Die wêreld het so klein geword

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
My siel, Pa Marie van Rensburg
Afrika, my Afrika Daniel Hugo.
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
KONTAK Antwoordgids.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
MISSIONALE TRANSFORMASIE
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Bicycle sonder ‘n slot Koos Kombuis.
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Die huis luister Daniel Hugo Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
Talle Tonge Mathews Phosa.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Wie’s Hy? Adam Small.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die wêreld het so klein geword - Alta Marincowitz - Mej. Mariaan Muller Kingswood College

Tema Die manier waarop ons kennis opdoen verskil drasties van vorige generasies. Die ontwikkeling van tegnologie: telegram – telefoon – selfoon – slimfoon… Generasiegapings i.t.v. hoe ons die wêreld sien en wat ons doen om te ontspan. Die toeganklikheid van informasie deur middel van die Internet. Oorsese mense en plekke is meer bereikbaar te danke aan tegnologie. Ironie: die wêreld is eintlik nou groter omdat ons meer plekke kan verken!

Titel Die wêreld het so klein geword Die titel verwys na die gesegde wat insinieer dat die wêreld klein is – It’s a small world. Mense en informasie word al hoe makliker verkrygbaar. Die samelewing is meer noulik verbind as wat mens altyd besef.

Ironie van die titel Die wêreld het eintlik groter geword omdat ons makliker oorsee kan reis en meer van die wêreld en sy mense kan uitvind. Alhoewel die ouma in strofe 1 die oop vlaktes geniet het, was haar kennis meestal beperk tot dit waarmee sy direk in kontak was. Selfs al bly die spreker in haar kamer (teenoor die groot oop vlaktes), kan sy meer beleef en groter vlaktes verken (explore).

Strofe 1 Die ouma se lewe was baie meer eenvoudig. Ruimte: ouma bly op “die wye vlakte” Hulle kon hoofsaaklik boeke gebruik om inligting te verkry. Tegnologie was vir alledaagse gebruik beperk tot die “foun” – telefone.

Strofe 2 Ruimte: die ma bly op ‘n “ruim erf” Haar generasie vind vermaak op die televisie “sy sit vasgenael voor die kassie” Die spreker se ma wil ook die wêreld verken “vol drome om eendag oor die wye wêreld te swerf” Tegnologie in haar leeftyd: televisie en die eerste selfone!

Strofe 3 Ek klik met ’n muis die wêreld tot in my huis, die web is my werf en Gumtree my boom. Ek is deel van ’n boek waar mense hul gesigte gedeeltelik ontsluier en klankloos klets en kuier. Ek kan kennis onmiddellik op aanvraag verkry en met ’n ieder en elk in verbinding bly. Die moontlikhede is duiselingwek- kend GROOT en die wêreld het so klein geword dit pas in die twaalf vierkante meter van my kamer in.

Strofe 3 Ruimte: die spreker se kamer staan in kontras met die wye vlakte en die groot erf. Al is die spreker in die huis, kan sy die hele wêreld van daar af verken. Tegnologie: die internet (web) deur rekenaars a) “deel van ‘n boek waar mense…klets en kuier” verwys na sosiale netwerke teenoor die outydse gesprekke oor die foun (strofe 1). b) “ek kan kennis onmiddelik op aanvraag verkry” Die internet het duiselingwekkende GROOT moontlikhede om vinnig informasie op te soek.

Rymskema & Vorm Die gedig bestaan uit 3 strofes Daar is nie ‘n vaste rymskema nie: vrye vers Strofe 1 – 4 versreëls Strofe 2 – 7 versreëls Strofe 3 – 13 versreëls Vorm: alhoewel die vorm van die laaste strofe die “kleiner word” van die wêreld ondersteun, wys die lengte van die versreëls dat die spreker se wêreld groter word. Strofe 3 begin met 11 woorde in die reël (soos ‘n wye vlakte) en word afgeïndig met slegs 1 woord (soos die spreker se kamer).

Bindingstegnieke Gewoonlik dra ‘n gedig se rymskema daartoe by om die gedig te bind, maar in hierdie gedig word gebruik gemaak van: 1. assonansie in strofe 1 bv. boeke in hulle soeke 2. alliterasie in strofe 2 bv. sy sit vasgenael voor die kassie 3. alliterasie in strofe 3 bv. klankloos klets en kuier

4. Beeldspraak - metafoor in strofe 3 - die web is my werf en Gumtree my boom - die spreker vergelyk haar ma en haar ouma se “speelplekke” met haar eie