2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Spellied 1.
Advertisements

STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
WKOD (KURRIKULUMADVISEURS: AFRIKAANS)
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
KLANKE VOKALE.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Leesbegrip.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
MA.
Gedagtenis maaltyd.
Internasionale Moedertaal dag!
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Algemene Sinode Dagwyding
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Vrugte van die Gees.
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Spellied aai, ooi, oei eeuw, ieuw.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
MANNE ONTBYT PLEK: NG MIEDERPARK Aarbeilaan 22 TYD: 06:00 VIR 06:15
Hartlik welkom in die Erediens!
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
2010 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Stasie 1.
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Vokale, konsonante en diftonge
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 2de: Hans Christian Andersen se verjaarsdag en Wêreld Kinderboekdag 3de: Kussing-geveg dag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 Bring ‘n oulike leesboek skool toe om vir jou maats te wys. Lees jou aai-woorde vir ‘n maat. Wat beteken die woorde? 12 13 14 15 Skryf 5 goeie sinne met enige aai-woorde. 16 17 18 Maak ‘n lys van al die aai-woorde waaraan jy kan dink. Soek aai-woorde in ‘n ou tydskrif en skryf hulle neer. Terug skool toe  Soek oei-woorde en skryf hulle neer. Skryf 3 goeie sinne met enige oei-woorde. Teken prente om by jou oei-sinne te pas. Vra ‘n maat om jou sinne te lees. Soek 5 ooi-woorde. Skryf die woorde in verskillende kleure neer. Kan jy jou eie boekie skryf? Dink aan ‘n lekker storie.* 19 20 21 22 Kan jy ‘n rympie met jou ooi-woorde skryf? Of ‘n storie? 23 24 25 Lees jou ooi-rympie of storie vir ‘n maat. Lees dan jou maat se slim werk. 26 27 Maak spogsinne met leeu, meeu, seemeeu, sneeu en eeu. 28 Soek ‘n storieboek wat gaan oor ‘n leeu of enige eeu-ding. Lees sommer lekker. 29 Kies jou mooiste sinne vir die maand en stuur dit vir Juffer 30 23ste: Wêreld Boeke- en Kopieregdag * http://www.skryfgeheime.co.za/skryf.html Juffer (remediering@hotmail.com)