Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Besluit watter liedere julle wil sing.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die pad van Geestelike groei
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Samestellings Graad 4.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
“Gaan dan heen”.
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
WOORDE MET HOOFLETTERS
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
moenie die smiley vergeet nie
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Wat van die res van jou lewe?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Voltooid deelwoord 1A3 en 1A4.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Joh. 14: :
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
BINGO! Persoonsvorm, werkwoordelijk gezegde, naamwoordelijk gezegde, onderwerp, lijdend voorwerp, meewerkend voorwerp, bijwoordelijke bepaling en voorzetselvoorwerp.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Afhanklikheid van God.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
♫ Speakers Die Wet van die Here.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin? Hoe herken jy ’n sin uit? Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?

Bepaal die volgende of ’n sin ’n sin is? Enige iets wat eindig met ’n punt (.)? Enige konstruksie wat ’n handeling uitdruk? Enige konstruksie wat ’n naamwoord het? Enige konstruksie wat ’n werkwoord het? ’n sin hoef nie noodwendig een van die bogenoemde eienskappe te bevat nie.

Is die volgende wel sinne? Hy loop in die straat. Loop! Eina! Vissermanne weet waar is die meeste visse. Hy is bly. Ek! (in antwoord op: "Wie wil saamgaan?") Al die bogenoemde is wel sinne.

Wat is die voorwaarde vir ’n sin? Die teenwoordigheid van ’n implisiete of eksplisiete ONDERWERP en GESEGDE: Onderwerp (subjek): Dit/wie waaroor die sin gaan. Gesegde: Dit wat deur die onderwerp uitgevoer word of ondergaan word. Hy loop in die straat. Loop! Eina! Vissermanne weet waar is die meeste visse. Hy is bly. Ek! (in antwoord op: "Wie wil saamgaan?")

Wat is ’n sin?