My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Besluit watter liedere julle wil sing.
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
Samestellings Graad 4.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Woordsoorte… ag nee!.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie Datum behandel:____________

Wat is Sv1TOMPv2I? STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin. Hoe dikwels skryf jy ‘n sin neer en dan kla die onderwyser dat jou woordorde nie reg is nie, dan kan jy nie verstaan hoekom nie?

DIE GOUE REËL VAN SINSONTLEDING OF S v1TOMPv2I: Die EERSTE werkwoord kom altyd direk na die gedeelte waarmee ek my sin begin het. Bv.: Gister het ek die koerant gelees

Kom ons kyk na die volgende twee sinne: Die man het sy kar gister in die motorhuis parkeer. Die man het gister sy kar in die motorhuis parkeer. Watter een van bogenoemde sinne maak sintakties sin? Watter een van bogenoemde sinne se volgorde is sintakties korrek? Slegs die tweede een.

Maar hoekom? Die tyd kom altyd aan die begin van die sin na die eerste werkwoord, so-ook word die plek waar die sin afspeel amper aan die einde aangetref voor die tweede werkwoord. Sv1TOMPv2I is ‘n Engelse kortpad om jou te help om die Afrikaanse sinsvolgorde te herken en te leer ken.Hoe doen ‘n mens dit? Eers moet ons ondersoek waarvoor elke letter van STOMPI staan.

Waarvoor staan Sv1TOMPv2I? Sv1TOMPv2I word gebruik wanneer mens besig is met sinsontleding in Afrikaans, maar ook vir lydende en bedrywende vorm, woordorde, ens. Kyk gou na die volgende tabel.

S v1 T O M P v2 I Subject Onderwerp Verb 1 Gesegde 1 Time Bepaling van Tyd Object O Voorwerp Manner M Bepaling van Wyse of Graad Place P Bepaling van Plek Verb 2 v2 Gesegde 2 Infinitive I Bepaling van Rede

Hoe identifiseer ek die dele van Sv1TOMPv2I in ‘n sin? Net soos met Wiskunde is daar sekere formules wat gebruik kan word om sinne te ontleed. Dis nie meer net ‘n geval van óf jy verstaan dit óf jy verstaan dit nie. Die STOMPI-metode kan jou help om by die regte antwoord uit te kom of dit kan jou help om te toets of jou antwoord reg is.

Kyk of jy antwoorde kan gee vir die volgende vrae: Hoe weet ek wat die onderwerp van ‘n sin is? Hoe identifiseer ek die gesegdes? Hoe onderskei ek tussen die verskillende bepalings? Wat is die verskil tussen ‘n onderwerp en ‘n voorwerp?

As jy STOMPI ken, is die vrae eenvoudig om te beantwoord! Kom ons kyk na die verskillende dele van STOMPI op hul eie!

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te ubject: Onderwerp Staan gewoonlik eerste in die sin. Die onderwerp is dit waaroor die sin gaan. Die onderwerp is gewoonlik die WIE of die WAT. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. erb 1: Gesegde 1 Die eerste werkwoord in die sin. Teenwoordige tyd: Gewoonlik is die gesegde 1 die hoofwerkwoord van die sin. Daar kan ‘n tweede werkwoord wees as jy hulpwerkwoorde het en dan sal die tweede gesegde die hoofwerkwoord bevat. Verlede en toekomende tyd: die eerste werkwoord is altyd die hulpwerkwoorde in die twee tye. Verlede: HET, WOU, SOU, KON, MOES Toekoms: SAL Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. ime: Bepaling van Tyd Gewoonlik enige aanduiding van tyd. Die TYD antwoord die WANNEER vraag. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. bject : Voorwerp Die voorwerp is dit op WIE of WAT die handeling uitgevoer word. Wat WERKWOORD die ONDERWERP? Die antwoord op bogenoemde vraag, is die voorwerp. Die onderwerp en die voorwerp lyk baie dieselfde, want hulle ruil plekke tydens lydende en bedrywende vorm. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. anner:Bepaling van Wyse Die wyse beantwoord die HOE-vraag. HOE word dit gedoen. Die wyse is ALTYD ‘n beskrywende woord. Die beskrywende woord kan in TRAPPE VAN VERGELYKING geplaas word. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

