Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Sprokie vir ‘n stadskind
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
KONTAK Antwoordgids.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
moenie die smiley vergeet nie
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Rekenaar Virusse.
Verkleinwoorde.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Die huis luister Daniel Hugo Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Woorde en Musiek: Carli Lessing
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Brief Fernel A. Abrahams.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
“last grave at dimbaza”
VAT DIT OF LOS DIT
Dít is ek! Ek is ‘n dogtertjie.
Wie’s Hy? Adam Small.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Bekering.
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
Vader se seën.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
God het nie witbroodjies nie!
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Verkleinwoorde.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz Saamgestel deur M.Swanepoel ©2015

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? 24 versreëls 3 strofes Vrye vers Strofe 1  4 versreëls (kwatryn) Strofe 2  7 versreëls Strofe 3  13 versreëls

Drie geslagte in gedig Strofe 1 Strofe 2 Strofe 3 Ouma Plaas “Wye vlaktes” Huistelefoon Boeke Ma Platteland “twee bome” Eerste selfoon TV en vriende Ek (spreker) kamer “Gumtree” Internet deur rekenaars Facebook en www

Strofe 1 telefoon

Versreël 4 vs. Versreël 15 “klets met maats” “klankloos klets” “klets”  om letterlik met iemand te praat en te gesels. Jy gesels met jou stem en mense hoor jou aan die anderkant van die telefoon. “Klankloos” sonder klank “klets”  om te “chat” met iemand op die rekenaar in ‘n kletskamer met die tik van letters op die sleutelbord.

Strofe 2 wye wêreld te swerf W-alliterasie  www

Strofe 3 “klankloos klets en kuier” k-alliterasie  Klank nabootsing van tik op keyboard

Versreël 18-24: Enjambement Enjambement is een versreël wat oorloop in die volgende sonder die gebruik van leestekens. Jy is uitasem as jy die versreëls aaneen lees. Ouma se wêreld wat kalm en rustig. Die kind se wêreld is vinniger as gevolg van die internet.

Saamgestel deur Marelize Swanepoel Besoek my webwerf vir soortgelyke hulpmiddels. www.swanies.co.za 2018/12/04 Marelize Swanepoel (c) www.swanies.co.za