? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
Afrika, my Afrika Daniel Hugo.
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Gedagtenis maaltyd.
Brief Fernel A. Abrahams.
Rondom my Dawie de Jager.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Beskerm jou grootste bate…
Talle Tonge Mathews Phosa.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
EKSAMENRIGLYNE.
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Oefening 1: Gesig oefening
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Stasie 1.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies

Verliefdheid - so is proefondervindelik vasgestel - Vraag – Lina Spies   Verliefdheid - so is proefondervindelik vasgestel - duur 'n jaar, hoogstens agtien maande; langer is die hartkloppings, die kortasemheid nie uit te hou nie. Verliefdheid is ‘n siektetoestand Maar wat van wat daarop volg as dit nie afgestorwenheid is nie, maar liefde? Is dit draagliker omdat dit minder gerig is op die drif gehuisves in die lendene en meer op wat skuil in die buitekring van die sintuie, in die glim van'n lag en die opslag van ‘n oog, op dit wat jou aan die geliefde bind met ‘n kragdraad so dun en so onbreekbaar soos 'n haar? 1. LEES DIE GEDIG

Verliefdheid - so is proefondervindelik vasgestel - Die aandagstrepe beklemtoon dat die spreker die inligting dat verliefdheid net 1 jr of 18 mnde. duur, nie opmaak nie, want dit is deur waarneming of eksperimentering vasgestel verlief: met liefde vervul vir iemand, meestal met die bygedagte van versotheid en van tydelikheid drif: heftige begeerte, drang, hartstog Vraag – Lina Spies   Verliefdheid - so is proefondervindelik vasgestel - duur 'n jaar, hoogstens agtien maande; langer is die hartkloppings, die kortasemheid nie uit te hou nie. Verliefdheid is ‘n siektetoestand Maar wat van wat daarop volg as dit nie afgestorwenheid is nie, maar liefde? Is dit draagliker omdat dit minder gerig is op die drif gehuisves in die lendene en meer op wat skuil in die buitekring van die sintuie, in die glim van'n lag en die opslag van ‘n oog, op dit wat jou aan die geliefde bind met ‘n kragdraad so dun en so onbreekbaar soos 'n haar? draaglik: kan verduur word; nie te erg nie proefondervindelik: wat op die proefneming, waarneming berus; eksperimenteel Hartkloppings: versnelde en versterkte klop van die hart, o.a. veroorsaak deur hewige gemoedsaandoeninge of ‘n hartkwaal kragdraad: draad waarmee ‘n elektriese stroom gelei word lendene: onderste deel van die rug; Bybeltaal (verouderd): setel van voortplanting by die man afgestorwe: oorlede; verwyder, vervreemd van gehuisves: te vinde; gesetel kortasem: kort van asem; gou uitasem onbreekbaar: iets wat nie gebreek kan word nie glim: kortstondige glans (flou gloed afgee sonder om te ontvlam) opslag: om iets op te slaan, bv. om op te kyk 2. WOORDESKAT ONTSLUIT BETEKENIS

VRAAG Wat gebeur as verliefdheid nie net verbygaan nie, maar in liefde ontwikkel, en is liefde meer draaglik as verliefdheid? Die vrae word nie beantwoord nie; die leser moet saam met die spreker daaroor besin. Verliefdheid verskil van liefde Verliefdheid het met die lendene, die lyflike drif en passie te doen Liefde is meer subtiel en waargeneem in “..die glim van ‘n lag en die opslag van ‘n oog”. Gedig is ‘n vrye vers: geen vaste rymskema of metrum nie Dit is ‘n informele praatgedig 3. BESPREKING

Die praatmetrum word deur enjambemente versterk Ander bindingsmiddele is die alliterasie (veral g-alliterasie) Assonansie help dat die praattempo geskep word “Verliefdheid is ‘n siektetoestand” (reël 4) is ‘n metafoor Verliefdheid word gekenmerk deur hartkloppings en kortasemheid “die drif gehuisves in die lendene” (reël 8) & “wat skuil in die buitekring van die sintuie” (reël 9) is voorbeelde van personifikasie 3. BESPREKING

In die slotreëls word liefde se broosheid beklemtoon. HOE: Die liefde tussen twee mense word aan ‘n kragdraad gelykgestel Daarna word die “kragdraad” met iets onbreekbaars soos ‘n haar vergelyk. Hierdie beeld is IRONIES, want ons weet ‘n haar is nie onbreekbaar nie. Tog beskik ‘n haar oor die vermoë om terug te groei. Indien iets die binding tussen die twee geleifdes breek, en dit is liefde en nie verliefdheid nie, is daar hoop op versoening! 3. BESPREKING

Liefde is kompleks. Bespreek hierdie stelling met behulp van die beeldspraak in die slotreëls. (200-250 woorde) [10 punte] 4. OPSTELVRAAG