AFLL111 Afrikaans en Nederlands: Taal sonder grense

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Grafeem-foneemomzetting voor spraaksynthese
Advertisements

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
A E I O U KLINKERS Vorm kern van lettergreep Gee klank aan woord. ARME
TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie
Die Kappie ^.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Dowe Kultuur.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
KONTAK Antwoordgids.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
Selfportret Herman Lintvelt.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
KLANKE VOKALE.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Direk en Indirekte Rede
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Internasionale Moedertaal dag!
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons Wonderlike Skepper
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Semantiek Woordverhoudings
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Jesus en sy 12 dissipels.
“gevangene van die wet”
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
KOM NA MY TOE….
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Vokale, konsonante en diftonge
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

AFLL111 Afrikaans en Nederlands: Taal sonder grense 2. Fonetiek en fonologie Dr. Jako Olivier (2015)

Skedule 2/3 Feb. 1 Eerste ontmoeting 5/6 Feb. 2 AFLL111 Skedule 2/3 Feb. 1 Eerste ontmoeting 5/6 Feb. 2 Inleiding tot die taalkunde KAT: hfst. 1 9/10 Feb. 3 Fonetiek en fonologie KAT: hfst. 4/5 12/13 Feb. 4 Morfologie KAT: hfst. 6 16/17 Feb. 5 Sintaksis Studiegids (eFundi) 19/20 Feb. 6 Semantiek KAT: hfst. 8 23/24 Feb. 7 Pragmatiek KAT: hfst. 9 26/27 Feb. 8 2/3 Maart 9 Normatiewe taalkunde KAT: hfst. 11 5/6 Maart 10 Spelling en interpunksie AWS 9/10 Maart 11 12/13 Maart 12 Dokumentontwerp KAT: hfst. 13 2

Aan die einde van die leergedeelte behoort jy in staat te wees om: AFLL111 Uitkomste Aan die einde van die leergedeelte behoort jy in staat te wees om: die begrip fonetiek en fonologie te kan definieer; die soorte fonetiek te kan omskryf; die spraakproses kan verduidelik; ’n oorsig van die spraakapparaat kan gee en ’n transkripsie van die fonetiese alfabet te kan lees en in gewone skrif weer te gee. 3

AFLL111 Definisie Fonetiek is die studie van al die spraakklanke wat gebruik word om mee te kommunikeer (Coetzee,1985:1)

AFLL111 Soorte fonetiek Artikulatoriese fonetiek: studie van die fisiese vorming van die spraakklanke deur die spraakorgane. Akoestiese fonetiek: studie van die klankgolwe wat deur die lug trek van die spreker se mond tot hoorder se ore. Ouditiewe fonetiek: studie van die perseptiewe aspek van klanke.

Hierdie sisteem word die fonologie van ’n taal genoem. AFLL111 Fonetiek en fonologie Om betekenis oor te dra, moet daar ’n sisteem wees waarvolgens klanke gekombineer word in elke spesifieke taal. Hierdie sisteem word die fonologie van ’n taal genoem.

Hierdie sisteem word die fonologie van ’n taal genoem. AFLL111 Fonologie Om betekenis oor te dra, moet daar ’n sisteem wees waarvolgens klanke gekombineer word in elke spesifieke taal. Hierdie sisteem word die fonologie van ’n taal genoem.

Spraakproses AFLL111

Supraglottale sisteem of spraakkanaal Fonasiesisteem AFLL111 Spraakapparaat Supraglottale sisteem of spraakkanaal Fonasiesisteem Infraglottale sisteem

Wissing (2014:97)

Coetzee (1985:23)

Coetzee (1985:30)

Coetzee (1985:32)

Foneme is woordonderskeidende segmente. AFLL111 Foneme en fone Foneme is woordonderskeidende segmente. Fone die klanke of fonetiese segmente ’n Nuwe woord met ’n ander betekenis kan met die vervanging van foneme geskep word: mat [mat] teenoor bad [bat]

Sommige segmente is variante of allofone. AFLL111 Variante of allofone Sommige segmente is variante of allofone. Hulle kom net in sekere klankomgewings voor en het nie nuwe woorde tot gevolg nie. Bv. mond [mɔnt] > mondjie [mɔɲci]

Konsonante (bv. b, k en n) Vokale (bv. a, e en i) Diftonge (bv. ui, aai)

AFLL111 Vokale ʼn Vokaal word sonder enige obstruksie in die mond geartikuleer en daar is spontane stembandtrilling.

Vokale AFLL111

AFLL111 Diftonge By die artikulasie van ʼn diftong gaan die artikulasiestande van die spraakorgane direk oor van dié van een vokaal na dié van ’n ander vokaal.

Konsonante word met ʼn versperring in die mondholte gevorm. AFLL111 Konsonante Konsonante word met ʼn versperring in die mondholte gevorm. Passiewe artikulators: monddak, bolip Aktiewe artikulator: tong of onderlip

Konsonante AFLL111

Konsonante AFLL111

Fonetiese alfabet Gesproke taal presies in geskrewe vorm Twee soorte AFLL111 Fonetiese alfabet Gesproke taal presies in geskrewe vorm Twee soorte IPA (Internasionale Fonetiese Assosiasie – The principles of the International Phonetic Association) SAMPA-notasie http://www.phon.ucl.ac.uk/home/sampa/

Transkripsies Gebruik blokhakies [...] Geen hoofletters AFLL111 Transkripsies Gebruik blokhakies [...] Geen hoofletters Geen gewone leestekens nie // vir ’n punt of uitroepteken / vir ’n komma Beklemtoonde klankgrepe word aangedui met ’n aksentstrepie voor die lettergreep, bv. telefoon [tɛlə´fon]

AFLL111 Transkripsies Dui nasalering bv. mens [mɛ̃:s] en assimilasie byvoorbeeld op die [ɔpi] aan waar dit gewoonlik voorkom. Skryf teken neer vir elke klank wat gehoor word, selfs al word dit nie geskryf nie, bv. [ə] in warm [varəm]. Volg riglyn van standaarduitspraak . Fokus nie op spelvorm nie, maar wat gehoor word.

