Vincent van Gogh As predikantseun het hy ’n brandende begeerte gehad om die kerk te dien en maatskaplike.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
MA.
Gedagtenis maaltyd.
Brief Fernel A. Abrahams.
Rondom my Dawie de Jager.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Die Pesaglam.
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

Vincent van Gogh As predikantseun het hy ’n brandende begeerte gehad om die kerk te dien en maatskaplike werk te doen. Hy het begeer om teologie te studeer, maar het nie die toelatingseksamen geslaag nie. Hy is op 27-jarige ouderdom na Parys, vasbeslote om ’n skilder te word. Na twee jaar het hy op die dorpie Arles in in die suide van Frankryk gaan woon. Hier het hy in vyftien maande 200 doeke geskilder. Ongelukkig het die mense het sy werk nie verstaan nie en hy kon nie sy skilderye verkoop kry nie.

Vincent van Gogh Hy het gereeld woede-uitbarstings gehad en eendag probeer om Paul Gauguin, vir wie hy bewonder het en wat ’n ruk by hom gewoon het, met ’n skeermes aan te val. Ontsteld hieroor het Gauguin vertrek en Van Gogh het sy skeermes gebruik om sy regteroor af te sny. Daarna is hy opgeneem as pasiënt van ’n gestig vir sielsiekes by Saint-Rémy buite Arles. Later het hy by ’n psigiater op die dorpie Auvers gaan bly. Daar het hy eendag ’n rewolwer in die hande gekry, veld toe geloop en probeer om homself in die hart te skiet. Eers twee dae later het hy op 37-jarige ouderdom in sy broer Theo se arms gesterf. In Van Gogh se leeftyd is net een van sy skilderye verkoop. Mense het eers na sy dood besef watter besondere kunstenaar hy was.

Vincent van Gogh D.J. Opperman Vooraf Watter verwagting skep die titel by jou? Wat weet jy alles van die skilder Vincent van Gogh?

Komma beklemtoon “myn” a.g.v.die ruspouse & staan in eindrymposisie Stemming: wanhoop/stryd Deel 1 (r. 1-7) Wys hoe onbelangrik Van Gogh was Aangesprokene: Van Gogh nie waardeer nie verniet swaarkry iets wat onregverdig is armoedige huise verskriklike nie in staat tot verdere groei nie onwillekeurige saamtrekking van spiere Evangelis wie se waarde nie besef is nie en wat vergeefs teen ellende geveg het. Jy het as ’ n miskende Heilige vergeefs geveg teen die ellende en die onreg in die krotte van die myn, In agterbuurtes en op landerye; slegs die pyn en skriklike stryd van God leer ken, wat mens en boom verknot In sy kramptrekke; maar eers toe jy die koringgerwe Die ellende en stryd van die armes word ook die innerlike stryd van Van Gogh self. Hy het gewonder oor die doel van sy eie bestaan en van dié van ander mense. Hierdie stryd sien hy as ’n stryd wat God op die mens afdwing. Verknot: kan nie uit armoede groei nie Wending: Eers word Van Gogh die evangelis aangespreek, hierna Van Gogh die skilder. Dui op fokusverandering.Fokus nou op fisiese en geestelike pyn van Van Gogh. Komma beklemtoon “myn” a.g.v.die ruspouse & staan in eindrymposisie

Deel 2 (r. 7-14) In sy kramptrekke; maar eers toe jy die koringgerwe Koringgerwe=lewe;son-lig & God Deel 2 (r. 7-14) 3. Wending In sy kramptrekke; maar eers toe jy die koringgerwe in aanbidding van die son kon verwe, boere, wasvrouens en gepynigde gesigte, die kantelende landskap in die snelle ligte geel en groen en blou – alles met koorsige gevlek tot branding van die skone kon verwek, toe is Sy hartstog eers in jou volbring soos groen sipresse tot ’n vlam verwring. soos iemand met ’n hoë koors vinnig verf dit wat mooi is passie, vurige liefde afgehandel, voltooi soort boom skeef/verkeerd trek/buig Voorwerpe en tonele wat hy geskilder het. Tegniek waarmee hy geskilder het. Klimaks: As evangelis kon Van Gogh nie mense bereik om van God se liefde te vertel nie, maar as skilder slaag hy daarin om die mens bewus te maak van God se hartstog vir die mens en natuur. Simboliek: Geel: lewe en lig Groen: groei Blou: ruimte, oopheid, vryheid Stemming: opgewonden- heid/aanvaarding

VERSTEGNIESE ASPEKTE 1.Jy het as ’ n miskende 2.heilige vergeefs geveg teen die ellende 3.en die onreg in die krotte van die myn, 4.In agterbuurtes en op landerye; slegs die pyn; 5.en skriklike stryd van God 6.leer ken, wat mens en boom verknot 7.in sy kramptrekke; maar eers toe jy die koringgerwe Enjambement:Verdoesel paarrym; beklemtoon miskenning van Van Gogh; verbind kerngedagtes Vir beklemtoning van beide: eindposisie & vooropplasing 1. Stryd as predi – ker word be - skryf. Onvervuldheid – sy stryd Assonansie: beklemtoon idee van pyn; bind gedeelte tot eenheid 2. VanGogh leer God se skriklike pyn ken. Progressie- God se pyn en stryd Lei wending in

7.in sy kramptrekke; maar eers toe jy die koringgerwe 8.in aanbidding van die son kon verwe, 9.boere, wasvrouens en gepynigde gesigte, 10.die kantelende landskap in die snelle ligte 11.geel en groen en blou – alles met koorsige gevlek 12.tot branding van die skone kon verwek, 13.toe is Sy hartstog eers in jou volbring 14.soos groen sipresse tot ’n vlam Enjambement:Beeld koorsagtigheid waarmee geverf is uit; egaliger beweging ondersteun gedagte van roeping gevind werklikheid Personifikasie abstrakte werklikheid abstrakte Suggestie van beweging;Sinestesie: hoor,voel & sien 3.Van Gogh ervaar vreugde & liefde van God Vreugde en liefde vervang wanhoop en pyn Suggestie: oordadige kleure & has waarmee geskilder is Vergelyking. Groen dui hier op lewe.

ENGELSE SONNET OP DIE OOG AF 3 kwatryne en ‘n rymende eindkoeplet. Rymskema- aabb ccdd eeff gg Versreëls 13 & 14 hoogtepunt MAAR Versreëls nie almal ewe lank nie Nie vaste metriese patroon nie. TEMA Elke mens moet sy goddelike opdrag uitvoer volgens die talente en geleenthede wat hy ontvang.