Pa Marlise Joubert.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
My siel, Pa Marie van Rensburg
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
KONTAK Antwoordgids.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Wat my ma my geleer het.
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Op pad na jou destinasie!!
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
“last grave at dimbaza”
VAT DIT OF LOS DIT
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

pa Marlise Joubert

Inligting oor die digter Marlise Joubert is gebore in Elim naby Levubu. Sy voltooi haar skoolloopbaan op Warmbad [Bela Bela] in die Waterberge en verwerf ʼn BA (Bibl.) en honneursgraad in Filosofie aan die Universiteit van Pretoria. Sy word bibliotekaresse by verskeie instansies en werk ook as joernalis by tye. In 1971 debuteer sy met die digbundel ʼn Boot in die woestyn. Haar agste digbundel, bladspieël, verskyn in 2015. Inligting oor die digter

Inligting oor die digter (vervolg …) Sy het drie romans gepubliseer te wete Klipkus, Oranje Meraai en Ateljee van Glas. Sy skryf ook verskeie radiodramas. Nadat sy 16 jaar lank vir die Departement Beeldende Kunste by Universteit van Stellenbosch gewerk het, word sy ’n algemene assistent vir vyf jaar lank by Protea Boekwinkel op Stellenbosch. Sy is getroud met die digter Louis Esterhuizen en hulle woon op Stellenbosch. Sy skryf en skilder voltyds.

Pre-lees Skryf ‘n paragraaf oor jou pa Noem van sy kenmerkende eienskappe

Lees nou die gedig “’n brief van hulle vakansie” wat Breyten Breytenbach aan sy pa opdra.

sy

Bron: www.maroelamedia.co.za

Wat kan jy uit die gedig aflei van Breyten se verhouding met sy pa? Hoe verskil sy gedig van die gedig van Marlise Joubert? Wat is ‘n “man van staal”?

hy was nie ‘n man van staal nie waar die reën se blink some r. 1: ‘n moedige / dapper man Vrye vers r. 2: “some”: Metafoor vir stroompies; Personifikasie: reën word vermenslik , asof dit ‘n vrou is wat ‘n rok met some dra. pa – Marlise Joubert   hy was nie ‘n man van staal nie waar die reën se blink some alkant oor die berge sleep hoor ek hom lag hoor ek hom praat waar die knettervuur van son die heuwels kaal skeer hoor ek hom ween hoor ek hom roep r. 4: Herhaling / beklemtoning r. 6: “kaal skeer”: Metafoor – dit wat hitte met die grond / plantegroei doen, word vergelyk met die verwydering van wol of hare. r. 5: “knettervuur”: die klank van iets wat brand r. 7: Herhaling / beklemtoning: vorm ‘n sintaktiese parallel met reël 4.

pa was nie ‘n man van staal nie pa was in murg en borsbeen r. 9: variasie op “in murg en been” – die kern van jou persoonlikheid r. 8: herhaling van reël 1 om die pa se emosionaliteit te beklemtoon pa was nie ‘n man van staal nie pa was in murg en borsbeen ‘n doodgewone man ontslape vertoef hy soms in my drome dans rond in stiltes van my boord versteur die wilgertoiings ryg wingerdharte aanmekaar en hang dit elke dag voor my kamervenster oop r. 11: “ontslape vertoef”: Paradoks– die dooie mens lewe (skynbare teenstrydigheid) r. 11-16: Die woorde “drome”, “stiltes”, “wilgertoiings’, “wingerdharte”, “hang op” en “kamer-venster” is ‘n verdere beklemtoning van die pa se emosionaliteit. r. 12,13,14: “dans”/ “versteur”/”ryg”: Ironie: Vir die eerste keer lewe haar pa vir haar – in sy dood r. 13: wilgertoiings: kaal wilgertakke r. 14: “wingerdharte”: hartvormige wingerdblare

op die lessenaar drup sy inkpen leeg r. 22: “soos dit ons aarde behaag”: Ironies – hy keer doelbewus en doelgerig terug na die aarde waarop hy geboer/geleef het. Die aarde/ grond het hom as ontslapene terugontvang: dit was uiteindelik die plek wat ook vir hom na sy dood ‘n heenkome gebied het. r. 22: “behaag”: goeddink. r. 18: “laaste brief”: selfdoodbrief r. 17: “drup sy inkpen leeg”: dit dui op selfdood; die pen is nie in die houer teruggeplaas nie. Al wat nog tekens van lewe toon, is die druppende pen – maar dit verwys ook na die die lewe wat die pa verlaat (dalk bloed wat drup). op die lessenaar drup sy inkpen leeg glip die lig van ‘n lamp oor die laaste brief: ek was 'n doodgewone man met borswonings aan lag en van huil murgsag en in die liefde geskaad   en my dood was soos dit ons aarde behaag r. 20: “borswonings” (emosies): Die eerste keer in sy lewe spel die digter se pa sy gevoelens en emosionaliteit uit. r. 21: “in die liefde geskaad”: Een van die redes vir sy selfdood r. 21: “murgsag”: herhaling van “murg en borsbeen” (r. 9)

Bespreking Die digter praat met passie oor die lewe en nalatenskap van haar ontslape pa Toon: respek, bewondering, ook deernis en liefde, verlange en verlies – ‘n gemis na ‘n man van integriteit, wat waardes in haar eie lewe ingebou het Hy was ‘n “aardse” man, at die natuur geken het, vir wie grond, reën, son en plante deel was van sy bestaan, maar wat ook sensitief was Dus: ‘n geharde boer, maar ook sag en deernisvol Vir die eerste keer verstaan die digter haar pa – ironies, na sy dood: dis in haar drome dat sy skielik sy emosionaliteit en menslikheid ervaar en begryp

Bespreking, vervolg … Vlg. die eerste reël het die samelewing die digter se pa as ‘n harde, geharde man gesien Die digter sê dit was juis die teenoorgestelde – hy was sag, ‘n ware kunstenaar en romantikus, en is deur niemand verstaan nie. Die slotstrofe is ontstellend: die pa het, weens sy kontrasterende persoonlikheidskenmerke en onbegrip van hom as mens, asook sy eensaamheid – uiteindelik sy lewe deur delfdood beëindig (“drup sy inkpen leeg”, “laaste brief”). TEMAS: onbegrip tussen mense, gebrek aan belengstelling in ander se emosies, selfdood

“want hys … …’n indoena tussen grysaards – “