POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe behandel ons gedigte in die klas??
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
Eksamenlokaal Suzaan Laing.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
NA VOOR.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
Handoplegging.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Rondom my Dawie de Jager.
Talle Tonge Mathews Phosa.
Wie’s Hy? Adam Small.
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Vokale, konsonante en diftonge
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde. Gustave Flaubert (c) M. Swanepoel 2009

Belangrike Begrippe Tipografie Versreëls Strofes Metrum Oop ruimtes in die gedig. Oop ruimtes word tipografiese wit genoem. Funksie: Om stilte te suggereer. Leser vir oomblik te laat ophou lees. Strofes Versreëls wat onmiddellik op mekaar volg en deur tipografiese wit geskei word, word strofes genoem. Strofe met 2 versreëls = koeplet Strofe met 3 versreëls = tersine Strofe met 4 versreëls = kwatryn Versreëls Lyntjies in ‘n gedig wat onder mekaar geskryf word. Wanneer die sin oor die einde van ‘n versreël loop, noem ons dit enjambement. Funksie: Om aandag van die rym af te neem. om beweging en vloeibaarheid te ondersteun. Metrum Dit is die ritme van ‘n gedig. (c) M. Swanepoel 2009

Rym Halfrym Alliterasie Assonansie Kaatjie Kekkelbek Herhaling van dieselfde konsonante aan begin van woorde naby aanmekaar. Funksie: Bind woorde en gedagtes Dit is vir klanknabootsing Halfrym Assonansie Herhaling van dieselfde vokale of diftonge op kort afstand van mekaar. “Mood” van gedig word gegee: Lang klanke = tempo van gedig stadiger, langdradig. Kort vokale = tempo van gedig vinniger, skep opgewondenheid/angs Kaatjie Kekkelbek Kaatjie, Kaatjie, kekkelbek, val van die trap en breek jou nek. (c) M. Swanepoel 2009

Rym (vervolg) Volrym Volrym gaan daaroor dat die laaste woorde in versreël met mekaar rym. Gebroke rym Elemente van rym Van a Kyk b Skoon c Kan a Paarrym Van a Kan a Lees b Bees b Kruisrym Van a Lees b Kan a Bees b Omarmde rym Van a Lees b Bees b Kan a Dit lyk soos arm. (c) M. Swanepoel 2009

Kruisrym Paarrym Omarmde rym Die luiaard se wens   Ek wens dat aldag Sondag was, en kermis in die week, dat eet en drink my ambag was, dan werk ek nooit 'n steek. Uittel rympie ing, ping, die muskadel, Ina, dina, daina, dou, skotle, fina, faina, fou, kom verby, jou vrotte vel. Omarmde rym Paarrym Ou tante Koba Ou tante Koba die was so bly toe sy weer 'n skoonseun kry, die beste kalkoen is uitgemes, vier skottels rys, en 'n halwe fles. (c) M. Swanepoel 2009

Rym (vervolg) Vrye vers Herhaling Geen vaste rympatroon nie of strofebou nie. Soos los gedagtes wat onder mekaar neergeskryf word. Hoe word so ‘n paar los gedagtes dan gebind as gedig? Progressie (ontwikkeling) Herhaling van klanke, lettergrepe, woorde, sinskonstruksie, versreëls, ens. Herhaling Herhaling van woorde, sinskonstruksies, versreëls, strofes het twee baie belangrike funksies. Funksies: Beklemtoning Dit ondersteun progressie (ontwikkeling). (c) M. Swanepoel 2009

Rym (vervolg) Spreker Progressie In elke gedig is daar ‘n spreker aan die woord. Die spreker is nie noodwendig die digter nie. - Die digter “skep” ‘n spreker in gedig en stel hom aan die woord. - Soms praat die spreker in gedig met iemand. Daardie iemand word die aangesprokene genoem. Progressie Is die ontwikkeling wat in ‘n gedig voorkom die gebeure in ‘n gedig oploop tot ‘n klimaks. Daar is “iets” in die gedig wat ontwikkel. Wat kan ontwikkel? Tyd: tyd is besig om verby te gaan. Iets word groter of kleiner. (c) M. Swanepoel 2009

