Samestellings Graad 4
Samestellings Dit is soos ‘n plus som met Afrikaanse woorde! As ‘n mens ‘n goeie sin wil skryf, moet jy soms woorde saamgooi! ‘n Mens noem dit samestellings en dit word op verskillende maniere gebruik.
Met twee selfstandige naamwoorde manshoed
Met twee selfstandige naamwoorde hondehok
Met twee selfstandige naamwoorde kinderkamer
Met twee selfstandige naamwoorde boomhuis
Met twee selfstandige naamwoorde etenstyd
Met twee selfstandige naamwoorde seunskool
Met twee selfstandige naamwoorde beesspoor
Met twee selfstandige naamwoorde ossewa
Met `n byvoeglike en selfstandige naamwoord. klip kliphard So hard soos `n is suikersoet suiker So soet soos is peperduur peper So duur soos is pikswart pik So swart soos is water waternat So nat soos is
Samestellings wat met koppeltekens geskryf word. Hy loop sing-sing in die straat af. Jy moet gou-gou kom kuier. Dit is nou twee-uur in die oggend. Ons vertrek vanmiddag om drie-uur. My broer woon in Oos-Londen. Ons woon in Suid-Afrika. Ek hoor Pa-hulle aankom.