REKENAARMISDADE AANGEBIED DEUR THABO
REKENAARMISDADE Hierdie is misdade wat deur misdadigers gepleeg word deur rekenaars te gebruik om iets onwettigs te doen.
KATEGORIEë OF TIPES REKENAARMISDADE sosiale ingenieurswese kwaadwillige ware Is ‘n soort sagteware wat die individu mislei om hul persoonlike inligting tot nadeel te openbaar. Is ‘n sagteware wat self op ‘n rekenaar installeer sonder die gebruiker se toestemming of medewete
VEILIGHEIDSMAATREëLS Antivirus sagteware keer enige virus. Anti-bespied-sagteware (Anti-spyware) keer enige bespiedware-infeksie. ‘Firewall’ verhoed enige ongemagtigde toegang tot jou rekenaarnetwerk. Anti-varkpospakket (spam) om varkposinskrywings op jou rekenaar re voorkom.
REKENAARMISDADE IS ‘N REALITIEIT