lace: Bepaling van Plek Die plek beantwoord die WAAR-vraag. Die plek bevat ALTYD ‘n VOORSETSEL, die voorsetsel gee juis ‘n aanduiding van plek. Voorsetsels: IN, AAN, AGTER, BY, BO, LANGS, MET, NA, ONDER, OM, OOR, OP, TEEN, UIT, VOOR, ens. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. erb 2: Gesegde 2 Die tweede werkwoord in die sin. Die teenwoordige tyd het nie altyd ‘n tweede werkwoord nie. Die tweede werkwoord is die hoofwerkwoord in die verlede en die toekomende tyd. Die verlede tyd hoofwerkwoord het baie keer ‘n “ge” vooraan. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. nfinitief: Bepaling van Rede Die infinitief beantwoord die HOEKOM-vraag. Die infinitief is eintlik die maklikste om uit te ken. Alles van OM tot die einde van die sin is die infinitief. Die infinitief gee die rede vir dit wat in die sin gesê is. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

Watter woordsoort pas by watter gedeelte van Sv1TOMPv2I??

S v1 T O M P v2 I Selfstandige naamwoord, voornaamwoord, lidwoord Hede: hulpwerkwoord Verlede/Toekoms: Hulpwerkwoord of hoofwerkwoord v1 Hede: hoofwerkwoord Verlede/Toekoms: hulpwerkwoord Bywoord van Tyd/ bywoordsin of frase T Bywoord van tyd Selfstandige naamwoord; voornaamwoord; lidwoord O Selfstandige naamwoord, voornaamwoord, lidwoord Bywoord van Wyse / bywoordsin of frase M Byvoeglike naamwoord Voorsetsel + lidwoord; voornaamwoord;selfstandige naamwoord P Voorsetsel + lidwoord, voornaamwoord, selfstandige naamwoord Hoofwerkwoord v2 Hede: GEEN Verlede/Toekoms: hoofwerkwoord Infinitief (om te) lidwoord; selfstandige naamwoord; voornaamwoord; byvoeglike naamwoord; werkwoord. I Infinitief (om te), lidwoord, selfstandige naamwoord, voornaamwoord, byvoeglike naamwoord, werkwoord.

Hoe word ‘n sin ontleed op die Sv1TOMPv2I-manier?

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. Stap 1: Onderstreep die werkwoorde in die sin. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. Stap 2: Dit wat voor die eerste werkwoord staan is die meeste van die tyd die SUBJECT (onderwerp). Dit wat na die tweede werkwoord staan is die INFINITIEF (infinitief). ONTHOU: die Infinitief moet OM en/of TE bevat. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. ONTHOU: die Subject/Onderwerp bevat óf ‘n lidwoord óf ‘n selfstandige naamwoord óf ‘n voornaamwoord.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. Wanneer het die seun? Gister Wat het die seun geskop? Sy rugbybal Hoe het die seun geskop? Hard Waar het die seun geskop? Oor die pale

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. Stap 3: Begin nou aan die begin van die sin en kyk watter gedeeltes van STOMPI is daar nog in die sin. ONTHOU: ‘n sin hoef nie noodwendig al die gedeeltes van STOMPI teenwoordig te hê nie. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

Nou is dit JOU beurt om te oefen om ‘n sin in STOMPI op te deel!!

Onthou en gebruik die 3 stappe! Die leerders het die werk vinnig vir die eksamen geleer om goed te presteer. Die meisie sal later haar gesig mooi in die badkamer grimeer om pragtig te lyk. Ons drink saans koffie in die kombuis. Eugene het sy werk goed gedoen om betaal te word. Die vis sal vinnig in die vuil dam swem.

Erkenning aan : M SWANEPOEL Verwerking: E Cronje