Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Onderwyser Antjie Krog.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Dowe Kultuur.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Voorbereide Toespraak
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
moenie die smiley vergeet nie
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Leesbegrip.
Wat van die res van jou lewe?
MA.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Webregistrasie.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
Zoom in.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Oefening 1: Gesig oefening
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
“gevangene van die wet”
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Warm op deur te kniel in gebed.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan Behandel met respek Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan

1. Aandag Kry eers die persoon se aandag voordat jy begin kommunikeer. Oogkontak Wuif Raak aan persoon se skouer

2. Bly in persoon se visie Probeer om op dieselde hoogte as die persoon te wees. Sit as hy/sy sit Staan as hy/sy staan. Staan effens weg, sodat die persoon jou duidelik kan sien. Maak seker daar is genoeg lig vir die persoon om jou te kan sien. Wanneer julle buite staan, maak seker die son wys na jou gesig sodat die skadu nie die persoon se sig belemmer nie.

3. Praat met normale stemtoon Moenie skree nie –behou die vorming van woorde so natuurlik moontlik . Hardhorende persone–moenie te hard praat dat jy die persoon ongemaklik laat voel nie. Onthou nie alle Dowe of Hardhorende persone kan liplees nie.

4. Behou oogkontak Onthou –kommunikeer deur jou gesigsuitdrukkings -maak gebruik van jou gesig om die boodskap duidelik oor te dra. Verwyder alle items soos sonbrille om jou gesig duidelik te maak.

6. Wees beleefd Toon respek wanneer daar Dowe of Hardhorende persone naby is. Probeer om met die persoon te kommunikeer indien nodig. Wanneer jy met ‘n Dowe persoon kommunikeer -behou oogkontak -vermy dinge wat jou aandag kan aftrek. -stel Dowe persoon in kennis wanneer bv. ‘n ander persoon binnekom, of aan die deur klop. Moenie kougom kou en praat met die Dowe persoon nie.

Leer ‘n paar basies gebare 8. Leer Gebaretaal aan Gebaretaal is ‘n visuele taal, wat Dowe en Hardhorende persone gebruik om betekenis en boodskappe oor te dra. Gebaretaal is ook ‘n volledige taal met sy eie grammatika –Morfologie, Fonologie, Sintaks, Pragmatiek en Semantiek. Leer ‘n paar basies gebare