HERSIENING STROOMBANE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Elektrische potentiaal.  arbeid verplaatsing agv kracht [W] = J  energie iets heeft energie als het arbeid kan leveren [E] = J.
Advertisements

Elektriciteit.
3T Nask1 Hoofdstuk 1 Elektriciteit
havo: hoofdstuk 6 (stevin deel 1) vwo : hoofdstuk 6 (stevin deel 1)
Elektriciteit.
Herhaling hfd. 7 elektriciteit
Elektrische potentiaal
Wet van Ohm George Simon Ohm We gaan de wet van Ohm bespreken.
Elektrische energie en vermogen
Energiestromen.
Warmte.
A Ampèremeter in het circuit, meet stroom door circuit.
ELECTRICITEIT.
Marc Bremer Natuurkunde Marc Bremer
Serieschakeling van twee weerstanden
N4H_05 voorkennis.
Elektriciteit H 3 Elektriciteit De wet van Ohm Ing W.T.N.G. Tomassen.
Ontdekken Begrijpen Beheersen
Hoofdstuk 2 - Elektriciteit
Deeltjesversnellers. Deeltjesversnellers Deeltjesversnellers
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
BATTERYE.
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
§4.1 LEERDOELEN Uitleggen van de begrippen: stroomkring, stroommeter/-sterkte, geleiders, spanningsbron, spanningsmeter, weerstand, wet van Ohm, elektrisch.
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die Slak Vriend of Vyand
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
HERSIENING ORGANIESE CHEMIE.
HERSIENING DIFFRAKSIE.
HERSIENING INTERATOMIESE KRAGTE.
LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
FOTO-ELEKTRIESE EFFEK
Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne.
Brief Fernel A. Abrahams.
HERSIENING ELEKTROSTATIKA.
Generators Elektromagnetiese induksie
Motors Die gelykstroom elektriese motor Rigting van F: regterhandreël
Is jy regtig graad 10?.
HERSIENING ELEKTROMAGNETISME.
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
5.2 De spanningsbron.
EKSAMENRIGLYNE.
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Vaardighede in Lewenswetenskappe
KOSTEBEREKENING Hoofstuk 7 Bl. 32.
Mijn naam is Arie Vissers
Werkelijke elektriciteitsverbruik
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
HERSIENING MOMENTUM.
\.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Naturalis 5.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
Naturalis 5.
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Werkelijke elektriciteitsverbruik
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

HERSIENING STROOMBANE

STROOM & DIE VLOEI VAN ELEKTRONE ELEKTRIESE STROOM is die hoeveelheid lading wat per sekonde verby ’n punt in die geleier beweeg 1 COULOMB is die hoeveelheid lading wat in 1 sekonde verby ’n punt in die stroombaan beweeg wanneer die stroom 1A is AMMETER meet die tempo van vloei van lading

POTENSIAALVERSKIL & EMK POTENSIAALVERSKIL tussen 2 punte in ’n stroombaan is die verskil in elektriese potensiele energie per eenheidslading EMK (elektromotoriese krag) is die hoeveelheid energie wat die battery in staat is om aan 1C lading oor te dra wanneer die lading deur die battery beweeg VOLTMETER meet die hoeveelheid energie wat aan 1C lading oorgedra word

WEERSTAND & OHM WEERSTAND is die teenstand wat ’n geleier teen die vloei van lading bied. Dis ook die verhouding van potensiaalverskil oor die komponent tot die stroom deur die komponent OHM: ’n Geleier het ’n weerstand van 1ohm as ’n stroom van 1A daardeur vloei terwyl ’n potensiaalverskil van 1V gehandhaaf word OHM SE WET: Die stroom tussen 2punte in ‘n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die 2punte mits die weerstand konstant bly.

die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word. DRYWING die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word.

KOSTE BEREKENING (kWh) verwys na die gebruik van 1 kilowatt elektrisiteit vir 1 uur.

VOORBEELD

VERHOUDING VRAE

VERHOUDING VRAE

OHMIESE VS NIE-OHMIESE GELEIERS Potensiaalverskil (V) Stroom (A)

OHMIESE VS NIE-OHMIESE GELEIERS Stroom (A) Potensiaalverskil (V)