LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Woordsoortonderskeiding
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Selfportret Herman Lintvelt.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Direk en Indirekte Rede
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM AFRIKAANS EAT-METODIEK LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 Vir die onderwyser Onthou die volgende: Hierdie metode is spesifiek uitgewerk vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) leerders. Hierdie metode maak gebruik van die EAT-kortpad wat die enkelvoudige sin se volgorde verklaar. Die voorbeeldsin bevat elke gedeelte van die Sv1TOMPv2-formule sodat daar gewys kan word wat gebeur met die sin wanneer AL die betrokke sinsdele teenwoordig is. Die lydende vorm kom lomp voor, maar dis omdat die metode en die plasing van die sinsdele voorrang geniet. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 Die Lydende en Bedrywende vorm is maklik om te verstaan mits jy STOMP ken. Kom ons kyk hoe gebruik ons STOMP om Lydende en Bedrywende vorm beter te verstaan. S v1 T O M P v2 Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 Daar is 5 gedeeltes van Sv1TOMPv2 wat belangrik is vir Lydende en bedrywende vorm. Subject, Time, Object, Manner en Verb 1+2 S v1 T O M P v2 Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Bedrywende vorm Lydende vorm Kyk na die volgende voorbeeld en bespreek die veranderinge wat jy raaksien. Bedrywende vorm Hy koop die geskenk by die winkel. Teenwoordige tyd – Present tense Lydende vorm Die geskenk word deur hom by die winkel gekoop. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Voeg ”word deur ... ge-” by die lydende vorm. Bedrywende vorm v1 S O Hy koop die geskenk by die winkel. S en O ruil plekke om. ”hy” verander na ”hom” Voeg ”word deur ... ge-” by die lydende vorm. v1 v2 O S Die geskenk word deur hom by die winkel gekoop. Lydende vorm Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Bedrywende vorm Lydende vorm Kyk na die volgende voorbeeld en bespreek die veranderinge wat jy raaksien. Bedrywende vorm Hy het die geskenk by die winkel gekoop. Verlede tyd – Past tense Lydende vorm Die geskenk is deur hom by die winkel gekoop. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Voeg ”is deur ... ge-” by die lydende vorm. Bedrywende vorm S v1 O v2 Hy het die geskenk by die winkel gekoop. S en O ruil plekke om. ”hy” verander na ”hom” Voeg ”is deur ... ge-” by die lydende vorm. v1 v2 O S Die geskenk is deur hom by die winkel gekoop. Lydende vorm Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Bedrywende vorm Lydende vorm Kyk na die volgende voorbeeld en bespreek die veranderinge wat jy raaksien. Bedrywende vorm Hy sal die geskenk by die winkel koop. Toekomende tyd – Future tense Lydende vorm Die geskenk sal deur hom by die winkel gekoop word. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Voeg ”sal deur ... ge- word” by die lydende vorm. Bedrywende vorm v1 S O Hy sal die geskenk by die winkel koop. S en O ruil plekke om. ”hy” verander na ”hom” Voeg ”sal deur ... ge- word” by die lydende vorm. v1 v2 O S Die geskenk sal deur hom by die winkel gekoop word. Lydende vorm Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Werkwoord altyd in die verlede tyd Lydende werkwoorde   BEDRYWENDE VORM LYDENDE VORM v1 v2 Lydende werkwoord v2   Werkwoord altyd in die verlede tyd Present tense (teenwoordige tyd) _ word . . . deur ge- + (v1) Past tense (verlede tyd) het ge-v2 is . . . deur ge- + (v2) Future tense (toekomende tyd) sal sal . . . deur ge- + (v2)+ word O v1 deur S P v2 Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 T + M

Herskryf die volgende sinne in die lydende vorm. Die kinders doen huiswerk in die klas. Die juffrou het sinne op die bord geskryf. Die kinders sal antwoorde in hul werkboeke skryf. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Herskryf die volgende sinne in die lydende vorm. MEMORANDUM Herskryf die volgende sinne in die lydende vorm. Die kinders doen huiswerk in die klas. Die juffrou het sinne op die bord geskryf. Die kinders sal antwoorde in hul werkboeke skryf. Huiswerk word deur die kinders in die klas gedoen. Sinne is deur die juffrou op die bord geskryf. Antwoorde sal deur die kinders in hul werkboeke geskryf word. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Wat gebeur as daar tyd (T) en wyse (M) in die sin is?