Rym (vervolg) Implikasie Suggestie Inversie Wanneer ‘n digter ‘n woord uit sy normale plek uit die sin uithaal en op ander plek in sin sit. Funksie: Beklemtoning: Die woord word aan die einde geplaas sodat dit die klem ontvang. MAAR as dit maar net gedoen is om die digter se rymprobleem op te los, praat ons van rymdwang. Implikasie - Iets wat nie duidelik of direk gesê word nie, maar veronderstel (geïmpliseer) word, sodat die bedoeling van die spreker duidelik is. Suggestie Deur subtiele woordkeuse sekere gedagtes, voorstelle, denkbeelde in die leser se gedagtes oproep. (c) M. Swanepoel 2009

Verskillende Digsoorte Haikoe Bestaan slegs uit sewentien sillabus wat oor drie reëls versprei is: 5 - 7 - 5 Doel: baie direkte natuurervaring of natuurbeeld wat sterk met jou 5 sintuie ervaar moet word. 'n wolf snuif aan jou hou uit, want volgende jaar roep die Hoep-hoep weer (c) M. Swanepoel 2009

Die sonnette Kwatryn Kwatryn Oktaaf Kwatryn Kwatryn Tersine Kwatryn Italiaanse sonnet Engelse (Shakespeareaanse) sonnet 1 a 2 b 3 b 4 a 5 c 6 d 7 d 8 c 9 e 10 f 11 g 12 e 13 f 14 g 1 a 2 b 3 a 4 a 5 c 6 d 7 c 8 d 9 e f e 13 g 14 g Kwatryn Kwatryn Oktaaf Kwatryn Kwatryn Tersine Kwatryn Sekstet Koeplet Tersine (c) M. Swanepoel 2009

Beeldspraak (c) M. Swanepoel 2009

Vergelyking SOOS SOOS SOOS SOOS Twee sake word met mekaar vergelyk, maar met ‘n voegwoord geskei: soos, nes, net soos en as. SOOS SOOS SOOS (c) M. Swanepoel 2009

Metafoor Twee sake word direk aan mekaar gelykgestel. Is soos ‘n vergelyking maar sonder die voegwoorde. DIE EEN IS DIE ANDER “onthou jy die see uitgesprei in die baai Blou tafeldoek voor die wind begin waai” (George Weideman) (c) M. Swanepoel 2009

Personifikasie “… die son kom drink Met ‘n helder tong Wanneer menslike eienskappe aan ‘n lewelose voorwerp, natuur of abstrakte begrippe gegee word. “… die son kom drink Met ‘n helder tong Aan die wyn in my glas.” (Breyten Breytenbach) Kan die son regtig dit doen? (c) M. Swanepoel 2009

Stylfigure (c) M. Swanepoel 2009

Teenstelling/antitese Twee uiterstes teenoor mekaar gestel. “In die songloed van ons somer, in ons Winternag se kou” (Langenhoven) (c) M. Swanepoel 2009

Oksimoron Stille nag weergalm Georganiseerde chaos Is ‘n teenstelling wat uit twee woorde bestaan wat by die eerste lees “verkeerd” lyk. Stille nag weergalm Georganiseerde chaos stille nag weergalm gevorderde beginner Georganiseerde chaos (c) M. Swanepoel 2009

Hiperbool Daar was hemelhoë golwe. Wanneer iets vergroot word om ‘n sekere effek te kry. Die skrywer oordryf so erg dat die leser besef dit moenie letterlik opgeneem word nie. Daar was hemelhoë golwe. Is die golwe regtig so hoog soos die hemel? (c) M. Swanepoel 2009

Saamgestel deur M.Swanepoel uit: Bron: Hennie Aucamp: Literatuurstudie: Uit Lekker Leergoed vir Afrikaans-leerders Graad 8-12 Visuele hulpmiddels vanaf die internet. Groot verseboek 2000 (c) M. Swanepoel 2009