Kwart-voor-sewe-lelie (7)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Kwart-voor-sewe-lelie 4
Advertisements

DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Kwart-voor-sewe-lelie
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
KONTAK Antwoordgids.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Direk en Indirekte Rede
Kwart-voor-sewe-lelie (9)
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
DANKIE PA!!.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bekering.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Kwart-voor-sewe-lelie (7) Bladsy 151-170

Bladsy 151 Bettie wys dat sy ‘n sterk vrou is in dié opsig dat sy die volgende van Iris se familie sê: * Johanna – Het julle ‘n huishoudster? (impliseer dat die huismense lui is!) * Ma – Vir sulke hulpelose vrouens is daar in hierdie moderne tye nie plek nie. (impliseer dat ‘n vrou haar plek moet vol staan!) * Elsa – Het sy haar laat steriliseer? Terwyl sy jonk en vrugbaar was? (impliseer dat Elsa nie waardeer wat sy het nie t.o.v Bettie wat onvrugbaar is)

Bladsy 151 (vervolg) * Kara – Waarom is hulle nie getroud nie? Is hy ook soos een van die mans soos Brian? (impliseer Bettie se eie status as ongetroud en sy wil baie graag met Brian trou!) * Dokter Anders, Frederik en Dora het haar ook nie geamuseer nie. * DIE ENGEL was ‘n kolskoot! Dit het Bettie laat lag!! Sy lag nie maklik nie, want in vergelyking met Iris se lewe is Bettie s’n ‘n DISSONANTE GEMORS!!!!

Bladsy 152-154 Iris help die kinders om die kerstafel te dek. Brian vertel van sy 2 broers: ‘n Advokaat en ‘n Meubelmaker (soos Jonsie), asook van sy vorige vrou – ‘n Apteker. Peter het aan Iris vertel dat Brian nie ‘n baie suksesvolle ingenieur is nie, want hy is lui, slaap laat en wil net vakansie hou – so het hy baie kontrakte verloor. Almal het gaan stap in die sneeu, behalwe Bettie wat na die kos gekyk het.

Bladsy 155-158 NBBB!!! Brian bly geduldig met Bettie, al tree sy eienaardig en aggressief op, want hy is tog lief vir haar! Brian komplimenteer Bettie op haar voorkoms, maar Bettie het weer te veel wyn gedrink en sê: VANAAND IS DIE AAND!! Almal geniet ‘n lekker kersete en later is Brian kersvader wat geskenke uitdeel.

Brian sê: “ Ek sal ook bly wees as my kaktus blom.” Bladsy 158(vervolg) Brian sê: “ Ek sal ook bly wees as my kaktus blom.” Bettie sê: “Jy gee dit te veel water!” WAT IS DIE GEïMPLISEERDE BETEKENIS VAN DIÉ WOORDE?

Bladsy 159 Bettie trek haar vingers deur haar hare en lyk toe soos ‘n grys bosloerie (vergelyking – die betekenis daarvan? Bettie is onaantreklik!)

Bladsy 159(vervolg) - 161 Bettie sê dat haar lewe geen sin het nie en dat sy dink dat sy ‘n einde daaraan moet maak. Brian en Peter steur hulle nie meer aan haar dreigemente nie, want sy doen dit altyd as sy te veel wyn gedrink het. Die vorige keer wou sy van ‘n waterval afspring. Iris sê dat sy nie van Bettie ‘n Greta kon maak nie, want sy was nie WAARDIG genoeg nie. As haar karakters gepraat het, het ander geluister en gereageer!

Bladsy 161(vervolg) Iris se onmiddellike probleem was EDUARD en PETER, want die twee was besig om te oorvleuel. Iris gee toe dat Eduard ‘n ADOLESSENTE SKIM is, Peter WERKLIKHEID is en die Engel ÊRENS TUSSEN DIE TWEE INPAS!

Bladsy 162 - 164 Die engel het Iris wakker gemaak om haar te waarsku dat daar fout met Bettie is. Bettie is besig om op te gooi en gee voor dat sy gif gedrink het. HOEKOM? (Sy soek nogsteeds bejammering en hou daarvan om melodrama te veroorsaak!) Iris maak vir Peter en Brian wakker om Bettie hospitaal toe te vat.

Bladsy 165-169 Iris help vir Peter om die motor uit die sneeu te kry, maar sonder sukses. In die proses breek sy haar enkel! PETER LUISTER NIE NA HAAR NIE EN SY MOET HAARSELF 7 KEER HERHAAL DEUR TE SÊ IETS HET KLIEKS GEMAAK!!

Bladsy 170 Peter sny Iris se stewel af en sien so dat Iris nie aangesit het nie. (Hoekom het Peter nie die eerste keer geluister toe Iris met hom gepraat het nie?) Bettie wens almal om vieruur die oggend gelukkige Kersfees. Waarom is dit ironiese woorde? Bettie kan nie verstaan waarom Iris-hulle almal wakker is en daar sit nie. ...END...