D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
Jeanne Goosen die dag op nuweland.
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
My siel, Pa Marie van Rensburg
Afrika, my Afrika Daniel Hugo.
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Ingrid Jonker Ingrid Jonker het onstabiele kinderjare gehad. Sy is op Douglas in die Noord-Kaap gebore en haar ma is baie vroeg oorlede. Sy moes toe grootgemaak.
Hoe behandel ons gedigte in die klas??
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
Die huis luister Daniël Hugo Uit: Dooiemansdeur, 1991.
Eksamenlokaal Suzaan Laing.
KONTAK Antwoordgids.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Omdat.
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
NA VOOR.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Pa Marlise Joubert.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Woorde en Musiek: Carli Lessing
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Brief Fernel A. Abrahams.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg
Rondom my Dawie de Jager.
Talle Tonge Mathews Phosa.
  Ek is dankbaar….
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
IS ONS LEWE SINVOL?.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Transcript van de presentatie:

D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron

Stad in die Mis Met gespanne spier Loop ek deur die mis Want om my sluip ‘n dier Onder wit duisternis; Ek hoor hom knor en in oop mote Waggel sy pilare-pote En sy kantelende rug metaal; Op hoeke van die strate blink Sy oë bloedbelope, En met sy hap sluit staal op staal

Stad in die Mis Met gespanne spier Loop ek deur die mis Want om my sluip (prowl) ‘n dier Onder wit duisternis (smog); Inversie & Enjambement Dier as metafoor vir die stad Kommapunt; eerste pouse in gedig

Klanknabootsing Ek hoor hom knor (growl) en in oop mote (valleys) Waggel (stagger) sy pilare-pote (pilar-paws) En sy kantelende rug metaal; Op hoeke van die strate blink Sy oë bloedbelope (blood shot), En met sy hap (bite) sluit staal op staal Metafoor Komma: tweede pouse

Tipografie Alliterasie Rym 10 Reëls Enjambement (beweging van dier en spreker) Alliterasie S-klanke (beklemtoon dreigende sisklank van die dier) Rym Gebroke rym

Metafore Die stad as dier Die stad word ‘n metafoor van ‘n sluipende, wrede metaalmonster wat dinge vernietig Geboue/brûe word vergelyk met pilaar-pote Blink dakke word vergelyk met ‘n rug van metaal Sy bloedbelope oë word vergelyk met die rooi verkeersligte Die staaldeure van die hyser word vergelyk met die kake van ‘n deur

Enjambement Reël 1 en 2 Reël 3 en 4 Reël 5 en 6 Reël 8 en 9 Dit beklemtoon die beweging van die dier en sprekerk. Die spreker loop en die dier sluip nader. Die enjambement vorm ook eenheid.

Inversie Omgekeerde woordorde = beklemtoning Byvoorbeeld: Ek loop met gespanne spier(e) deur die mis

Kontras / teenstrydigheid “Loop” versus “Sluip” “Wit” versus “Duister” WWT

Klanknabootsing Die stad “knor” (growls) – dit verwys na die geluide in die stad