Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Omrekenen van oppervlakte- , en inhoudsmaten
Advertisements

lengtematen en gewichtsmaten
De schaal Hoe bereken je die?.
44 Doosjes (1) Lengte, breedte, hoogte meten Inhoud berekenen
M3F-MATEN - Gewichten en lengtematen
Oppervlakte Reghoek, vierkant en driehoek. Wat is oppervlakte?  Oppervlakte is die hoeveelheid 2D ruimte wat deur ‘n vorm ingeneem/beset word.  Die.
Inhoud Lengte, oppervlakte en inhoudsmaten. Tijd..
De lengtematen mm, cm, dm, m, km. Ellens nieuwe kamer Gisteren ging ik op bezoek bij mijn nichtje Ellen. Ellen is een meisje van 10 jaar. Ellen woont.
Rekenen.
Bereken de inhoud van de kubus en balk
Rekenen Meten en Meetkunde 2f Les 3 Omtrek, oppervlakte en inhoud
Les 8 Meten en Meetkunde in huis Les 9 Meten in de tuin
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Rekeningkundige begrippe
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Die wêreld het so klein geword
Kopiereg.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
FOKUS.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
`n Kerk in aksie teen armoede
Omtrek (Reghoek/Vierkant/Driehoek)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
DIE SKAAL VAN ’n KAART Skaal: 1:
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Algemene Sinode Dagwyding
Beskerm jou grootste bate…
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Is jy amper‘n senior?.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons Wonderlike Skepper
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Warm op deur te kniel in gebed.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Transcript van de presentatie:

Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant Lengte en afstand Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant

Wat is die verskil? Afstand word gebruik wanneer ons verwys na ‘n groot distansie tussen gebiede. Die afstand tussen twee dorpe Afstand tussen twee lande Ons gebruik gewoonlik m of km as eenhede

Wat is die verskil? Lengte word gebruik wanneer ons verwys na ‘n kleiner distansie tussen gebiede. Die lengte van ‘n persoon Lengte van voet/skoen Ons gebruik gewoonlik mm, cm of m as eenhede

Lengte 1m = vingerpunt tot skouer 1m = ‘n tree (een voet tot ander) 30cm = boek lengte 2.2m = hoogte van deer

Voorbeeld 1 Meet die lengte van die klaskamer d.m.v. voete. Meet die lengte van jou voet. Meet dan die lengte van die klaskamer deur een voet voor die ander te sit oor die klaskamer se lengte. Tel die aantal voete wat jy gebruik. F = Lengte van voet x aantal voete

Voorbeeld 2 Meet die lengte van die klaskamer d.m.v. die gebruik van ‘n liniaal. Tel die aantal keer wat die liniaal gebruik word. F = lengte van liniaal x aantal liniale

Voorbeeld 3 Is die 2 voorbeelde se antwoorde dieselfde? Hoekom? Hoe dink jy het mense in die verlede hul afstande gemeet?

_________________100m ___________________ Voorbeeld 4 _________________100m ___________________ Hoeveel tree (van ‘n meter) sal jy moet gee tussen die twee doellyne? Hoeveel tree word gebruik oor die breedte van die veld? Hoeveel tree word gebruik oor die hele lengte van die veld? Doellyn ________70 m_______ Doellyn __22m__ 100 tree 70 tree 22+22+100 = 144 tree

Voorbeeld 4 As jy slegs 95cm tree gegee het hoeveel was jy kort van ‘n meter? Bereken nou hoeveel jy terkort was vir al jou meteings oor die veld. Doellyne (100) = Breedte (70) = Lengte (144) = 5 cm kort 2.1. 5cm x 100 = 500cm (5 meter) 2.2. 5cm x 70 = 350cm (3.5 meter) 2.3. 5 cm x 144 =720cm (7.2 meter)

Klas Oefening Doen oefening 1 op bladsy 105 in handboek (Via Afrika Wiskunde Geletterdheid Graad 10)