KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Onderwerp 10 Die entrepreneur
‘n Oorsig van die Onderwys
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Woordsoortonderskeiding
Voorbereide Toespraak
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
NA VOOR.
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Sessie 3.2 LEES EN KYK.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Wetenskap met ‘n avontuur by...
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
Leesbegrip.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting.
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Is jy regtig graad 10?.
RESENSIES.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
EKSAMENRIGLYNE.
Vrugte van die Gees.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
“gevangene van die wet”
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING NASIONALE ORIËNTERINGSWERKSWINKEL TALE Sessie 4: Beplanning Graad 12 2013

Aktiwiteit 1: Vlakke van beplanning Bestudeer die Gr.12-onderrigplan in die KABV (HT bl. 68-78 EAT bl. 76-87 , TAT bl. 69-80) Stel vas watter vlakke van beplanning nodig is. Kies een Graad 12-siklus in die onderrigplan en dui aan hoe en waarom verskillende volgordes van inhoud / taalvaardighede / aspekte toegepas kan word. Terugvoering.

Opsomming van beplanning Beplanning is belangrik en nodig. Dit moet gedoen word om rekenskap te kan gee aan ouers, onderwysbeamptes en ander rolspelers. ʼn Goeie onderrigplan lei onderwysers in terme van inhoud, bronne, assessering en tyd van voltooiing. Lesvoorbereiding behoort die volgende in te sluit: inhoud/vaardighede gedek datum begin en voltooi handboek/bronne gebruik assessering

Opsomming van beplanning (vervolg) Die voorgestelde onderrigplan is gebaseer op ʼn tweeweeklikse geïntegreerde siklus, met nege ure kontaktyd per siklus vir HT en EAT. Wanneer jy ʼn tweeweeklikse siklus ontwerp, mag die onderwyser aktiwiteite om ʼn onderwerp, bv. die wêreld van werk; ʼn saak, bv. klimaatsverandering; voorgeskrewe werk; ʼn vaardigheid uit die kurrikulum, bv. debat/ argumenterende skryfwerk; of ʼn teks saamstel. Die lesse in ʼn tweeweeklikse siklus kan in enige volgorde wees, bv. ʼn siklus kan met lees begin, gevolg deur praat en dan skryf. Voorgeskrewe letterkundetekste of ander tekste kan vir die aktiwiteite gebruik word.

Opsomming van beplanning (vervolg) Die voorbeeld van ʼn onderrigplan in die KABV is saamgestel sodat leerders elke twee weke ... aan ʼn luister-en-praataktiwiteit deelneem; ʼn begripsteks lees en beantwoord of ʼn opsomming doen; voorgeskrewe literatuur bestudeer; ʼn skryfstuk skryf en kennis van taalstrukture en -konvensies vir kommunikatiewe doeleindes (luister, praat, lees en skryf) ontwikkel en inoefen. Onderwysers moet hulle eie onderrigplanne / werkskedules ontwikkel, of die een in die handboek gebruik of aanpas, om die inhoud per kwartaal in ʼn gepaste volgorde en teen ʼn aanvaarbare tempo te onderrig.

Voorbeeld gebaseer op die onderrigplan HT Graad 12 Kwartaal 1 Week Luister en praat 1 uur Lees en kyk 4 uur Skryf en aanbied 5 en 6 Luisterbegrip (Informatief, evaluerend, waarderend en interaktief) Tydsduur: 1 uur • Leesbegrip: o Woordeskatontwikkeling en taalgebruik o Sinstrukture • Studie van die Letterkunde Tydsduur: 4 uur Transaksionele teks: verslag / resensie / koerantberig / tydskrifartikel Fokus op die volgende: Prosesskryf Beplanning, konsep, hersiening, redigering, proeflees en aanbieding Taalstrukture en -konvensies • Register, styl en toon • Woordkeuse • Sinsbou • Skryf van ’n paragraaf • Punktuasie en spelling Struktuur en kenmerke van gekose teks

Voorbeeld gebaseer op die onderrigplan EAT Graad 12 Kwartaal 1 Week Luister en praat 1 uur Lees en kyk 4 uur Skryf en aanbied 3 uur Taalstrukture en -konvensies 1 uur (geïntegreerd en eksplisiet) 3 en 4 Luister aandagtig vir navorsing: ’n projek waarin leerders vrae vra aan ander leerders en die publiek, en die inligting in ’n verslag verwerk Formele toespraak: bied die verslag mondeling aan Literêre teks 2: • Aandagtige lees volgens doel • Verduidelik figuurlike taal • Struktuur • Kenmerke soos karakter, konflik, handeling, ens. Literêre teks 3: Stel ’n gepaste vraelys op om inligting bekend te maak Skryf ’n informatiewe verslag wat die inligting van die vraelys opsom Fokus op die volgende: Prosesskryf Beplanning, konsep, hersiening, redigering, proeflees en aanbieding Teksstrukture en taalkenmerke (Verwys na 3.3) Hersiening Woordeboekvaardighede Afkortings, verkorting, akronieme Denotasie en konnotasie Selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde, lidwoorde, voornaamwoorde Sinsoorte Lydende en bedrywende vorm Direkte en indirekte rede Woordeskat in konteks

