DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verschil: redekundig en taalkundig ontleden
Advertisements

Hoofdstuk 2 Grammatica woordsoorten
Wedekerend ww en vnw Wederkerig vnw
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
A – Z van Taalleer R Schutte.
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Besluit watter liedere julle wil sing.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Woordsoorte In afrikaans
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
Samestellings Graad 4.
Wat my ma my geleer het.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Selfportret Herman Lintvelt.
WOORDE MET HOOFLETTERS
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Laerskool George-Suid
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Internasionale Moedertaal dag!
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
DANKIE PA!!.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Woordsoorte… ag nee!.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Laerskool Hermanus Robert Prodehl
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Druk (Click) om voort te gaan
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Filp. 2:
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
WOORDSOORTEN HAVO-2.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN T O M P v2 Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Onderwerp, gesegde en voorwerp Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Wie S v1 O wat v2 doen ? ’n Enkelvoudige sin bestaan uit ‘n onderwerp, ’n gesegde (werkwoord) en ’n voorwerp. S ONDERWERP SUBJECT Wie v1 doen GESEGDE VERB 1 O VOORWERP OBJECT wat v2 GESEGDE VERB 2 ? Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

LEES DIE VOLGENDE SINNE EN BEANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE: Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Die kinders doen huiswerk. Teenwoordige tyd – Present tense Die kinders doen huiswerk. Wie Die kinders doen doen wat huiswerk v1 S O Die kinders / doen / huiswerk. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Die kinders het huiswerk gedoen. Verlede tyd – Past tense Die kinders het huiswerk gedoen. Wie Die kinders doen het gedoen wat huiswerk v1 O v2 S Die kinders / het / huiswerk / gedoen. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Die kinders sal huiswerk doen. Toekomende tyd – Future tense Die kinders sal huiswerk doen. Wie Die kinders doen sal doen wat huiswerk v1 O v2 S Die kinders / sal / huiswerk / doen. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Lees die volgende sinne en dui slegs die onderwerp, gesegde en voorwerp aan. Die kinders eet ontbyt in die oggend. Sy sal elke dag haar tande borsel. Die ma pak toebroodjies in. Ek het my huiswerk in my tas onthou. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 MEMORANDUM Lees die volgende sinne en dui slegs die onderwerp, gesegde en voorwerp aan. Die kinders / eet / ontbyt / in die oggend. Sy / sal / elke dag / haar tande / borsel. Die ma / pak / toebroodjies / in. Ek / het / my huiswerk / in my tas / onthou. S v1 O v1 v2 S O S v1 O S v1 O v2 Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Watter woordsoorte pas in die onderwerp (S), gesegde (v1+v2) en voorwerp (O)? Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH S Lidwoord, selfstandige naamwoord, voornaamwoord ONDERWERP SUBJECT v1 Teenwoordige tyd Verlede/Toekoms Hoofwerkwoord Hulpwerkwoord GESEGDE VERB 1 O VOORWERP OBJECT Lidwoord, selfstandige naamwoord, voornaamwoord v2 GESEGDE VERB 2 Teenwoordige tyd Verlede/Toekoms Hoofwerkwoord Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH S+O Lidwoord Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

S+O Selfstandige naamwoord WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH S+O Voornaamwoord Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH v1+v2 Werkwoord Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Bywoordelike bepalings Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Hierdie woord of sinsnede beskryf die werkwoordelike gedeelte in die sin. BYWOORDELIKE BEPALING VAN TYD adverbial clause of time T Wanneer? M BYWOORDELIKE BEPALING VAN WYSE adverbial clause of manner Hoe? BYWOORDELIKE BEPALING VAN PLEK adverbial clause of place P Waar? Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

LEES DIE VOLGENDE SINNE EN BEANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE: Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Die kinders doen elke dag hulle huiswerk netjies in hulle boeke. Teenwoordige tyd – Present tense Die kinders doen elke dag hulle huiswerk netjies in hulle boeke. Wanneer elke dag Hoe netjies Waar in hulle boeke Die kinders / doen / elke dag / hulle huiswerk / netjies / in hulle boeke. T M P Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Die kinders het elke dag hulle huiswerk netjies in hulle boeke gedoen. Verlede tyd – Past tense Die kinders het elke dag hulle huiswerk netjies in hulle boeke gedoen. Wanneer elke dag Hoe netjies Waar in hulle boeke Die kinders / het / elke dag / hulle huiswerk / netjies / in hulle boeke / gedoen. T M P Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Die kinders sal elke dag hulle huiswerk netjies in hulle boeke doen. Toekomende tyd – Future tense Die kinders sal elke dag hulle huiswerk netjies in hulle boeke doen. Wanneer elke dag Hoe netjies Waar in hulle boeke Die kinders / sal / elke dag / hulle huiswerk / netjies / in hulle boeke / doen. T M P Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Lees die volgende sinne en dui slegs die bywoordelike bepalings aan. Die kinders eet daagliks ontbyt in die kombuis. Sy sal haar tande vinnig in die badkamer borsel. Die ma pak vroegoggend toebroodjies. Ek het my huiswerk gelukkig in my tas onthou. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Lees die volgende sinne en dui slegs die bywoordelike bepalings aan. MEMORANDUM Lees die volgende sinne en dui slegs die bywoordelike bepalings aan. Die kinders / eet / daagliks / ontbyt / in die kombuis. Sy / sal / haar tande / vinnig / in die badkamer / borsel. Die ma / pak / vroegoggend / toebroodjies. Ek / het / my huiswerk / gelukkig / in my tas / onthou. T P M P T M P Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Watter woordsoorte pas in die bepaling van tyd (T), wyse (M) en plek (P)? Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH T Bywoord van tyd BEPALING VAN TYD M Bywoord van wyse BEPALING VAN WYSE P BEPALING VAN PLEK Bywoord van plek Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH T+M+P Bywoord Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Skryf die sinne neer en verdeel die sinne op in die gedeeltes van die enkelvoudige sin: Die leerders het die werk vinnig geleer. Die meisie sal later haar gesig mooi in die badkamer grimeer. Ons drink saans koffie in die kombuis. Eugene het sy werk goed gedoen. Die vis sal vinnig in die vuil dam swem. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 MEMORANDUM Die leerders/het/die werk/vinnig/geleer. Die meisie/sal/later/haar gesig/mooi/in die badkamer/grimeer. Ons/drink/saans/koffie/in die kombuis. Eugene/het/sy werk/goed/gedoen. Die vis/sal/vinnig/in die vuil dam/swem. v1 S O M v2 v1 O M P v2 S T O S v1 T P S v1 O v2 M v2 v1 S M P Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Juffrou Marelize www.swanies.co.za juffroumarelize@swanies.co.za Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018