KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Voorbereide Toespraak
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Formele brief aan die pers
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hartlik welkom in die Erediens!
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Besigheidstudies Graad 11.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting.
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
MA.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Blind date Moontlike antwoorde:.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Webregistrasie.
RESENSIES.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
BOEKRESENSIE.
Skryfvaardighede Paragrawe
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Algemene feite oor sout
EKSAMENRIGLYNE.
Vaardighede in Lewenswetenskappe
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Transcript van de presentatie:

KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan. RUIMTE – Waar waarin het die voorval plaasgevind KARAKTERS – Noem al die karakters

Onthou om aan te dui waar die artikel geskryf is as dit ‘n nuusartikel is. NELSPRUIT. – ‘n gister het ‘n veldbrand...

Stel feite kortliks en akkuraat Som akkuraat op sonder om die waarheid te verdraai Gee ‘n saaklike, bondige, maar treffende titel. Subtitels kan ook gegee word

Vermeld die belangrikste feite alreeds in die eerste paragraaf: wie, wat, hoe, wanneer, waar en in watter mate. Gebruik formele taal en nie emosionele taal nie.

Die KOP (opskrif) van die koerantberig is baie belangrik – dit moet dadelik die leser se aandag trek. Die koerantberig kan in paragrawe (soos ‘n opstel) of in twee kolomme geskryf word. Koerantberigte word in die sogenaamde omgekeerde piramidevorm geskryf: Die inleidingsparagraaf bevat die belangrikste inligting en trek onmiddellik die aandag. Na die inleidingsparagraaf volg die res van die berig, met paragrawe in dalende volgorde van belangrikheid.

Die inleidingsparagraaf moet: begin met die belangrikste nuusfeite van die berig;kort en saaklik wees – liefs nie langer as 30 woorde nie; helder en duidelik wees; die leser prikkel om verder te lees; probeer om antwoorde te verskaf op die vyf W’s en die H: Wie? Waar? Wanneer? Wat? Waarom? Hoe?

Koerantberigte kan op twee maniere geskryf word: saaklik en informatief OF skokkend en sensasioneel.

OPDRAG Kies een van die volgende koerantopskrifte en skryf ‘n koerantberig daaroor. Die lengte van jou skryfstuk moet ongeveer 140 tot 160 woorde tel 1. Leerder stap weg met boerprys 2. Hoërskool Kampsbaai hou talentkompetisie 3.  4.