Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Onderwerp 3 Goedere en dienste
My siel, Pa Marie van Rensburg
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Bybelvasvra!.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Direk en Indirekte Rede
DIREKTE & INDIREKTE REDE
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
EKSAMENRIGLYNE.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Die groot rooftog…net nie my huis nie!
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam. Voegwoorde: Groep 1 en 2 Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam. Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord. Let goed op na die leestekens. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

Inleiding Voegwoorde word in 3 groepe opgedeel. Groep 1 voegwoorde: Neweskikkende sin Sin 1 is net so belangrik soos Sin 2 Groep 2+3 voegwoorde: Onderskikkende sin Sin 1 is belangriker as Sin 2 Kom ons begin… Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

MEOW + DOG Groep 1 Voegwoorde Daar is geen verandering in woordorde nie. Sin 1 voegwoord Sin 2 Watter voegwoorde val in hierdie groep? , maar en of , want , dog MEOW + DOG A N F A A N R T Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet en drink koffie Susan eet. Susan drink koffie. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

Groep 2 Voegwoorde Alle voegwoorde wat begin met “d” behalwe Woordorde in tweede sin verander. Werkwoord 1 in sin 2 volg direk na die voegwoord. Watter voegwoorde val in hierdie groep? dan; daarna; dus; daarom; derhalwe; nogtans; nietemin; anders; gevolglik; al; toe; tog; buitendien. Alle voegwoorde wat begin met “d” behalwe dog en dat Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet daarom is sy nie meer honger nie. Susan eet. Sy is nie meer honger nie. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

Jan eet sy kos. Hy is honger. (want) Want  voegwoord groep 1 Woordorde verander glad nie. Sin 1 voegwoord Sin 2 Jan eet sy kos, want hy is honger. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

Die seun doen sy huiswerk. Hy kry goeie punte. (daarom) Daarom  voegwoord groep 2 Woordorde verander: werkwoord 1 direk na voegwoord. Sin 1 voegwoord ww1 sin 2 Die seun doen sy huiswerk; daarom kry hy goeie punte Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

GEEN LEESTEKENS VOOR GROEP 3 VOEGWOORDE NIE!!! ONTHOU… Dis ALTYD werkwoord 1 van SIN 2 wat rondskuif. Leestekens vir die voegwoord groepe: Groep 1 Groep 2 Groep 3 Komma  ,maar ,want ,dog GEEN leestekens  en of sowel…as óf…óf nóg…nóg Kommapunt  ;dus ;daarna ;nogtans ;daarom ,al ,dan ,toe GEEN LEESTEKENS VOOR GROEP 3 VOEGWOORDE NIE!!! Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010