Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
Die Kappie ^.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Dowe Kultuur.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Voorbereide Toespraak
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
WKOD (KURRIKULUMADVISEURS: AFRIKAANS)
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
LO Graad 10 KW3.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
RESENSIES.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Skryfvaardighede Paragrawe
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
EKSAMENRIGLYNE.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
“gevangene van die wet”
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming

Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Die 2009 Eksamenriglyne vir Graad 12: Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) dui aan: Opstel van vrae: Lengte van teks: Disjunktiewe tale: HT: 350 woorde wat in 80-90 woorde opgesom word. EAT: 250 woorde wat in 60-70 woorde opgesom word. TAT: ± 200 woorde wat in50-60 woorde opgesom word. Konjunktiewe tale: HT: 270 woorde wat in 60-70 woorde opgesom word. EAL: 220 woorde wat in 50-60 woorde opgesom word. TAT: ± 170 woorde wat in 40-50 woorde opgesom word.

Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Opstel van vrae (Vervolg): Opskrif/titel: kandidate hoef nie ‘n opskrif te gee nie. Kandidate behoort die opsomming in hul eie sinne te skryf. Die teks moet nie uit die begripsteks geneem word nie. Van kandidate kan verwag word om in puntsgewys OF in paragraafvorm op te som.

Net antwoorde in volsinne word nagesien. Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Nasienmemorandum/nasien van die opsomming: Kandidate moet die opsomming in die verlangde formaat aanbied. Indien nie, word dit nie nagesien nie. Net antwoorde in volsinne word nagesien. Beplanning MOET duidelik aangedui word, so nie word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die getal woorde duidelik aandui.

Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Nasienmemorandum/nasien van die opsomming (Vervolg): Vir HT en EAT, ken punte toe as volg: 7 punte vir 7 feite 3 punte vir taal Penaliseer as volg: Vir opsommings wat te lank is, lees slegs tot by die 5de woord na die verlangde lengte en ignoreer die res van die antwoord.. Opsommings wat te kort is, maar die verlangde feite bevat, behoort nie gepenaliseer te word nie. Taalfoute(grammatika, spelling, punktuasie): trek van die die 3 taalpunte as volg af : 0-4 foute – geen penalisering 5-10 foute – trek 1 punt af 11-15 foute – trek 2 punte af 16 of meer foute – trek 3 punte af.

Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Nasienmemorandum/nasien van die opsomming (Vervolg): Vir direkte aanhalings van volsinne, trek so punte van die kandidaat se totaal (feite en taal) af: 1-3 volsinne aangehaal: geen penalisering 4-5 volsinne aangehaal: trek 1  punt af 6-7 volsinne aangehaal: trek 2 punte af Trek 1 punt van die kandidaat se totaal (feite en taal) af, indien die getal woorde nie aangedui is/of die getal woorde nie korrek aangedui is nie. Let wel: Afkortings behoort nie in die opsomming gebruik te word nie. Indien die kandidaat wel afgekort het, word elke woord wat verteenwoordig word, getel.

Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Nasienmemorandum/nasien van die opsomming (Vervolg): Voorbeeld Getal woorde ENGELS I walk 2 AFRIKAANS Ek loop SEPEDI Ke a sepela 3 SESOTHO/ SETSWANA tsamaya TSHIVENDA Ndi tshimbila XITSONGA Mina ndza famba ISIZULU/ SISWATI Ngiyahamba 1 ISIXHOSA Ndiyahamba ISINDEBELE Ngiyakhamba

Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Nasienmemorandum/nasien van die opsomming (Vervolg): Vir TAT ken punte as volg toe: 7 punte vir 7 feite 2 punte vir taal 1 punt as getal woorde korrek aangedui is. Penaliseer so: Taalfoute (grammatika, spelling, punktuasie): trek 2 punte van taal as volg af: 0-5 foute – geen penalisering 6-10 foute – trek 1 punt af 11 of meer foute – trek 2 punte af.

Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Nasienmemorandum/nasien van die opsomming (Vervolg): Vir TAT, ken punte as volg toe: Vir direkte aanhalings van volsinne , penaliseer as volg die totale punt toegeken vir feite en taal: 1-3 volsinne aangehaal: geen punte afgetrek 4-5 volsinne aangehaal: trek 1 punt af 6-7 volsinne aangehaal: trek 2 punte af.

Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Wenke by die keuse van ‘n teks Gebruik outentieke tekste . Gebruik interessante tekste met bv. feite wat uit die ervaringswêreld van die kandidaat voorkom en wat sensitief vir beide dogters en seuns en kultuur en godsdiensgroepe is. Moenie moeilike tekste wat die kandidate kan verwar, gebruik nie. Vereenvoudig en verwerk tekste, gewoonlik geskryf vir huistaalsprekers, om eerste- en tweede addisionele taalsprekers se taal- en woordgebruik te pas. Gebruik duidelike prente of illustrasies. Gekleurde tekste is nie altyd duidelik as dit gekopieer word nie. Gee erkenning aan bronne waaruit tekste gekies word. Maak geskikte tekste regdeur die jaar bymekaar. Moet nie uitstel nie.  

Kwaliteitonderrig, assessering en eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Doel van die opsomming Die Opsomming toets die kandidaat se vermoë om die belangrikste inligting uit te haal asook hulle vaardigheid om goeie Afrikaans te skryf. Voorbeeld Som die verskillende wyses op hoe jy effektief jou skooltas kan dra sonder om jou rug seer te maak. Skryf hierdie wyse in SEWE volsinne. Skryf hierdie sinne onder mekaar puntsgewys neer. Laat ‘n reël tussen die sinne oop. Jou opsomming moet nie meer as 70 woorde wees nie. Dui die getal woorde in hakies aan die einde van jou opsomming aan.

Kwaliteitonderrig, assessering, & eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Wenke aan leerders Hoe om ‘n opsomming te skryf Lees die teks deeglik. Jy moet so ver as moontlik jou eie woorde gebruik, nie die woorde van die oorspronklike teks nie. Jy mag gevra word om ‘n puntvorm opsomming/paragraaf te skryf. Kontroleer versigtig die bewoording van die vraestel om te sien of hierdie punte in fragmente geskryf moet word (woorde en frases) of in volsinne. Jou finale opsomming moet een paragraaf / vereiste aantal sinne in puntvorm wees. Die sinne moet vloeiend wees. Werk aan logiese verbindings tussen sinne. Wees versigtig vir die styl waarin jy skryf: die styl moet gepas wees vir die doel waarvoor die opsomming geskryf word.

Kwaliteitonderrig, assessering & eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Wenke aan leerders Hoe om ‘n opsomming te skryf (Deurlopend) Die opsomming in die eksamen sal van jou vereis om nie meer as die spesifieke aantal woorde te gebruik nie. Die aantal woorde wat jy gebruik, moet tussen hakies aan die einde aangedui word – byvoorbeeld [98 woorde]. MOENIE JOK NIE! Tel elke woord, insluitende woorde soos “’n” en “die” en dui die aantal woorde akkuraat aan. Glo dit of nie, eksaminatore tel dikwels die woorde wat jy gebruik het! Sluit die titel by die getelde aantal woorde in behalwe as die instruksies aandui dat jy dit nie moet doen nie. Lees jou sinne/paragraaf weer en redigeer dit – kyk vir verkeerde woordkeuses, spelling, punktuasie en hoofletters. Dui duidelik aan watter deel jou beplanning is en die finale opsomming.

Kwaliteitonderrig, assessering & eksamenriglyne: Opsomming (Vraestel 1 HT, EAT, TAT) Wenke aan onderwysers Die opstel van ‘n opsomming Maak dwarsdeur die jaar ‘n verskeidenheid tekste bymekaar en liasseer dit. Behou die kern van die teks wanneer dit vereenvoudig of verkort word. Stel die taak saam om beantwoord te word en beantwoord al die vrae self. Beantwoord weer die taak na ‘n tyd en vergelyk hierdie antwoorde met die voriges en verbeter dit waarmee u nie tevrede is nie. Vra ‘n kollega om dit te beantwoord en vergelyk dit weer met u antwoorde en indien nodig verbeter dit. (Interpretasie mag verskil). Onthou dat die doel daarvan is om die kandidate se vermoë te toets om die belangrike detail uit te haal en hulle skryfvaardigheid te toets. Gee erkenning aan die gebruikte teks. Puntetoekenning: 10 punte