Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam. Voegwoorde: Groep 1 en 2 Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam. Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord. Let goed op na die leestekens. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Inleiding Voegwoorde word in 3 groepe opgedeel. Groep 1 voegwoorde: Neweskikkende sin Sin 1 is net so belangrik soos Sin 2 Groep 2+3 voegwoorde: Onderskikkende sin Sin 1 is belangriker as Sin 2 Kom ons begin… Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
MEOW + DOG Groep 1 Voegwoorde Daar is geen verandering in woordorde nie. Sin 1 voegwoord Sin 2 Watter voegwoorde val in hierdie groep? , maar en of , want , dog MEOW + DOG A N F A A N R T Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet en drink koffie Susan eet. Susan drink koffie. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Groep 2 Voegwoorde Alle voegwoorde wat begin met “d” behalwe Woordorde in tweede sin verander. Werkwoord 1 in sin 2 volg direk na die voegwoord. Watter voegwoorde val in hierdie groep? dan; daarna; dus; daarom; derhalwe; nogtans; nietemin; anders; gevolglik; al; toe; tog; buitendien. Alle voegwoorde wat begin met “d” behalwe dog en dat Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet daarom is sy nie meer honger nie. Susan eet. Sy is nie meer honger nie. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Jan eet sy kos. Hy is honger. (want) Want voegwoord groep 1 Woordorde verander glad nie. Sin 1 voegwoord Sin 2 Jan eet sy kos, want hy is honger. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Die seun doen sy huiswerk. Hy kry goeie punte. (daarom) Daarom voegwoord groep 2 Woordorde verander: werkwoord 1 direk na voegwoord. Sin 1 voegwoord ww1 sin 2 Die seun doen sy huiswerk; daarom kry hy goeie punte Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
GEEN LEESTEKENS VOOR GROEP 3 VOEGWOORDE NIE!!! ONTHOU… Dis ALTYD werkwoord 1 van SIN 2 wat rondskuif. Leestekens vir die voegwoord groepe: Groep 1 Groep 2 Groep 3 Komma ,maar ,want ,dog GEEN leestekens en of sowel…as óf…óf nóg…nóg Kommapunt ;dus ;daarna ;nogtans ;daarom ,al ,dan ,toe GEEN LEESTEKENS VOOR GROEP 3 VOEGWOORDE NIE!!! Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010