HERSIENING NEWTON SE WETTE
RESULTANTE/NETTO VEKTOR VEKTORE SKALARE Kwantiteit met grootte en rigting. Bv. verplasing, snelheid, versnelling, krag en gewig. Kwantiteit met slegs grootte. Bv. afstand, spoed, massa GEWIG MASSA Die aarde se aantrekkingskrag op ’n voorwerp. Dit word in Newton gemeet Maatstaf van die hoeveelheid materie wat die voorwerp besit. Hoeveel jy in kilogram weeg RESULTANTE/NETTO VEKTOR Die enkele vektor wat dieselfde uitwerking as al die ander vektore saam sal hê.
KRAGTE RIGTING VAN BEWEGING NORMAAL KRAG TOEGEPASTE KRAG WRYWINGSKRAG GRAVITASIE KRAG
KRAGTE DIAGRAM VRY LIGGAAM DIAGRAM
RIGTINGS 300o 30o Noord van Wes Wes 30o Noord
NEWTON SE EERSTE WET ‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen ‘n konstante snelheid volhard, tensy ‘n nie-nul resulterende/netto krag daarop inwerk
Fres=ma NEWTON SE TWEEDE WET Wanneer ‘n resulterende krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen ‘n versnelling wat direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp is Fres=ma
NEWTON SE DERDE WET Wanneer een liggaam ‘n krag op ‘n tweede liggaam uitoefen, oefen die tweede liggaam ‘n krag gelyk in grootte en teenoorgesteld in rigting op die eerste liggaam uit
NEWTON SE DERDE WET KRAGTE PARE Ewe groot, maar teenoorgestelde rigtings Gelyktydig Slegs twee voorwerpe IN KONTAK met mekaar
NORMAALKRAG Die krag (of komponent van ‘n krag) wat ‘n oppervlakte op ‘n voorwerp waarmee dit in kontak is, uitoefen Loodreg op oppervlakte GEWIG Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp Vanuit middel van voorwerp, reguit afwaarts
WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk Parallel met oppervlakte, in teenoorgestelde rigting van beweging Loodreg op normaalkrag Onafhanklik van die kontakarea Onafhanklik van die snelheid van die voorwerp STATIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk KINETIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n bewegende voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk
WRYWINGSKOËFFISIËNT Word gewoonlik gegee Dit hang van die 2 oppervlaktes af wat in DIREKTE kontak is Dit is die verhouding tussen die wrywingskrag en die normaalkrag van ‘n voorwerp (dus het die wrywingskoëffisiënt het geen eenheid
RESULTANTE/NETTO KRAG TOEGEPASTE KRAGTE Kragte wat op ’n voorwerp toegepas word. Stoot of trek kragte SPANNING Krag teenwoordig in ’n gespande tou RESULTANTE/NETTO KRAG Die enkele krag wat dieselfde uitwerking as al die ander krag saam sal hê.
KRAGTE DIAGRAMME
KRAGTE DIAGRAMME
KRAGTE DIAGRAMME
KRAGTE DIAGRAMME
KRAGTE DIAGRAMME
EWEWIG NEWTON SE SOMME
KRAGTE SOMME MET LOODREGTE KRAGTE (ewewig) massa
KRAGTE SOMME MET SKUINS KRAGTE (ewewig)
KRAGTE SOMME MET SKUINS VLAKKE (ewewig)
DRIEHOEK OPLOSSINGS vir EWEWIG met DRIE KRAGTE
Nie-EWEWIG NEWTON SE SOMME
KRAGTE SOMME MET LOODREGTE KRAGTE (nie ewewig)
KRAGTE SOMME MET SKUINS KRAGTE (nie ewewig)
HYSBAK
GRAFIESE OPLOSSINGS NEWTON SE SOMME
KOP-TOT-STERT METODE – EWEWIG met DRIE KRAGTE
KOP-TOT-STERT METODE – EWEWIG met maksimum spanning/gewig
GRAFIESE OPLOSSINGS vir NIE-EWEWIG
NEWTON SE UNIVERSELE GRAVITASIE WET
NEWTON SE GRAVITASIE WET Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaan aan met ‘n krag direk eweredig aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte
GRAVITASIE VERSNELLING VIR ENIGE PLANEET
VERHOUDING SOMME
VERHOUDING SOMME
NETTO GRAVITASIE KRAG
NETTO GRAVITASIE KRAG
NETTO GRAVITASIE KRAG
NETTO GRAVITASIE KRAG