OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Op pad na jou destinasie!!
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rondom my Dawie de Jager.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD DROOMDELWERS OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD

Lees die vraag deur en onderstreep die werkwoorde. Lig ook ander kernwoorde uit (bv. Karakters se name, ruimtes ens.) deur ‘n glimpen te gebruik of dit te onderstreerp. Trek nou ‘n tabel met 3 kolomme: P (punt) V (verduideliking) I (illustrasie/voorbeeld). Gebruik jou kernwoorde en vul nou die kolomme in. Vir elke punt wat jy maak (kolom 1) moet jy twee bewyse/redes/motiverings/voorbeelde gee. (kolom 2 en 3). Onthou om in paragrawe te skryf. ‘n Inleidings- en slotparagraaf moet ook gegee word. Moenie feite in verskillende paragrawe herhaal nie. Die oorvleueling veroorsaak dat jy punte verhoor. Hou by die volgorde van die opdrag – moenie deurmekaar skryf nie. Puntetelling: Inhoud (15) Taal (10).

Naamgewing is dikwels ‘n kortpad van lang beskrywings Naamgewing is dikwels ‘n kortpad van lang beskrywings. Bespreek die naamgewing in Droomdelwers in ‘n opstel van 350 – 400 woorde deur veral te fokus op Kêppies Killian, Vaatjie, Hendrik Hellberg, Mi’Sweetie, Patricia Redelinghuys, Samuel van der Sandt en Vos Philander. Verduidelik hoe die naam elke karakter beskryf deur kortliks uitstaande kenmerke van elk te gee. Sê ook hoekom dit gepas is. Vertel laastens met watter karakter jy jouself die beste kan identifiseer en hoekom.

Inleiding: In die roman Droomdelwers deur Esta Steyn, pas verskeie karakters se name by hul uiterlike eienskappe, of innerlike karaktertrekke.

P (Punt) V (Verduideliking) I (Illustrasie/voorbeeld) Kêppies Killian Tipies ‘n kontrei-woord (Weskus) Hy dra ‘n vissermanspet WANT hy was moontlik toe hy jonger was, self ‘n visserman Vaatjie Hy is die kroegman Daarom pas die woord by ‘n biervaatjie of wynvaatjie En dit kan ook wees omdat hy vet is Hendrik Hellberg Sy bnaam is Hennerik Rooihel Sy bynaam was verder Hennerik Indat hy rooi hare en ‘n rooi baard gehad het en omdat Hennerik maar onder die gemeenskap ‘n algemene spreekwyse geword het, of omdat hulle so met hom gespot het Ook omdat hy ‘n buiterige kwaai geaardheid gehad het en verder omdat hulle vir hom so versigtig soos die hel was.

Mi’Sweetie Sy word “miss” genoem uit respek. “Miss” Sweetie word “miss” (engels) genoem Want sy was die gerespekteerde eienaar van die winkel. Omdat hulle aan die Weskus geneis is om engels en Afrikaans in hul omgangstaal te meng. En in ‘n winkel is daar baie lekkergoed. En omdat sy ook ‘n dierbare mens is en aklik om mee oor die weg te kom. Patricia Redelinghuys Haar bynaam is Patty – die woord Patty Want sy is ‘n regte bedorwe brokkie. Gee ook die idee dat sy graag flankeer. Byvoorbeeld sy kry gereeld nuwe klere by haar ouers. Byvoorbeeld sy wil vir Samuel op haar verlief maak.

Samuel van der Sandt Sy bynaam is Sammy Sy van is Van der Sandt Dis ook ‘n bybelnaam Mara Marais het hom so begin noem toe hy nog klein was. Want hy is ‘n geoloog wat met sand en klip gwerk het in sy soeke na graniet. Wat dui op goedheid. Omdat hy een van haar vriendinne se kleinseuns is wat voor haar groot geword het. En hy is ook ‘n standvastige, selfversekerde man wat weet wat hy in die lewe wil hê. Byvoorbeeld hy was goed vir Sielie deur haar te beskerm teen Phil tydens die ongeluk toe sy Gilbert se Porche gestamp het. Vos Philander ‘n Vos is ‘n jakkals Vos is ‘n opsweper Vos is verder skelm Net soos ‘n jakkals is hy skelm en agteraf. Want hy sweep die Vlaktevleiers so op dat hulle selfs later vensters stukkend gooi tydens die vergadering. Want hy wil ‘n slinkste manier bevorder word tot hoof van die skool. Byvoorbeeld ‘n reël dat die Suidhoekers ook die vergadering by die skool moet bywoon (oor Vlaktevlei se voortbestaan) alhoewel hulle niks daarmee te doen het nie. Omdat hy weet sy stem alleen is nie genoeg nie. Dus moet hy die Vlaktevleiers se guns behou om saam met hom te bly baklei vir hul behoud.

EK IDENTIFISEER MY MET Die karakter wat jy kies se naam Omdat…… En ook ….. SLOT Uit die bogenoemde kan afgelei word dat ‘n naa in Droomdelwers nie bloot ‘n naam is nie, maar dat ‘n naam elke karakter beskryf, of dit nou sy voorkoms is, of geaardheid, maak nie saak nie. ‘n Naam sê beslis iets van die karakter.