Fonetiese alfabet [a] a : af, bad AFLL111 Fonetiese alfabet [a] a : af, bad [ɑ:] aa en a : klaar, laas; skape, pa [e:] ee en e : been, lees; skene, dele [ɛ] e : pret, wet, nè [ɛ:] ê en e : sê, lê, kwêvoël [æ] e : beperk, bel [æ:] ê en e : bêre, blêr; ver, tert, perd [ə] e en i : bepaal, laste; in, bid (die ’n word ook meestal met [ə]aangedui) [ə:] î : wîe [və:hə] [i] i en ie : uniform, familie, bietjie [i:] ie : dier, bier (veral voor ’n r)

Fonetiese alfabet [o:] oo en o : stroom, sool; bome, glo AFLL111 Fonetiese alfabet [o:] oo en o : stroom, sool; bome, glo [ɔ] o : bos, dom, sorg [ɔ:] ô : môre, gô [ø:] eu : deur, seun, euwel [œ] u : put, hulle [œ:] û : brûe, rûens [u] oe : boek, moeg [u:] oe : boer, koeël (veral voor ’n r of l) [y] u en uu : unie, huwelik; minuut [y:] uu en u : huur, muur, pure, gure

(genasaleerde vokale) AFLL111 Fonetiese alfabet (genasaleerde vokale) [ã:] a(+n+s) : kans [kã:s], gans, dans [ẽ:] e(+n+s) : mens [mẽ:s], wens, pens [õ:] o(+n+s) : ons [õ:s], dons, gons [ũ:] u(+n+s) : kuns [kũ:s], lunsriem [ĩ:] i (+n) : ingeval [ĩ:xəfal], inrig, injaag ~ tilde

Fonetiese alfabet: diftonge AFLL111 Fonetiese alfabet: diftonge [ai] ai en a : kaia, baie, mandjie, bandjie [ɑ:i] aai : fraai, maai [oi] ooi : rooi, vlooi [ɔi] oi en o : toiing, goiing; hondjie, otjie [ɔici] [ui] oei : stoei, koei [əi] y en ei : byt, skryf; skei, dreig [ɛi] e : tentjie, ventjie [fɛiŋci] [eu] eeu : sneeu, leeu [œu] ou : fout, goud [œy] ui : struik, geluid

Fonetiese alfabet: konsonante AFLL111 Fonetiese alfabet: konsonante [b] b en bb : baba, boor, bel; dubbel, kabbel [d] d en dd : dak, donkie; baddens, sidder [f] f, ff & v : fout, fees; koffie, troffel; vra, vleis [g] g en gh : berge, sorge; ghoef, ghoen [x] g en gg : weg, graag; boggel, niggie [ç] g(j) : geel, gieter [çitər] [k] k en kk : kis, kaal; bokke, stukkend [c] k & dj/tj : kies [cis]; voetjie, badjie [baici] [l] l en ll : lank, lomp; hulle, pille [m] m en mm : maan, mens; bomme, slimme [n] n en nn : nou, net; kanne, sonnig [ŋ] ng en n(k) : wang, sing; winkel [vəŋkəl], bank [ɲ] n (voor j, tj, dj) : oranje; rantjie; hondjie[hɔiɲci]

Fonetiese alfabet: konsonante AFLL111 Fonetiese alfabet: konsonante [p] p en pp : pas, pik; koppe, druppel [r] r en rr : rok, roer; borrel [ʀ] die bry -r : rooi, rok [rɔk] [s] s en ss : sis, soen; vissie, visser [ʃ] sj en ch : sjieling; China [t] t, tt en d : tak, vraat; bitter, katte; goud, hand [hant] [tʃ] tj : tjank, tjek [ts] ts : tsaar [v] w en ww : water, weet; bowwe, lawwe [w] w (ná t/d/s/k) :twee, dwaas, swem, kwaad [kwa:t]

Fonetiese alfabet: konsonante AFLL111 Fonetiese alfabet: konsonante [ɦ] h : hy, behaal [j] j : juig, jy [z] z : zoem, Zoeloe of Zulu [ʒ] g : genre, regie [rəʒi] [dʒ] j en g(e) : jellie [dʒɛli], kollege [?] ligte plofklank voor vokale aan die begin van ’n lettergreep soos in: veras [fər?as], beangs, beoefen

Voorbeeld AFLL111

Skryf die volgende woorde in fonetiese simbole oor in gewone skrif AFLL111 Klasopdrag Skryf die volgende woorde in fonetiese simbole oor in gewone skrif [bəpɛrk] [byro:] [ʒã:rə] [xɔxɑ] [kaici] [me:rkaijə] [pəkəvəin] [skɛ:r] [ɛsɛmɛs] [vɔnər]

Kan u... Uitkomste die begrip fonetiek en fonologie definieer? AFLL111 Uitkomste Kan u... die begrip fonetiek en fonologie definieer? die soorte fonetiek omskryf? die spraakproses verduidelik? ’n oorsig van die spraakapparaat gee? ’n transkripsie van die fonetiese alfabet te lees en in gewone skrif weergee? 36

AFLL111 Volgende ontmoeting Berei hoofstuk 6 (bl. 171-208) in Kontemporêre Afrikaanse taalkunde vir die volgende ontmoeting voor. 37

Dankie