Bedrywende vorm Lydende vorm Kyk na die volgende voorbeeld en bespreek die veranderinge wat jy raaksien. Bedrywende vorm Hy koop nou die geskenke flink. Teenwoordige tyd – Present tense Lydende vorm Die geskenke word nou flink deur hom gekoop. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Bedrywende vorm Lydende vorm ”hy” verander na ”hom” Bedrywende vorm v1 T O M S Hy koop nou die geskenk flink. T + W kom tussen ”word” en ”deur” word nou flink deur Voeg ”word deur ... ge-” by die lydende vorm. v1 O M S v2 T Die geskenk word nou flink deur hom gekoop. Lydende vorm Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Bedrywende vorm Lydende vorm Kyk na die volgende voorbeeld en bespreek die veranderinge wat jy raaksien. Bedrywende vorm Hy het gister die geskenke flink gekoop. Verlede tyd – Past tense Lydende vorm Die geskenke is gister flink deur hom gekoop. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Bedrywende vorm Lydende vorm ”hy” verander na ”hom” Bedrywende vorm v1 T O M v2 S Hy het gister die geskenke flink gekoop. T + W kom tussen ”is” en ”deur” is nou flink deur Voeg ”is deur ... ge-” by die lydende vorm. S O v1 T M v2 Die geskenk is gister flink deur hom gekoop. Lydende vorm Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Bedrywende vorm Lydende vorm Kyk na die volgende voorbeeld en bespreek die veranderinge wat jy raaksien. Bedrywende vorm Hy sal môre die geskenke flink koop. Toekomende tyd – Future tense Lydende vorm Die geskenke sal môre flink deur hom gekoop word. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Bedrywende vorm Lydende vorm ”hy” verander na ”hom” Bedrywende vorm v1 O M S T Hy sal môre die geskenke flink koop. T + W kom tussen ”sal” en ”deur” sal nou flink deur Voeg ”sal deur ... ge- word” by die lydende vorm. v1 O v2 T M S Die geskenk word môre flink deur hom gekoop word. Lydende vorm Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Werkwoord altyd in die verlede tyd M deur S P v2   BEDRYWENDE VORM LYDENDE VORM v1 v2 Lydende werkwoord v2   Werkwoord altyd in die verlede tyd Present tense (teenwoordige tyd) _ word . . . deur ge- + (v1) Past tense (verlede tyd) het ge-v2 is . . . deur ge- + (v2) Future tense (toekomende tyd) sal sal . . . deur ge- + (v2)+ word Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 T + M

Herskryf die volgende sinne in die lydende vorm. Die kinders doen vanoggend huiswerk stillerig in die klas. Die juffrou het gister die sinne groot op die bord geskryf. Die kinders sal oormôre antwoorde in hul werkboeke skryf. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Herskryf die volgende sinne in die lydende vorm. Die kinders doen vanoggend huiswerk stillerig in die klas. Die juffrou het gister die sinne groot op die bord geskryf. Die kinders sal oormôre antwoorde in hul werkboeke skryf. Huiswerk word vanoggend stillerig deur die kinders in die klas gedoen. Die sinne is gister groot deur die juffrou op die bord geskryf. Antwoorde sal oormôre deur die kinders in hul werkboeke geskryf word. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Hoe verander die voornaamwoorde?

Ek sal juffrou vinnig help. Ek Jy Ons Ek sal juffrou vinnig help. Jy sal juffrou vinnig help. Ons sal juffrou vinnig help. Juffrou sal vinnig deur MY gehelp word. Juffrou sal vinnig deur JOU gehelp word. Juffrou sal vinnig deur ONS gehelp word. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Hulle sal juffrou vinnig help. Hulle Julle Hulle sal juffrou vinnig help. Julle sal juffrou vinnig help. Juffrou sal vinnig deur HULLE gehelp word. Juffrou sal vinnig deur JULLE gehelp word. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Hy sal juffrou vinnig help. Ek Hy Sy Dit Hy sal juffrou vinnig help. Sy sal juffrou vinnig help. Dit sal juffrou vinnig help. Juffrou sal vinnig deur HOM gehelp word. Juffrou sal vinnig deur HAAR gehelp word. Juffrou sal vinnig deur DIT gehelp word. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Wat gebeur as daar spesiale hulpwerkwoorde in die sin is?

Bedrywende vorm Lydende vorm Kyk na die volgende voorbeeld en bespreek die veranderinge wat jy raaksien. Bedrywende vorm Hy kan nou sy tas in die klas bêre. HANTEER SOOS TOEKOMENDE TYD Lydende vorm Sy tas kan nou deur hom in die klas gebêre word. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Bedrywende vorm Lydende vorm ”hy” verander na ”hom” Bedrywende vorm v1 O P S T Hy kan nou sy tas in die klas bêre. T + W kom tussen ”kan” en ”deur” kan nou deur Voeg ”kan deur ... ge- word” by die lydende vorm. v1 T P v2 O S Sy tas KAN nou deur hom in die klas gebêre word. Lydende vorm Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 Hulpwerkwoorde v1 wil/wou kan/kon moet/moes gaan mag Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Watter stappe kan ek volg?

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 Teenwoordige tyd – Present tense Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 Verlede tyd – Past tense Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 Toekomende tyd – Future tense Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Juffrou Marelize www.swanies.co.za juffroumarelize@swanies.co.za Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019