van die sin, volg die punt buite die hakies. Die reël (3.5 op bladsy 12) moet toegepas word. Skryf dit as môre (of more).

Interpunksie: kommapunt Voor voegwoordelike bywoorde: daarom, derhalwe, dus, gevolglik, inteendeel, nietemin, nogtans. Meneer Smal was siek; derhalwe het hy tuis gebly. Weglating van voegwoorde Ek sal nie kan kom nie; ek het nog baie om te doen. Aanduiding van lang pouse in ’n sin. Toe ek op die dorp kom, het niemand nog daarvan gehoor nie; maar dit was nie lank nie of almal het dit geweet.

Interpunksie: komma Vermy oormatige gebruik van die komma – maar let op betekenisverskille wat dit kan dra: Grafskrif: Hier lê my vrou Griet. In die hemel is sy, nie in die hel, dit weet ek wel. Hier lê my vrou Griet. In die hemel is sy nie, in die hel, dit weet ek wel.

Interpunksie: komma Tussen twee werkwoorde wat afsonderlike gesegdes vorm: Toe ek tuis kom, was sy al lankal daar. Tussen infinitiefskonstruksie (om te) en ’n ander (koppel-)werkwoord is dit nie nodig nie. Om te lees is lekker. Tussen gesegdes as sinne lank raak. Om die hele dag besig te wees met allerhande soort rompslomp en die hanteer van talle navrae, kan werklik uitputtende wees.

Interpunksie: komma Voor voegwoorde maar en want; soms ook voor omdat, terwyl, ens. [vir pousering nie voegwoord!] Ek wou skree, maar my stem was hees. Ek sal die kos maak, terwyl jy die tuin nat maak. Voor en as dit ’n sin inlei met ’n ander konstruksie as die vorige. Ek het reeds die perde afgesaal, en toe het hy eers stadig begin nader staan.

Interpunksie: komma Voor en na bystellings by ’n naamwoord [tensy dit deel is van die naam: Karel die Grote]: Meneer Louis Steyn, die burgemeester van Bokbaai, is ’n gawe man. Onnodig by: Haar suster Anna kom gereeld. Tussen sinne verbind met nóg...nóg/én...én/óf...óf: Jy moet óf jou skuld betaal, óf die gevolge dra. Voor bysin met teenstellende gedagte: Ek sal dit kan doen, mits Pa toestem.

Interpunksie: komma Komma is nie verpligtend voor dat en sodat nie. Van Rooyen het aan die regter vertel dat sy vrou hom uitgelag het en dat hy haar daarop geskiet het. Voor woorde soos byvoorbeeld (bv.), ensovoorts (ens.), naamlik (nl.) Tussen dag en datum: AWS: Dinsdag 22 Februarie (reël 7.7 en 7.8) *Norme: Dinsdag, 22 Februarie Nie tussen herhalende voornaamwoorde nie Wees versigtig om hulle hulle sin te gee.

Interpunksie: parentese Woord, sinsdeel of sin wat in ’n ander sin ingevoeg word. Word aangedui met: aandagstreep – komma , hakies () stippels ... Bv. Die Comrades-maraton – daardie wedloop wat elke langasematleet wil hardloop – vra baie toewyding.

Interpunksie: uitroepteken Dui emosie, verwagting, ligte spot, ironie, spesiale intonasie ensovoorts aan. Moenie oorvloedig gebruik nie!

Interpunksie: aanhalingstekens Dui woorde of uitdrukkings waarvan gepraat word aan te dui: “Wat is die tyd?” is anglisisties. Woorde soos “mooi” en “lelik” kan as adjektiewe optree. Met ’n aanhaling binne ’n aanhaling word enkelaanhalingstekens binne die dubbelaanhalingstekens gebruik.