Jeanne Goosen die dag op nuweland.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
KONTAK Antwoordgids.
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Welkom! Psalm 89.
Brief Fernel A. Abrahams.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
Druk (Click) om voort te gaan
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Preek Jesaja 53:6.
Wie’s Hy? Adam Small.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
Die Pesaglam.
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Ons wag.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
Panda’s Albert Denysschen.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Die Heiliges Word Oorwin
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Hand. 1:
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Jeanne Goosen die dag op nuweland

Satire / satiriese gedigte Doel: dit ontmasker menslike swakhede, dwaashede of wantoestande en stel dit as bespotlik of belaglik voor die lesers kan dan daaroor nadink en word aangespoor om dit reg te stel ‘n oordrewe uitbeelding word gewoonlik gegee om die boodskap oor te dra; dus word ironie en hiperbool dikwels gebruik

die dag op nuweland Goosen spot met Suid-Afrikaners se buitensporige beheptheid met rugby Die gedig is in 1971 geskryf toe rugby destyds die enigste nasionale sport was In die gedig word die idee van rugby as ‘n spel aan die kaak gestel Daar word beurtelings gefokus op beide die spelers (die plesier van hulle fisieke stryd) en die toeskouers (hulle vermaak en inlewing in die spel)

die gedig se samestelling geen binding deur middel van strofes of rym nie, afwesigheid van interpunksie, en wisselende tipografie skep die indruk van wanorde en vormloosheid - soos ‘n rugbyspel vir die oningeligtes moet doen rugby blyk dus eienaardig, ongedissiplineerd en koddig te wees en dit word gespeel en bygewoon deur koddige mense wat op en langs die veld gebeur is onvoorspelbaar en gek en nie soos dit voorkom nie

r 1-5 die toeskouers moedig hulle spanne van die pawiljoene aan deur hulle name uit te roep die spelers word vergelyk met dodelike haaie wat mekaar aanval soos hulle mekaar aggressief laagvat – hulle is ook vreeslik rats

r 6-8 die toeskouers eet senuweeagtig terwyl hulle hulle spanne dophou

r 9-17 fokus hier op een spesifieke toeskouer wat min belangstel in die wedstryd dit lyk nie asof sy soos die ander mense is nie die opgewondenheid van die mense om haar laat haar naderhand so vinnig brei dat dit die spreker senuweeagtig maak en hy sy tong raakbyt tussen die grondboontjie-etery

r 18 - 25 entoesiastiese toeskouers spring op en af – die aksie weerspieël hulle kake ‘mannetjies’: daar word met die mans in die skare gespot of hulle is minagtend beskou deur gebruik te maak van die verkleiningsvorm die senuweeagtige kouery en die skare se aanmoediging duur voort

r 26 - 28 die spel raak nou intenser en die spelers speel al hoe aggressiewer

dit lyk asof die doel van die spel bloot is om die ander seer te maak!

r 28-29 spelers word naderhand beseer en die spel ontaard heeltemal – die kontras tussen rooi bloed en groen gras laat die spreker naar voel

r 30 - 33 skielik begin dit reën en dit was die bloed in die grond in na die reën is die lug pers, maar die son skyn kort daarna die weer is net so verwarrend soos die spel let op die skielike gebruik van kleur wat die visuele beklemtoon

r 34 - 39 aan die einde van die wedstryd juig die skare uitbundig omdat hulle span gewen het hulle spring ook weer op en af (vgl vroeër) uit pure vreugde, en die spoed waarmee hulle dit doen is ontstellend vir die spreker

r 40 - 41 die held word deur sy spanmaats afgedra as ‘n manier om aan hom eer te betoon die held is blykbaar die een wat die meeste seergekry het en die meeste gebloei het – sy bloedoffer ter wille van die span word hoogs op prys gestel!

r 42 - 44 die meisie wat so verfynd voorgekom het a.g.v. haar breiwerk vroeër en die ‘sneeuwit doekie’ waarin sy haar breiwerk bêre, is só ongeïnteresserd in wat aangaan dat sy banaal in haar neus krap al was sy vroeër nie soos die onverfynde skare nie, versplinter hierdie skynbeeld nou a.g.v. haar optrede – sy is net so kru en barbaars as hulle!

r 45 - 46 die spreker sien vir die eerste keer van naderby hoe seer die held eintlik moes gekry het dis asof die spreker tydens die wedstryd die toeskouers meer dopgehou het as wat op die veld aangegaan het