Voorbeeld gebaseer op die onderrigplan TAT Graad 12 Kwartaal 1 Week Luister en praat 1 uur Lees en kyk 4 uur Skryf en aanbied 3 uur Taalstrukture en -konvensies 1 uur (geïntegreerd en eksplisiet) 1 en 2 Luister vir inligting: Pare of klas luister na gedetailleerde voorstelling van maat n.a.v. inligting verskaf Aandagtige lees van kort tekste vir opsomming en aantekeninge: Inligtingsteks, bv. ’n beskrywende teks Eenvoudige opsomming van belangrike feite Feite en menings Uitgebreide selfstandige lees / kyk: Begin met leesprojek Verhalende / beskrywende opstel: Skryf ’n opstel Fokus op die volgende: Prosesskryf Beplanning, konsep, hersiening, redigering, proeflees en aanbieding Teksstrukture en taalkenmerke (Verwys na 3.3) Woordeboekgebruik vir betekenis van woorde en begrippe Spelreëls en -patrone Klank- en lettergrepe Selfstandige naamwoorde Lidwoorde Woordkeuse, bv. byvoeglike naamwoorde Die enkelvoudige sin (onderwerp, gesegde, voorwerp) Sinsoort: stelsin Gebruik van teenwoordige tyd Woordeskat binne konteks

Aktiwiteit 2: Gebruik van die handboek / LOOM en Onderwyserlêer Watter kriteria sal jy gebruik wanneer jy handboeke en ander LOOM moet kies? Stel riglyne op om leerders te help om handboeke en ander hulpbronne te gebruik.  Bespreek die vereistes van ʼn Onderwyserlêer. Terugvoering.

Rol van die handboek/LOOM Die handboek is ʼn effektiewe instrument vir onderrig en leer. Dit bied al die onderwerpe in die inhoudsopgawe aan. Inhoud en konsepte is van maklik na moeilik opgebou om kennis, begrip en insig te bewerkstellig. Daar is ʼn verskeidenheid van gepaste aktiwiteite/ oefeninge wat die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek. NB: Elke leerder behoort ʼn handboek in elkeen van sy vakke te hê om huis toe te neem, huiswerk te doen en te studeer .

Vereistes van ʼn goeie handboek Inhoud: Dekking moet volledig in wydte en diepte wees Nie slegs kennis / vaardighede nie – ook begrip en insig wat die kennis en vaardighede ondersteun Oordrag van kennis en vaardighede na nuwe situasies om probleme op te los Moet korrek, relevant en op datum wees Visueel stimulerend; tekste moet relevant wees; die inhoud ondersteun, versterk en beklemtoon Inhoud moet onderrig oor die kurrikulum heen ondersteun

Vereistes van ʼn goeie handboek (vervolg) Aanbieding Goeie inleiding / agtergrond (relevant tot die onderwerp) – nie te veel / te min nie Benadering: van maklik na moeilik opgebou Logiese volgorde Duidelik, verstaanbaar en wat natuurlik van een onderwerp / konsep na die volgende vloei Gestruktureerd. Dit moet maklik wees om inligting te kry. Taal moet geskik wees vir die taalvlak en ouderdom van die leerders (leesindeks, bv. Fog). http://en.wikipedia.org/wiki/Gunning_fog_index

Vereistes van ʼn goeie handboek (vervolg) Aktiwiteite / oefeninge - daaglikse assessering Variasie wat geskik is vir die vak Progressie binne aktiwiteite en oor aktiwiteite heen Al die kognitiewe vlakke moet deurgaans geakkommodeer word; vanaf inoefening tot by toepassing en probleemoplossing Moet sinvol, weldeurdag en met ʼn duidelike doel wees Nie bedoel om leerders bloot besig te hou nie; sinvolle leer moet plaasvind. Geen verrassings in die eksamen nie.

Onderwyserlêer Waarom is die onderwyserlêer belangrik? Elke onderwyser moet ʼn lêer hê wat sy/haar beplanning, onderrig, assessering en moderering reflekteer. Wat is die basiese vereistes van ʼn onderwyserlêer? Die lêer moet uit die volgende bestaan: Jaarlikse onderrigplan/ werkskedule Assesseringsplan Formele assesseringstake en memoranda/rubrieke

Onderwyserlêer (vervolg) Aanduiding van handboeke en ander bronne wat gebruik gaan word Puntestate met leerders se punte vir elke formele assesseringstaak ʼn Plan (intervention) wat aandui hoe die onderwyser beoog om leerders te ondersteun, veral dié met leerprobleme